1 / 51

Die groot Jona vasvrae

Die groot Jona vasvrae. Waarheen het die Here Jona gestuur?. Waarheen het Jona gevlug?. Die groot Jona vasvrae. Waar het Jona gaan lê en slaap?. Die groot Jona vasvrae. Van watter volk is Jona afkomstig?. Die groot Jona vasvrae. Wat het die manne probeer om Jona se lewe te spaar?.

keira
Télécharger la présentation

Die groot Jona vasvrae

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die groot Jona vasvrae Waarheen het die Here Jona gestuur?

  2. Waarheen het Jona gevlug? Die groot Jona vasvrae

  3. Waar het Jona gaan lê en slaap? Die groot Jona vasvrae

  4. Van watter volk is Jona afkomstig? Die groot Jona vasvrae

  5. Wat het die manne probeer om Jona se lewe te spaar? Die groot Jona vasvrae

  6. Wat het God gestuur? Die groot Jona vasvrae

  7. Hoe lank sê die Bybel was Jona in die vis se ingewande? Die groot Jona vasvrae

  8. Waar het Jona gebid dat die Here hom moes help? Die groot Jona vasvrae

  9. Waarmee het Jona die vis se ingewande vergelyk? Die groot Jona vasvrae

  10. Wat was om Jona se hoof gedraai? Die groot Jona vasvrae

  11. Hoekom het die vis Jona uitgespoeg? Die groot Jona vasvrae

  12. Hoeveel keer het die Here vir Jona gesê om na Nineve toe te gaan? Die groot Jona vasvrae

  13. Hoeveel dagreise te voet was Nineve groot? Die groot Jona vasvrae

  14. Hoeveel dagreise het Jona in die stad in getrek voor hy begin preek het? Die groot Jona vasvrae

  15. Na hoeveel dae het Jona gesê sal Nineve verwoes word? Die groot Jona vasvrae

  16. Wat was die mense in Nineve se reaksie? Die groot Jona vasvrae

  17. Hoe het Jona gereageer toe God Nineve genade bewys het? Die groot Jona vasvrae

  18. Aan watter kant van die stad het Jona gaan sit? Die groot Jona vasvrae

  19. Wat het God vir Jona gestuur vir skaduwee? Die groot Jona vasvrae

  20. Wat het met die plant gebeur? Die groot Jona vasvrae

  21. Wanneer het dit met die plant gebeur? Die groot Jona vasvrae

  22. Wat het God gestuur teen sonop? Die groot Jona vasvrae

  23. Hoeveel kinders was daar in Nineve? Die groot Jona vasvrae

  24. Wat het Jona twee keer gesê is vir hom beter as om te lewe? Die groot Jona vasvrae

  25. Wat was Jona se pa se naam? Die groot Jona vasvrae

  26. Antwoorde Die groot Jona vasvrae

  27. Die groot Jona vasvrae Na Nineve Waarheen het die Here Jona gestuur?

  28. Na Tarsis Waarheen het Jona gevlug? Die groot Jona vasvrae

  29. Onder in die skip Waar het Jona gaan lê en slaap? Die groot Jona vasvrae

  30. Hebreërs Van watter volk is Jona afkomstig? Die groot Jona vasvrae

  31. Om terug te roei Wat het die manne probeer om Jona se lewe te spaar? Die groot Jona vasvrae

  32. ‘n Groot vis Wat het God gestuur? Die groot Jona vasvrae

  33. 3 dae en 3 nagte Hoe lank sê die Bybel was Jona in die vis se ingewande? Die groot Jona vasvrae

  34. Binne in die vis Waar het Jona gebid dat die Here hom moes help? Die groot Jona vasvrae

  35. Die doderyk Waarmee het Jona die vis se ingewande vergelyk? Die groot Jona vasvrae

  36. Seegras Wat was om Jona se hoof gedraai? Die groot Jona vasvrae

  37. God het dit beveel Hoekom het die vis Jona uitgespoeg? Die groot Jona vasvrae

  38. Twee maal Hoeveel keer het die Here vir Jona gesê om na Nineve toe te gaan? Die groot Jona vasvrae

  39. Drie dagreise te voet Hoeveel dagreise te voet was Nineve groot? Die groot Jona vasvrae

  40. Een dagreis te voet Hoeveel dagreise het Jona in die stad in getrek voor hy begin preek het? Die groot Jona vasvrae

  41. Na 40 dae Na hoeveel dae het Jona gesê sal Nineve verwoes word? Die groot Jona vasvrae

  42. Hulle het begin vas Wat was die mense in Nineve se reaksie? Die groot Jona vasvrae

  43. Hy het kwaad geword Hoe het Jona gereageer toe God Nineve genade bewys het? Die groot Jona vasvrae

  44. Die oostekant Aan watter kant van die stad het Jona gaan sit? Die groot Jona vasvrae

  45. ‘n Wonderboom Wat het God vir Jona gestuur vir skaduwee? Die groot Jona vasvrae

  46. ‘n Wurm het die plant gesteek Wat het met die plant gebeur? Die groot Jona vasvrae

  47. Tydens dagbreek Wanneer het dit met die plant gebeur? Die groot Jona vasvrae

  48. ‘n Gloeiende oostewind Wat het God gestuur teen sonop? Die groot Jona vasvrae

  49. Meer as 120 000 Hoeveel kinders was daar in Nineve? Die groot Jona vasvrae

  50. Om dood te gaan Wat het Jona twee keer gesê is vir hom beter as om te lewe? Die groot Jona vasvrae

More Related