1 / 10

Wie doen God se eer die meeste skade aan ?

Wie doen God se eer die meeste skade aan ?. Gelowiges . Mense wat sê hulle ken God, maar dan so leef , werk , praat dat God se Naam deur die modder gesleep word. Hoe word God se naam geheilig / ontheilig ? . Mt 6:10a. Naam van God. Is God self

gil
Télécharger la présentation

Wie doen God se eer die meeste skade aan ?

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Wiedoen God se eer die meesteskadeaan? • Gelowiges. • Mensewatsêhulle ken God, maar dan so leef, werk, praatdat God se Naamdeur die moddergesleep word.

  2. Hoe word God se naamgeheilig/ontheilig? Mt 6:10a

  3. Naam van God • Is God self • Koninkryk van die Hemel = Koninkryk van God

  4. God oneeraantedoen/onthelig. Watditnie is nie • Laatdaarniegevloek word nie • Nieligsinnig of as stopwoordgebruiknie • Nie as kragwoordgebruiknie • hoe moetekmaak as dit in my geselskapgebeur

  5. 1. Ontheilig/ laster. Watditwel is • Verkeerdpraatoor God • Verkeerdegoedaan God toeskryf • Gelowiges gee aanleidingdaartoedatongelowiges met God die spot dryf

  6. Verkeerdpraatoor God kom van verkeerdleefvoor God • Amos 2:6-11. In plaas van dankbaarheidleefhulleverkeerd • Jes 63:7-64. God as Vader se heiligeNaam word deurhulleefwysevertrap • Eseg 36:16-23. Land deurhuloptrede en gedragontheilig. Heidennasies het God gespotoor Israel se gedrag

  7. Hoe word God geëer/ God teheilig • Dan 3:28 Toe sêNebukadnesar: “Aan die God van Sadrag, Mesag en Abednego kom die eer toe, Hywatsyengelgestuur het en sydienaarsgered het. Hulle het op hulle God vertrou en het die koninklike bevel verontagsaam en hulle was bereid om hulleleweteverlooreerder as om enige god behalwehúlle God tedien of teaanbid.

  8. Mt 5:13-16 Laatons so leefdat die mense op grond van onslewens U niesalbelasternie, maar U salloof en prys • Julle is die sout vir die aarde. Maar as sout verslaan het, hoe kry 'n mens dit weer sout? Dit is niks meer werd nie. Dit word buitekant weggegooi, en die mense vertrap dit. • “Julle is die lig vir die wêreld. 'n Stad wat op 'n berg lê, kan nie weggesteek word nie; • ook steek 'n mens nie 'n lamp op en sit dit onder 'n emmer nie maar op 'n lampstaander, en dit gee lig vir almal in die huis. • Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik.”

  9. Gelowiges bid die gebed om God teheilig/ teeer om twee redes • Om die regtekennis van God tebekom • ‘n Lewewat die kennisversprei (sout/lig)

  10. Die eer om vir God testerf • Martelaar se lastewoorde: • Neemhierdielaaste offer watekkan bring, my meesmagtelose offer omdatekdaarná • niksmeervir U kandoennie, en gebruikdit om u Naamteheilig, dit is: Ooortuig U self daarmee die ongelowiges, inspireer U self daarmeeandergelowiges; en help my daarom om niete swig niemaar tot die einde toe U Naamteheilig”

More Related