1 / 33

Kardiologie

Kardiologie. Isgemiese hartsiekte. Onvoldoende suurstofvoorsiening aan die hartspier, tydens rus of inspanning. Angina pectoris. Borskaspyn wanneer hartspier isgemies raak. Miokardiale infarksie. Die dood van miokardiale selle wanneer miokardiale isgemie nekrose veroorsaak.

asabi
Télécharger la présentation

Kardiologie

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Kardiologie

  2. Isgemiese hartsiekte • Onvoldoende suurstofvoorsiening aan die hartspier, tydens rus of inspanning

  3. Angina pectoris • Borskaspyn wanneer hartspier isgemies raak

  4. Miokardiale infarksie • Die dood van miokardiale selle wanneer miokardiale isgemie nekrose veroorsaak

  5. Koronêre trombose • Afsluiting van koronêre arterie a.g.v trombose vorming • Een van oorsake van ’n MI

  6. Aritmieë • Isgemiese hart = abnormale ritmes • Sommiges onskadelik (ventrikulêre ektopiese slae) • Ander vererger isgemie deur koronêre bloedvloei te verminder en suurstofaanvraag te verhoog (ventrikulêre tagikardie) • Kan skielike dood veroorsaak deurdat pompaksie van hart staak (ventrikulêre fibrillasie)

  7. Risioko faktore • Familie geskiedenis • ↑ cholesterol • Hoë bloeddruk • Rook • Ander faktore: Onaktiwiteit Persoonlikheid Stres Konsentrasie stollingsfaktore Obesiteit

  8. Patofisiologie • Skade aan koronêre arterie met neerlegging van lipiede, fibreuse weefsel en kalsifikasie • Letsel = ateroom • Skielike afsluiting kry a.g.v trombus

  9. Kliniese beeld • In weke voor MI – pasiënte voel nie lekker • Kla van moegheid, geirriteerd, swak spysvertering, kortasem en borskaspyn

  10. Voorsorgmaatreëls • Geen statiese oefeninge • Geen oefeninge met bilaterale arms bo kop, wel unilateraal • Nie in vooroorgeboë posisies oefen • KONTROLEER HARTTEMPO • Net na MI harttempo met nie meer as 8-14/min styg, later 20/min

  11. Voorsorgmaatreëls • Pasop vir oorvermoeienis – bleekheid, sweet op bo-lip • Dispnee of angina – staak oefening • Pasiënte op beta-blokkers – harttempo styg nie (Borg-skaal) • Kyk vir ander tekens van moegheid, glo hulle as hul sê hul is moeg • As pasiënt nie kan praat of moeilik praat – staak oefening

  12. Hartversaking

  13. Definisie • Hart nie in staat om sirkulasie te handhaaf ↓ kardilae uitwerp ↑ ventrikulêre vullingsdruk

  14. Verminderde kardiale uitwerp • Kardiale uitwerp = hartspoed x slagvolume • Normaal = ongeveer 5 l / minuut • Kardiale indeks = kardiale uitwerp liggaamsoppervlak = 3l / min. / m2 • Slagvolume = hoeveelheid bloed uitgepomp in een hartslag

  15. Hartspoed • Met bradikardie in siek hart = ↓ kardiale uitwerp • Tagikardie = ↓ ventrikulêre vullingsdruk

  16. Slagvolume • Voorlading • Nalading weerstand by aorta weerstand by perivaskulêre netwerk viskositeit van bloed • Kontraktiliteit van hartspiervesels

  17. Verhoogde ventrikulêre vullingsdruk • Slagvolume • Sirkulende bloedvolume • Meegewendheid van hart

  18. Mediese behandeling • ↓ ventrikulêre vullingsdruk deur ↑ kardiale uitwerp = sterker sametrekking van hart • ↓ ventrikulêre vullingsdruk deur ↓ voorlading = gee diuretikum

  19. Kardiale toetsing

  20. Kardiale toetsing • Borskas x-straal • EKG • Oefenings EKG

  21. Kardiale toetsing • Elektrofisiese studies – elektrodes binne in hartkamers • Radioisotoop studies – gamma kamera • Echokardiografie - ultraklank

  22. Kardiale toetsing • Kardiale kateterisasie • MR

  23. Elektrokardiogram • Opname van elektriese aktiwiteit van die hart vanaf liggaamsoppervlak • P golf = atriale depolarisasie • QRS kompleks = ventrikulêre depolarisasie • T golf = ventrikulêre repolarisasie • ST segment elevasie = MI • ST segment depressie / T golf inversie = angina

  24. Kardiale geleidingsisteem

  25. Kardiale aritmieë • Abnormale kardiale ritme • Kan skielike dood, sinkopie, duiseligheid, hartkloppings of geen simptome veroorsaak • 24-uur monitering • Twee hoof tipes: bradikardie tagikardie

  26. Sinus ritmes • Sinus aritmie = inspirasie en ekspirasie • Sinus bradikardie = slaap en atlete • Sinus tagikardie = oefening en opgewondenheid

  27. Patalogiese bradikardie • Sinus node disfunksie = ouer persone • Atrioventrikulêre blok = vertraagde geleiding

  28. Patalogiese tagikardie • Atriale ektopiese slae • Atriale “flutter” = siekte van hart (saagtand golf) • Rx = kardioversie

  29. Patalogiese tagikardie • Atriale fibrillasie = “atrial activity is chaotic and mechanically ineffective” • Geen duidelike P golf, ventrikulêre respons vinnig en onreëlmatig

  30. Ventrikulêre aritmieë • Ventrikulêre ektopiese slae (ekstrasistole)

  31. Ventrikulêre aritmieë Ventrikulêre tagikardie en ventrikulêre fibrillasie = hartsiekte Ventrikulêre tagikardie = 3 of meer opeenvolgende ventrikulêre slae van 120/min of meer Rx: kardioversie, medikasie, defibrillator inplanting

  32. Ventrikulêre aritmieë • Ventrikulêre fibrillasie = vinnig, onreëlmatig, geen kardiale uitset • Rx: kardioversie

  33. Verwysings • Pryor, J.A. and Prasad, S.A. 2009. Physiotherapy for respiratory and cardiac problems. Adult and paediatrics. Edinburgh: Churchill Livingstone • Beeldmateriaal met vergunning van Google soekenjin

More Related