Week van Gebed 2013
Week van Gebed 2013. Voorafsang Ps 18:1&5 (2e mel) Lied 190:1&3 Lied 475:1&2 Lied 511:1&2 Lied 171:1&2. In die gebedsgimnasium !. Om in die (gewone) gimnasium te oefen, moet jy….. ‘n besluit neem om aan te sluit. gereed wees om te teken en te betaal.
Week van Gebed 2013
E N D
Presentation Transcript
Week van Gebed 2013 Voorafsang • Ps 18:1&5 (2e mel) • Lied 190:1&3 • Lied 475:1&2 • Lied 511:1&2 • Lied 171:1&2
In die gebedsgimnasium! • Om in die (gewone) gimnasium te oefen, moet jy….. • ‘n besluit neem om aan te sluit. • gereed wees om te teken en te betaal. • weet jy gaan energie verbruik en daarom moet jy reg eet/genoeg slaap. • dissipline beoefen en dit gereeld doen. • weet dit raak al lekker soos wat jy fikser word.
Nou die gebedsgimnasium! • Neem ‘n besluit om jou gebedslewe te verbeter. Fokus op die swakplekke. • Wees gereed dat dit iets gaan kos. In die meeste gevalle gaan dit meer tyd vra… • Jy sal energie moet insit: beplan jou tye en plek. Stel ‘n volledige gebedslys op. • Jy gaan dissipline nodig hê. Vgl. Daniël (6:11) en Jesus (Luk 5:15-16). • Hoe meer jy bid hoe makliker word dit…..
In die gebedsgimnasium! • Kom ons bid! • Slotlied: 505:1-4 • Seën