1 / 29

Vaselinetjie Anuscka von Meck

Vaselinetjie Anuscka von Meck. Milieu: Noord-Kaap. Plattelandse dorp: Keimoes Oupa en ouma Kitta Bosman Oupa verkoop groente Sy word goed en met liefde grootgemaak. Roomys op spesiale dae. Koppies met ore na dieselfde kant. Milieu: Skool in Keimoes. Sy is ‘n akademiese presteerder

alyssa
Télécharger la présentation

Vaselinetjie Anuscka von Meck

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. VaselinetjieAnuscka von Meck

  2. Milieu: Noord-Kaap • Plattelandse dorp: Keimoes • Oupa en ouma Kitta Bosman • Oupa verkoop groente • Sy word goed en met liefde grootgemaak. Roomys op spesiale dae. Koppies met ore na dieselfde kant.

  3. Milieu: Skool in Keimoes Sy is ‘n akademiese presteerder Sy word geboelie. Daarom word die welsyn ingeroep. Die kinders dink sy jok oor haar herkoms. Sy is wit en haar aanneemouers bruin.

  4. Na Johannesburg en kinderhuis • Nuwe klere • Oupa ry saam met haar trein. • Briefie in haar Bybel van Ouma • Oupa gee haar R50 en sukkel om afskeid te neem. • Die welsynswerkster neem haar kinderhuis toe. • Kinderhuis vervalle • Kom in die donker by die kinderhuis • Hulle word rondgestuur

  5. Haar kennismaking met die huismoeder en haar kamer • Almal slaap by die kinderhuis. • Niemand help haar om haar swaar tas te dra nie. • Die kouende huismoeder met die snor stoot haar by ‘n donker kamer in waar sy haar bed in die donker moet vind. • Snorre (die huismoeder) skree op die ander kinders om verder te slaap.

  6. Die eerste oggend in die kinderhuis • Sy word wakker van ‘n lawaai. • Twee kamermaats is besig om in haar tas te krap en van haar besittings te vat. • Killer trek Albie se pop se kop af en vind Vaseline se aanrol daarin. • Albie met haar toiletborselhare en afgebreekte bruin tande gooi ‘n vloermoer as sy gehok word daaroor.

  7. Toelatingsprosedure • Vaseline moet ontluis en ontwurm word. • Haar klere word met 113 gemerk. • Sy kry Pep Stores uitskot skoolklere wat verbleik en uitgerek is en word nou deur die dorpskinders ‘n Peppie genoem. Lintwurm

  8. Aanpassing Nazrene • Kitcat vra uit oor Vaseline se taalgebruik wat soos ‘n kleurling s’n klink. • Killer vertel dat sy haar stiefpa se klere aan die brand gesteek het toe hy dronk was. • Nazrene dreig Vaseline omdat sy dink Vaseline spot met haar oor haar taalgebruik. • Almal lag as Vaseline vir die onderwyser sê wat haar naam is en dat sy haar naam by haar grootouers gekry het wat haar droë vel met Vaseline ingesmeer het. • Vaseline besef sy moet sê haar naam is Helena Bosman. Vaseline Helena Killer

  9. Verdere skokke • Vaseline ontmoethaarsielkundige, mnr. Kedibone. • By homhoorsydatsyweens ‘n gebrekaan geld nie die Desembervakansiekanhuis toe gaannie. • By Nazrenehoorsyvr die eerstekeerdatsy in ‘n kinderhuis is. • Syskuifnamev. Claerhout se eenheid. • Haarseun is Colin Prop omdathywinde los en ‘n prop benodig. Mnr. Kedibone Mev. Claerhout en Colin

  10. Bakleiery • Denise Tooloblokkeer die deur met ‘n belt omhaar hand. • Pizzaface word deur die huisbewonersgeskop en met ‘n skoenhakoor die kop geslaan. • Pizzafaceval met haar kop teen die muurdat die bloed spat. • Na mnr. Hefner se interkomafkondigingstaak die geveg. • Die huisdeur word gesluit tot opgeruim is. • Vaselinetjie-hullemoet die bloedopruim. Pizzaface

  11. Die lewe in die kinderhuis • Puck raai Vaseline aan om onder die studiebanke te slaap uit vrees vir ‘n aanval. • Tara, die hoofmeisie, en Denise (haar lyfwag) slaap in die Holiday Inn. • Tara stel ‘n lokval vir Pizzaface by die telefoonhokkie. • Uit radeloosheid omdat niemand wil help nie, verdedig Vaseline vir Pizzaface. • Pizzaface vertel vir almal hoe dapper Vaseline was en dat hulle nou beste vriende is. Puck Tara

  12. Vaseline gee oor • Uit vrees vir weerwraak van Tara en Denise loop Vaseline saam met Puck, Albie en Killer weg. Hulle word egter uitgevang. • Die skoolhoof hou nie van die Peppies nie. • Vaseline probeer nie meer die regte ding doen nie. • Toe ‘n seun haar ‘n sigaret aangebied, probeer sy dit. • Die seun gee haar ‘n vreemde vashoukyk. Killer, Albie, Puck

  13. Die Tweede Aanval • Kitcat bring kammavir Tara ‘n boodskap. • Kitcatval Tara met ‘n stoelaan. • Tara en Vaseline word deur die venster van die tweedeverdiepinggeslinger. • Vaseline land op ‘n roosboom. • Tara se pols word deur die glasgesny en die bloedspuituit. • Vaseline reageervinnig en red haarlewe. • ‘n Sielkundige word afgevaardigomberadingte gee.

  14. Die tweedeweglopery • Vaseline loop saam met Puck weg. • Tara stuurvir Vaseline R50 en ‘n afskeidsnota. • Vaseline siendat Puck straatwys is, maarniegelukkigomhuis toe tegaannie. • Puck se ma, Maud, wilhullenie by haarwoonstelinlaatnie en vloekhulle. • Puck biedaanomna die baba, Cyril Pong tekyk. • Haar ma eisdathullewerk, maar Puck biedaanomeerstetewerk. Cyril Pong Tara

  15. In Johannesburg • Puck vertel Maud het 7 kinders. Almal is deur die welsynweggevat. • Een het gesterf. Puck het haarnaamgekry: Lolita. • As Maud “gaste” het, maghullenieuitkomnie en moet die babastilhou. • Puck se ma dwinghaarom ‘n prostituutte word en Vaseline raakbaieeensaam. • Eenaandhoor Vaseline ‘n man watvrawathyalles met Puck kandoen en haar ma antwoord “whatever”. Daar is ‘n gil, later ‘n skoot en bloed op die mat. Die polisiebreek die deuroop en vind Vaseline en Cyril. Puck

  16. Die hareskeer-episode • Mnr Hefner skeersy hare poenskop. • Hyskeerook die Peppies se hare poenskop en hulle word by die skoolgespot. • In simpatie met die Peppiesskeer Killer haarpragtigebos hare. • In die eetsaalweieralmalomteeet toe hulle Killer se poenskopsien. • Brutus Ithubaskeerook Vaseline en andermeisies se hare. • Vaseline voeluiteindelik of syinpas. In Keimoes was sytelig en in die kinderhuistebaster. • Volgens dieskoolhoofsteekhulle die skool in die skande. • Pizzafacegeniet die uitskellery. Killer en Vaselinetjie

  17. Die Piekniek • Op pad na die rivierkom Vaseline agterdat Texan haardophou. • Terwyl die seunssokkerspeel, nooi Colin Prop Vaseline omsaam met homtegaan rook. • Sywil Bart saamnooi, maarhyhoorhaarnie. • Daarprobeer Colin haarverkrag. • Texan komegtertussenbeide en pluk Colin van Vaseline af.

  18. Vakansie in Keimoes • Vaseline se grootouersstuurvirhaar geld vir ‘n buskaartjie. • By hullevoelsyontuis. • Hulle is geskokooralleswatsy in die kinderhuisbeleef. • Almalstaarnahaar. • Haaroupameendisomdatsygrootgeword het en haar hare so kort is. • Later probeersyniemeer die verhoudingherstelnie.

  19. Biblioteekbesoek • Vaseline is ontsteldoor hoe die kinder-huiskinders in die biblioteekbehandel word. • Die bibliotekaresseignoreerAlbiewat ‘n boekoorskaakwiluitneem. Vaseline neemdituit. • By die deurbaklei die susters en Marietjie stamp Albie met haarboek in die visdam. Albie

  20. Strandhuisbesoek • Tydens die videoaandgaan sit Texan agter Vaseline met sybene teen haar. • Texan se broer, Juice, daagsaam met sybendelede op. • Hullekeer Vaseline voor en vrana Texan. • Daardieaand loop Texan en Vaseline weg. • Vaseline woueersniesaam met Teanwegloopnieomdatsyna Johannesburg besluit het sywilnie op straatweesnie, maareerderskoolgaan. • Juice en sybendevanghulle.

  21. Die aanranding • Hulle stop op ‘n verlateplekwaar Texan en Vaseline aangerand word. • Die bendesuggereerdat Vaseline verkraggaan word, maar Juice doenditnie. • Juice beskuldig Texan daarvandathy dink hy is beter as hulle. • Die volgendeoggend help sy Texan tot by ‘n karavaanpark. • Sybesluitomiets van haarlewetemaak en raakbewus van ‘n Teenwoordigheid. • Daarraakhulleaanmekaar en soen die eerstekeer.

  22. Texan se agtergrond • Juice is Texan se halfbroer. • Hulle ma is ‘n kleurlingwat Texan, die seun van haarblankewerkgewer, verwag het. • Texan het ookeersaan die bendebehoort; daarom het hy net so ‘n keep soos Juice bokant die oog. • Na syvriend se dood het hybesluitomwegtegaan. • Daaromsny Texan die keep weg en dreighom met die dood. Juice Texan

  23. Hoe Texan Verander • Texan word die laerskoolseuns se held. • In die eetsaal sit hy by die hoofseun. • Hybakleiniemeervir geld nie. • Hywilgraad 11 slaag. • HywilniemeerKaap toe gaannie en sy ma ookdaarwegkry. • Texan speelsaam met die kleintjieskrieket en raakrugby. • Hy word ookhoofseun van die koshuis.

  24. Texan en Vas se verhouding • Dis die begin van Vaseline se graad 10-jaar. • Almalkansiendatdaarietsspesiaalstussenhaar en Texan is. • In die kerkvanghuloëmekaar as daar van liefdegesing word. • Texan vra of Vaseline nog rook omdathynie van rook hounie. • Die aand toe Texan hoofseun en Vaseline prefek word, neemhyhaarna die pastorieswem-bad waarhulle in hulonder-klereswem en hulliefdevier.

  25. Killer se selfmoordpoging • Killer hang haarselfaan die stortkop op. • Vaseline moet die das met ‘n skeermeslossny. • Toe Killer roggel, soen Vaseline haar en huilonbedaarlik. • Die hoof beveeldat die skade van Killer verhaal word. • Vaseline skryfvir Killer ‘n lang brief. • MnrKedibonereëldat Vaseline na Killer se eenheidskuif. • Killer oefenom Wessel, haarou, se van teteken en verteldathynieeersvloeknie.

  26. Killer se agtergrond • Killer verteldathaar ma tydenshaarsiekte in die stoepkamermoeslê en doodgaanomdathaarstiefpanie die hond in die kamerwouhênie. • Na haarafsterwe het hy die hondgeskiet. • Killer het die hond se naamoorgeneem. • In gr.3 het Killer haarstiefpa se klereaan die brand gesteek toe hydronk was.

  27. Killer se aanstaande • Killer verteldatsyoefenomGriesel (Wessel se van) teteken. • Sy het Wessel in die kerkopgemerk. • Wessel vloeknie en speeleerstespanrugby. • Toe Nazrene by Wessel aanlê, steek Killer haar met die passer. • By die Kersetebegelei Wessel Killer op die klavier.

More Related