1 / 28

Die Groot V y f Traumas

Die Groot V y f Traumas . • Dood • 9 Maart •. Klaagliedere 3:18. “Ek het gedink dit is klaar met my en met my hoop op die Here. Die gedagte aan my ellende en my vreemdelingskap is gal en gif vir my; as ek daaroor nadink, draai my gedagtes vas. Maar...”. Die Roos- AG Visser.

ajay
Télécharger la présentation

Die Groot V y f Traumas

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •

  2. Klaagliedere 3:18 “Ek het gedink dit is klaar met my en met my hoop op die Here. Die gedagte aan my ellende en my vreemdelingskap is gal en gif vir my; as ek daaroor nadink, draai my gedagtes vas. Maar...”

  3. Die Roos- AG Visser Te kort jou skoonheidsduur, Roos van my hof. Vir jou volmaakte uur, vir jou volmaakte uur, vir jou volmaakte uur, die Gewer lof!

  4. Die Roos- AG Visser Te kort ons liefdestyd: Te lank, te lank die rou, te lank die rou. Tog tot in Ewigheid, tog tot in Ewigheid, tog tot in Ewigheid, God dank vir jou.

  5. Hoop/Wanhoop; Geloof/Twyfel; Hartseer/Vrede

  6. Johannes 11:17 - 44

  7. Twee Teenstrydige Stemme

  8. “Here, as U hier was, sou my broer nie gesterwe het nie. Maar selfs nou weet ek dat God U alles sal gee wat U van Hom vra.”

  9. God U alles sal gee wat U van Hom vra Ja, Here Ek weet ek glo vas dat U die Christus is, die Seun van God die Een wat na die wêreld toe moes kom.

  10. “Here as U hier was...” “Here, hy ruik al...”

  11. Wat is jou Binnegesprek?

  12. .... die Gees sorg dat julle vir altyd sal lewe… selfs al moet julle liggam dood gaan… die Gees sal julle op ‘n splinter nuwe manier laat lewe.” 2Kor 5 ....ons sug en voel bedruk omdat ons nie van die aardse liggaam afstand wil doen nie…. Rom 8: 9-10

  13. Jesus Treur saam met hulle...Saam met ons?

  14. sy gemoed vol geskiet en was Hy aangedaan Jesus het gehuil Jesus se gemoed het weer vol geskiet

  15. Hoe vat ek nou my Rouproses Verder?

  16. Ons loop nie alleen nie...

  17. Klaagliedere 3:21 “Maar dít sal ek ter harte neem en om dié rede bly ek hoop: deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie; daar is geen einde aan sy ontferming nie.”

  18. Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •

More Related