1 / 11

Markus 16:1-8 ’n Graf word ’n redding

Markus 16:1-8 ’n Graf word ’n redding. Die storie van die donkie ’n Graf word ’n redding. Lydenstyd is ’n somber tyd. Ons kry geloof en hoop en liefde daaruit.

eadoin
Télécharger la présentation

Markus 16:1-8 ’n Graf word ’n redding

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Markus 16:1-8 ’n Graf word ’n redding

  2. Die storie van die donkie ’n Graf word ’n redding

  3. Lydenstyd is ’n somber tyd. Ons kry geloof en hoop en liefde daaruit.

  4. As hierdie gedemptheid en ’n almagtige God nie vir jou sin maak nie en nie vir jou pas by ons Verlosser Jesus Christus nie, is daar klaar hoop en geloof.

  5. Petrus verloën drie keer, maar kry drie keer kans op die lewe.

  6. Die Markus-evangelie eindig oorspronklik na vers 8 – oninspirerend. Die lewe is baie maal vol slegte nuus – soos wat in die vrouens se reaksie beskryf word.

  7. “Ek glo, help my in my ongeloof.”

  8. Jesus het nie in ons geloof opgestaan nie – maar in ons onsekerheid. Ons geloof het Hom nie laat opstaan nie – sy opstanding laat ons glo.

  9. Om bang te wees en te bewe en weg te hardloop en stil te bly is nie ongeloof nie.

  10. Jesus het nie in ons geloof opgestaan nie – maar in ons onsekerheid. Ons geloof het Hom nie laat opstaan nie – sy opstanding laat ons glo.

More Related