1 / 24

Isa 40:31 maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos

Isa 40:31 maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie. . God spreek tot die mens deur die son, die maan die sterre , die wolke , die reen ,

avery
Télécharger la présentation

Isa 40:31 maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Isa 40:31 maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie. Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  2. God spreek tot die mensdeur die son, die maan die sterre, die wolke, die reen, Die dou, die berge, die reviere… (Ps19:2) Die hemele vertel die eer van God, en die uitspansel verkondig die werk van sy hande. Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

  3. Arend en sygewoontes Vergelyk met die lewe van ‘n gelowige In die lig van die `WOORD VAN GOD God spreeknie net tot onsdeur die natuur niemaardeur die skriftuur, naamlik SyEwigeWoord “Watonswys kanmaak tot saligheiddeur die geloof in Christus Jesus” (2 Tim 3:15b). Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

  4. Die Arend – sykoninklikheid Soos die leeu die koning van die Dieregenoem word, so word die arend die “Koning van die voels” genoem Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

  5. Die Arend – sykoninklikheid Die grootbeeldwatNebukadneser gesien het; sy hoof was van goeie goud, watspreek van die koningskap van Nebukadneser (Dan. 2:37-38). Dan. 7 spreek van dierewatuit die see opkom, Watooreenstem met die “beeld”. “Die eerste was soos ‘n leeu(koning) en hy het vlerke van ‘n arend(Koning) gehad.”(Dan 7:4a) Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

  6. Die Arend – sykoninklikheid Openb. 1:5 en van Jesus Christus, die getroue getuie, die eersgeborene uit die dode en die Owerste oor die koningsvan die aarde! Aan Hom wat ons liefgehad het en ons van ons sondes gewas het in sy Bloed,1:6 en ons gemaak het koningsen priesters vir sy God en Vader, aan Hom die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid! Amen. Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

  7. b. Die Arend – sykrag • Sykrag is in syvlerke, bene en pote • Syvlerke is dikwels 2m lank • Kan ‘n snelheid van 160 km/h • Bereik. • Genoegkragom ‘n skaap- • Lammetjie op-te-raap Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

  8. b. Die Arend – sykrag • Die arend ken die lugstrome • Hy sit en wag vir die regte • wind en rydan op die • wind sondermoeite. • Waneerdaar ‘n • storm onder • woed is die arendverbo die storm verhef • onderdiehelderstrale van die verkwikkende • Son. Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

  9. b. Die Arend – sykrag Efe 6:10 Eindelik, my broeders, word kragtig in die Here en in die krag van systerkte. Fil 4:13 Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee. Act 1:8 maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle Kom... Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

  10. b. Die Arend – sykrag Jes 40:31; maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie. Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

  11. b. Die Arend – sykrag Wanneer die stormgety begin Woed, en die winde begin Waai – wag die kind van die Here gelowiglik in die Gebedtotdathy met Die Heilige Gees Weggevoer word – Ja, verbokant die sorge en stryd van die lewe, hoEr, al hoEr tot naby die hart van God. Dit is danwat Gelowigesaam met die liededigteruitroep: Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

  12. b. Die Arend – sykrag “daar is ‘n plek van siele rus Naby die hart van God: ‘n plek waar sonde nie ontrus Naby die hart van God” Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

  13. c. Die Arend – sygrootstevyand • Die slang is sy grootste vyand • Maak nie saak waar is sy nes, • die slang soek altyd sy • eiers of kleintjies op. • As hy ‘n slang gewaar • Gooi hy sy vlerke Oop. • (magsvertoning aan sy • vyand) Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

  14. c. Die Arend – sygrootstevyand Sy pote het netvormige skubbe en ‘n kussing van vere om sy bors. Arend spring met sy pote op die slang se nek, wurg die lewe uit hom, byt dan die slang met sy skerp bek middeldeur! Of hy vlieg met die slang en wanneer hy ‘n sekere hoogte bereik laat hy hom val, pletter op die rotse Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

  15. c. Die Arend – sygrootstevyand Luk 10:18 Toe sê Hy vir hulle: Ek het die Satan soos ‘n bliksem uit die hemel sien val. Luk 10:19 Kyk, Ek gee aan julle die mag om op slange en skerpioene te trap, en oor al die krag van die vyand; en niks sal julle ooit skade doen nie. Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

  16. c. Die Arend – sygrootstevyand • Soos die arend kussing van • Vrede om die bors het, het • Ons die borswapen van • Geregtigheid (ef. 6:14). • 2Co 2:14 Maar God • sy dank wat ons • altyd laat • triomfeer in Christus” Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

  17. d. Die Arend – Syvernuwing “Daar is ‘n sekeretipearendwatelkesewejaar ‘n Eensameplekkieopsoekbv. ‘n rotsskeur. Hy trek dan Al syvereuit en dansalhy ‘n deel van sybek teen ‘n rots wand of klipwegskuur. Hyneemdangeen Voedsel in. hyverkeurafsonderlik tot nuwevere Uitkom en sybekweeruitgegroei het. Hysal die Plek van afsonderingverlaat en met ‘n Geweldigegeskreeusyvlerkyoopsprei En as ‘n splinternuwearend die bloue Lug inskiet. Ouarend het nuutgeword”! Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

  18. d. Die Arend – Syvernuwing Hand 1:8 maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde. Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

  19. e. Die Arend – Synes en eiers • Hy woon in dieselfde nes vir 30 • Tot 50 jaar, hoe ouer hoe • groter die nes.(kerk) • Kom voor in tropiese • dele van afrika(GEES) • Arend le haar eiers • In die winter en • Verlaat dan nie die nes nie, hou die eiers warm • Gal 4:19 my kinders, vir wie ek weer in barensnood • (geestelike hitte) is totdat Christus in julle ‘n gestalte • verkry. Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

  20. f. Die Arend – Syoog • Gesigsveld van 300 grade • (mens: 160 grade) • ‘n derde ooglid sodat hy direk • In die son kan kyk. • As hy siek is le hy in son • As hy sterwe kyk hy • vir son todat hy • Sterwe. “Ek bid dat Hy julle geestesoe • so verhelder dat julle kan weet watter hoop sy roeping • inhou, en watter rykdom daar is in die heerlike erfenis • wat Hy vir die gelowiges bestem het...” ef 1:18 Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

  21. f. Die Arend – Syoog Mal 4:2 Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. (wanneer ons siek is) Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

  22. f. Die Arend – Syoog Wanneer die gelowige die lewe Verlaatgaan le hyook, soos die arend, op ‘n rots! ‘n Geestelike Rots, Jesus Christus(kor 3:11) sygeestelikeoegerigop “Die Here Jesus Christus die son Van geregtigheid” Blaashysyasemuit en verrysna die EwigeHeerlikheid. Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

  23. f. Die Arend – Syoog 2Ti 4:7 Ek het die goeie stryd gestry; ek het die wedloop vol- eindig; ek het die geloof behou. 2Ti 4:8 Verder is vir my weggelê die kroon van die geregtigheid wat die Here, die regverdige Regter, my in dié dag sal gee; en nie aan my alleen nie, maar ook aan almal wat sy verskyning liefgehad het. Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

  24. jes 40:31 die wat op die HERE wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie. Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

More Related