1 / 23

Aanlyn dienste

Aanlyn dienste. Aanlyn bankdienste. Voordele vir die kliënt. 24/7/365 beskikbaarheid Hoef nie in rye te staan nie Toegang tot reeks fasiliteite soos betaal van rekeninge, saldo's Het nie probleem van tjekbedrog nie gerief van jou huis/kantoor – geen reis. Vinniger.

van
Télécharger la présentation

Aanlyn dienste

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Aanlyn dienste

  2. Aanlyn bankdienste

  3. Voordele vir die kliënt • 24/7/365 beskikbaarheid • Hoef nie in rye te staan nie • Toegang tot reeks fasiliteite soos betaal van rekeninge, saldo's • Het nie probleem van tjekbedrog nie • gerief van jou huis/kantoor – geen reis. • Vinniger. • Spaar tyd – transaksies is gewoonlik vinniger. • Goedkoper – transaksies oor die Internet kos minder. • Veiliger – veral indien groot bedrae geld betrokke is.

  4. Nadele vir die kliënt • Nuwe vaardighede aanleer • Sekuriteit: Phishing , keyloggers, pharming, identiteitsdiefstal • Nie almal het internettoegang nie • Kan nie kontant direk by bank kry nie • Party mense is bang of wantrou elektroniese transaksies • Onpersoonlik • Kan nie geld of tjeks aanlyn inbetaal nie – moet bank toe gaan

  5. Gebruike van Internetbankdienste • Betaal rekeninge • Kan rekening details sien • Oordra van geld tussen rekeninge • Bestel tjekboek • Verander profiel op rekening • Doen aansoek vir lenings • Kanselleer tjeks • EFTs (Electronic Funds Transfer) • Kry state

  6. Voordele vir die bank • Minder bankpersoneel • Geboue huur, versekering, elektrisiteit • Adverteer – sigbaarheid alles in gerief v klient se eie huis • Kan rentekoerse verlaag vir lenings en verhoog vir spaar • Kan baie kliente gelyktydig help

  7. Nadele vir die bank • Verloor geld deur bedrog en aanlyn misdaad • Moet goed opgeleide tegniese personeel hê om voor te bly met aanlyn probleme en misdaad • Minder kliente kontak – moeilik om persoonlike verhouding met kliente op te bou • Moeiliker om ander dienste te verkoop • - Moet duur rekenaars hê om die webtuiste te bestuur • Probleme met internet toegang of webtuiste self – kliente kan nie by hul rekeninge uitkom nie

  8. Maatreëls wat banke gebruik om kliente te beskerm • Gebruik van veilige protokols(https/SSL) • ‘Sleutelborde’ op die skerm • SMS’e wat jou in kennis stel dat iemand by jou rekening ingeteken het / dat daar aktiwiteite op jou rekening plaasvind • Beperkings/limiete op verskillende tipes transaksies (debietorders, oordra van geld, begunstigdes, ens.) • Belangrike sekuriteitswenke word op bankwebtuistes verskaf • Daar word outomaties uitgeteken as 'n e-bankierings-sessie te lank aanhou, ens. • Banke sal aandring op toegangskodes. • PIN nommer en wagwoorde word benodig vir toegang tot jou rekening. • Kennisgewings van transaksies per SMS. • Maak gebruik van eenmalige wagwoorde vir sekere transaksies. • Prominente waarskuwings en veiligheidswenke op webtuiste

  9. Beskerm jouself • Moenie publieke rekenaars gebruik vir banktransaksies nie • Goeie wagwoord beginsels • Moenie PIN, wagwoord ens uitgee of neerskryf • Stelsel- en anti-virus programmatuur opgedateer • Wegloop v rekenaar terwyl ingeteken • Phishing gevare • Let op sekuriteitswaarskuwings en gebruik veiligheidsmaatreels

  10. PAYPAL • PayPal is die gewildste middelmandiens vir aanlyn-aankope. • Dit is ’n baie gerieflike en veilige metode van betaling vir e-handel wat betaling en oorplasings via die internet moontlik maak • Veral vir buitelandse aankope en verkope. Hoe werk PayPal? • PayPal is ’n aanlyn finansiële makelaar wat mense toelaat om geld na mekaar se e-posadresse te stuur sonder dat een van die partye die ander een se kredietkaart- of bankbesonderhede kan sien. • Deur hulle beleide, gebruike en sakeintegriteit het PayPal die vertroue van beide partye gewen. • PayPal se baie waarborge laat betalers veilig voel en hulle voel gerus dat hulle kredietkaart- en bankbesonderhede veilig is. PayPal hou die kliënt se besonderhede dus geheim. Wat het ’n gebruiker nodig om van die PayPal-diens gebruik te maak? • Geen spesiale tegnologie of ’n besigheids-lisensie word benodig om gelde deur PayPal te stuur of te ontvang nie. Die enigste vereistes is: • ’n geldige kredietkaart of ’n bankrekening. (In RSA moet jy ‘n bankrekening by FNB hê) • ’n geldige e-posadres;

  11. E-handel

  12. Eienskappe van betroubare e-handel webblad • Die organisasie verskaf kontakbesonderhede soos telefoonnr, e-posadres en fisiese adres • URL begin met https:// • daar sal ‘n slotjie regs onder aan die bladsy verskyn • daar sal sekuriteitswaarborge asook ‘n terugstuurbeleid wees

  13. Aanlyn-veilings

  14. Wat is eBay en Bid or Buy? • Webblaaie wat gebruik kan word om aanlyn handel te dryf. Daar bestaan dus nie ’n fisiese eBay-winkel soos bv. Edgars en Jet Stores waarheen die gebruiker gaan en fisies uitsoek wat hy/sy wil hê nie. • Maak voorsiening vir verskillende geldeenhede soos bv. rand en sent en dollar, ens. • Bring kopers & verkopers v regoor wereld dmv Internet bymekaar

  15. Waarvoor word eBay gebruik? • Om bykans enige item wat benodig word teen die beste prys aan te koop. • Enige persoon – al is dit nie ’n handelaar nie – kan eBay gebruik om items te verkoop. • Dikwels word daar foto’s, gedetailleerde beskrywings en die ondervinding van die eienaar saam met die produk wat te koop aangebied word, verskaf. Omdat die aankoper ook baie van dieselfde item kan sien, kan hy/sy ’n idee kry van die toestand/kondisie van ’n item. • eBay gee insig in die werklike markwaarde van die meeste goedere oor die wêreld heen. • Dit kos niks om ’n eBay-lid te word, om inkopies te doen of om goedere van eBay-verkopers te koop nie. Verkopers betaal ’n minimale koste om items wat hulle te koop aanbied, op die webblad te laai en dan betaal hulle ’n klein persentasie van die waarde waarvoor die item verkoop is aan eBay. Daar is geen maandelikse fooie of ander verskuilde koste betrokke nie. • eBay dra by tot green computingomdat items wat weggegooi sou geword het, nou verhandel word. ’n Voorbeeld van so ’n item is ’n ou rekenaar of ’n selfoon. • Omdat e-Bay die middelman uitskakel kan items goedkoper aangekoop word. • Net soos ’n mens eerlike en oneerlike mense in die werklike lewe kry, word hulle ook op eBay aangetref. eBay se webblad maak egter voorsiening vir ’n terugvoerstelsel wat ontwerp is vir eBay se lede te beskerm.

  16. Aanlyn Inkopies

  17. Wenke vir veilige aanlynaankope • Moenie kredietkaart besonderhede per e-pos of op onveilige webblad uitgee nie • Maak seker die organisasie gee kontakbesonderhede: landlyn, fisiese adres • Maak seker van betaling en aflewering besonderhede • Hou rekord van wat jy bestel het. • Maak seker die webwerf is veilig: • Kyk vir digitale sertifikaat bv. Verisign • Webblaaier sekuriteit: SSL, https, slot • Moenie publieke rekenaars gebruik vir transaksies • Anti-virus en spioenware sagteware • Gebruik jou kop en wees op die uitkyk vir bedrog • Maak gebruik van bekende webwerwe • Kyk vir sekuriteitswaarborge sowel as terugneem beleid. • Let op na terme en voorwaardes. • Maak seker van moontlike invoerbelasting wat goedere duurder kan maak. • Verskaf slegs kredietkaart besonderhede – nooit PIN besonderhede nie.

  18. Voordele vir die klant • Goedere word afgelewer • hoef nie na die winkel te gaan nie • Kan 24/7 inkopies doen • Kan produkte bekyk en vergelyk teen hulle eie pas • Kan pryse maklik vergelyk • Goedkoper • Kan verslae deur ander kopers lees • Kan goedere van oorsee koop

  19. Nadele vir klant • Soms beter om self die item te sien • Afleweringskoste en invoerbelasting • Aanlyn gevare soos virusse, pharming

  20. Voordele vir aanlynwinkel • Laer kostes (personeel, geboue huur ens) • Kan items teen laer prys verkoop • Hoef nie groot hoeveelhede voorraad aan te hou nie • Groter klientebasis • Maklik om te bemark • Kan aanvraag makliker bepaal • Kan kliente se voorkeure met mekaar vergelyk • Hele stelsel kan geoutomatiseer wees • Minder skuld – aanvaar slegs kredietkaarte

  21. Stappe wat 'n klant sal volg as hy by ‘n aanlynwinkel koop • Registreer jou persoonlike besonderhede • Kies ‘n gebruikersnaam en wagwoord • Kies wat jy wil koop in sit dit in jou ‘trollie’ • As jy klaar gekies het gaan jy na die virtuele kassier waar die totaal van jou aankope bereken sal word sowel as afleweringskoste • Jy kan dmv PayPal of kredietkaart betaal

  22. Hoe kan kliente beskerm word as hulle aanlyn inkopies doen • • VeriSign: digital certificates, payments processing, and managed firewalls to mobile call roaming, and downloadable digital content for mobile devices. • • Paypal: A user account tied to a security key has a modified login process; once the user enters their normal login ID and password, they are prompted to press a button on the security key, then enter the six-digit number generated by the key to complete the login process. • • TRUSTe is an independent non-profit organization best known for its Web Privacy Seal.   • • 3-D Secure: International as J/Secure. 'Verified by Visa' and 'SecureCode’

  23. Aanlyn besprekings • Bv. Hotelle, motorhuur, vliegtuigkaartjie, fliek, konsert • Computicket, Kulula ens Voordele: • Gerieflik – 24/7 • Lank vooruit • Nie rye • Vergelyk beskikbaarheid en pryse • Regverdig – first come – first serve Nadele: • Moeilik om te kanseleer • Verkeerde sitplek/datum • Sein verloor onvoltooide transaksie

More Related