1 / 9

HOEKOM DIE WOORD VAN GOD LEES?

HOEKOM DIE WOORD VAN GOD LEES?. Die Goue A-B-C Psalm 119. PSALM 119 SÊ DIT ALLES. Ons word geseën as ons Sy wil doen (v1, 2) Ons word nie raad-op as ons Sy wet gehoorsaam (v6) Ons kan ‘n rein lewe lei (v9) Ons word bewaar van sonde (v11) Vreugde kom vanuit gehoorsaamheid (v14, 16)

Télécharger la présentation

HOEKOM DIE WOORD VAN GOD LEES?

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. HOEKOM DIE WOORD VAN GOD LEES? Die Goue A-B-C Psalm 119

  2. PSALM 119 SÊ DIT ALLES Ons word geseën as ons Sy wil doen (v1, 2) Ons word nie raad-op as ons Sy wet gehoorsaam (v6) Ons kan ‘n rein lewe lei (v9) Ons word bewaar van sonde (v11) Vreugde kom vanuit gehoorsaamheid (v14, 16) Ons ontvang raad (v24) Belediging en smaad word verwyder (v22) Om God se Woord te lees veroorsaak dat ons na nog meer smag (v22)

  3. PSALM 119 SÊ DIT ALLES God se Woord versterk ons wanneer ons swak en/of bekommerd is (v28) Ons ontvang verlengde genade (v29) Ons ervaar geestelike vryheid (v32) Ons harte word weggedraai van ons selfsugtige begeertes (v36) Ons oë word weggedraai van nuttelose dinge (v37) Ons word gelei na groter aanbidding van God (v38) God se wet is goed (v39)

  4. PSALM 119 SÊ DIT ALLES Dis vir ons moontlik om in vryheid te wandel (v45) God se Woord vertroos ons in ons ellende (v50) Om die Woord te lees laat ons oor ons lewe dink en dit bring ons weer in lyn met God se pad (v59) Ons word bewaar van dwaling (v67) Ons ontvang insig en leer goeie kennis (v66) Ons harte bly sensitief vir die Heilige Gees (v70) Die Woord gee ons hoop (v74) Ons ontvang God se ontferming (v77)

  5. PSALM 119 SÊ DIT ALLES Die Woord versterk ons tydens vervolging (v86) Die Woord is vir ewig (v89) Die Woord bewaar ons om nie verslane te voel tydens moeilke tye nie (v92) Ons ontvang wysheid deur die Woord (v98) Die Woord bewaar ons van verkeerde paaie (v101) God self onderrig ons deur Sy Woord (v102) Die Woord gee dat ons sonde haat, soos God (v104)

  6. PSALM 119 SÊ DIT ALLES Die Woord gee vir ons leiding vir vandag en die toekoms (v105) Die Woord hou ons in die lewe tydens lyding (v107) Deur God se Woord te lees gee ons vreugde (v111) Ons ervaar God as ons skuiling en beskerming (v114) Die Woord laat ons staan in heilige vrees en ontsag vir God (v120) Ons ontvang onderskeiding deur die Woord te lees (v125)

  7. PSALM 119 SÊ DIT ALLES God se Woord is wonderlik! (v129) Die Woord gee lig op ons pad (v130) Die Woord bewaar ons dat die kwaad nie die oorhand oor ons kry nie (v133) Ons ervaar God se genade (v132) God se wil is reg (v137) God se Woord is betroubaar (v138) God se Woord is suiwer (v140)

  8. PSALM 119 SÊ DIT ALLES Ons hou aan om ons in die Here te verlustig – selfs in swaar tye (v143) Deur die Woord te lees ervaar ons God se nabyheid (v151) Ons ervaar God as ons Verlosser en Bevryder (v154) Ons kan nie aanhoudende groei ervaar weg van God se Woord nie (v155) Die Woord laat ons eerder God vrees, as die mens (v161)

  9. PSALM 119 SÊ DIT ALLES Ons ervaar vrede deur God se Woord te lees (v165) Ons word bewaar van struikeling deur God se Woord te lees (v165) Hoe meer ons die Woord liefhet, hoe meer wil ons dit gehoorsaam (v167) Deur die Woord te lees laat lof oor ons lippe stroom en so bring ons eer aan God (v171) God se wil onderhou ons (v175)

More Related