1 / 29

Lukas 24:46-53

Lukas 24:46-53. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. JY. Luister na God se Woord. Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God. Jesus gaan huis toe!.

doris
Télécharger la présentation

Lukas 24:46-53

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Lukas 24:46-53

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  4. JY

  5. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  6. Jesus gaan huis toe!

  7. Wat bely ons met Hemelvaart oor Jesus? • Sy werk op aarde was voltooi • Hy het finaal oor die dood getriomfeer • Hy regeer  • Hy pleit vir ons • Hy berei vir ons plek voor

  8. Dit sê vir Sy dissipels, vir ons, • ons is agtergelaat as geseëndes • ons is agtergelaat as gestuurdes

  9. Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  10. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  11. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  12. Dag van afskeid Dag van blydskap D-dag

  13. “Ek het geen ander planne gemaak nie, want ek maak staat op hulle!”

  14. “Toe kom hulle vir my, en teen daardie tyd, was daar niemand oor om te praat nie!"

  15. "This is my Father's world Oh, let me never forget That though the wrong seem oft so strong God is the Ruler yet 

  16. This is my Father's world The battle is not done Jesus, who died, shall not be satisfied Until earth and heaven be one."

  17. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  18. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  19. Flam 72 Ek glo Ons glo as ons struikel dat ons op kan staan Ons glo in U liefde soos ’noseaan Ons glo in genade soos die see ’nStroom van vergifnis sleur ons mee en ons bely

  20. Ons glo dat die Herder sy kudde lei Ons glo dat die Leidsman die weg berei Alwys alwetend onsienlik Heer Onmeetlik sterke Verlosser Heer Ons glo!

  21. Ons glo daar’s ’nmôre na die donker nag Ons glo aan ’nbruilof wat die bruid inwag Ons glo in vervulling van die Woord In Christus oorwinnaar oor die dood en ons bely

  22. Ons sing omdat ons glo Aanbid omdat ons glo Bely dit dat ons glo Ons loof U want ons glo

  23. Alwys alwetend onsienlik Heer Onmeetlik sterke Verlosser Heer Ons glo!

More Related