1 / 16

LITURGISE MOMENT: God versamel ons voor Hom

LITURGISE MOMENT: God versamel ons voor Hom. Benutting van die Belydenisgrondslag van die kerk. “I is happy today and I hopes you is happy too”  Grammatikale fout! Grammatika van geloof BELYDENIS Soos bladmusiek of melodie, dit help Om reg te praat oor God

umika
Télécharger la présentation

LITURGISE MOMENT: God versamel ons voor Hom

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. LITURGISE MOMENT: God versamel ons voor Hom Benutting van die Belydenisgrondslag van die kerk

  2. “I is happy today • and I hopes you is happy too” •  Grammatikale fout! • Grammatika van geloof • BELYDENIS • Soos bladmusiek of melodie, dit help • Om reg te praat oor God • Om reg te doen teenoor mekaar

  3. “Jesus is die Here!” • VRAAG Wie is Jesus? Wie is God? • Jesus is ware God en ware mens • God is een Wese, drie Persone • Ekumeniese belydenisse • Apostoliese Belydenis • Geloofsbelydenis van Nicea • Geloofsbelydenis van Athanasius

  4. VRAAG • Waar vind ek ‘n genadige God? • Reformasie: God is vol liefde & genade • Hy red uit genade, deur geloof • Drie Formuliere van Eenheid • Nederlandse Geloofsbelydenis • Heidelbergse Kategismus • Dordtse Leerreëls

  5. VRAAG in 20ste Eeu Waar vind ek ‘n genadige medemens? In die kerk is genadige medemense Hulle is een Hulle is versoen met mekaar Hulle leef regverdig Want Jesus is die Here! Geloofsbelydenis van Belhar

  6. FLAM 206:1 Ons glo ... in U alleen. Saamgebring deur u Woord. Versamel deur u Gees, beskerm en versorg.

  7. FLAM 206 Refrein Jesus is die Heer! Aan U kom toe die eer. Heerlikheid in ewigheid. Jesus Christus, U’s die Heer!

  8. FLAM 206:2 Ons glo ... versoen deur U, tot een beker en brood, deur een doop gedoop en ons bely een Naam.

  9. FLAM 206 Refrein Jesus is die Heer! Aan U kom toe die eer. Heerlikheid in ewigheid. Jesus Christus, U’s die Heer!

  10. FLAM 206:3 Ons glo ... gedring deur U tussen haat en dood breek U skeidings af, laat ons vredemakers word.

  11. FLAM 206 Refrein Jesus is die Heer! Aan U kom toe die eer. Heerlikheid in ewigheid. Jesus Christus, U’s die Heer!

  12. FLAM 206:4 Ons glo ... bevry deur U, in ‘n wêreld vol nood is U by dié wat ly en ons sal U daarin volg.

  13. FLAM 206 Refrein Jesus is die Heer! Aan U kom toe die eer. Heerlikheid in ewigheid. Jesus Christus, U’s die Heer!

  14. FLAM 206:5 Ons glo ... geroep deur U selfs in weerstand en straf om U alleen as Hoof te leef en te bely.

  15. FLAM 206 Refrein Jesus is die Heer! Aan U kom toe die eer. Heerlikheid in ewigheid. Jesus Christus, U’s die Heer!

  16. FLAM 206 Slot Refrein Heer! Jesus is die Heer! Aan U kom toe die eer. Heerlikheid in ewigheid. Jesus Christus, U’s die Heer! U’s die Heer!

More Related