1 / 31

Amos 7:7-17

Amos 7:7-17. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Luister na God se Woord. Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God. Die siener van Tekoa.

Leo
Télécharger la présentation

Amos 7:7-17

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Amos 7:7-17

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  4. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  5. Die siener van Tekoa

  6. Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  7. Wat is die dinge wat jou help om bewustelik te lewe?

  8. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  9. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  10. Ondersoek jou lewe daagliks

  11. “Wees heilig, want Ek die Here julle God is heilig.”

  12. “They are brought to Him in grace, redeeming grace, expressed by the blood sacrifice; they walk with Him according to the pattern of the law, the pattern of His very own life.” J Motyer

  13. “Die beste plek om vir God weg te kruip is in die kerk self!”

  14. ’n Onondersoekte lewe is nie die moeite werd om te leef nie.” Sokrates

  15. “Who in the world am I? Ah, that’s a great puzzle!” Alice in Wonderland

  16. Die laaste ding wat jy moet doen, aan die einde van elke dag, is om jou motiewe en aksies te ondersoek. Gee dan die dag aan God en gaan slaap. Maarten Luther

  17. John Wesley

  18. “Nou met God se hulp, sal ek myself word.” Kierkegaard

  19. Here, gee my hierdie skoonheid: laat my uiterlike mens en my innerlike mense dieselfde wees

  20. 5 fases van geestelike groei • Om onsself lief te hê ter wille van onsself • Om God lief te hê ter wille van onsself in die lig van wat Hy vir ons kan doen

  21. 5 fases van geestelike groei • Om God lief te hê ter wille van God, onselfsugtig. • Om onsself lief te hê ter wille van God, bewus van Sy groot liefde vir ons

  22. 5 fases van geestelike groei • Om ander lief te hê ter wille van God.

  23. Watter soort getuie is jy?

  24. Misrepresentation (verse 10 en 11) • Temptation (vers 12) en • Confrontation with authority (vs 13).

  25. Gesag van sy roeping • Gesag van die openbaring • Gesag van gestuurdheid

  26. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  27. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  28. “As ek huiwer, stoot my vorentoe; as ek struikel, tel my op; as ek omdraai, skiet my.”

  29. The purpose of our life is to glorify God

  30. Hoe dra jy Sy jas?

More Related