1 / 16

Die Tabernakel

Die Tabernakel. Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Ou Tempel Nuwe Tempel. Die Ou Testament Tempel. In die ou testament was die tempel n fisise plek of tent gewees waar mense na toe gegaan het om hulle sondes te belei en vrede te maak met God

eris
Télécharger la présentation

Die Tabernakel

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die Tabernakel Die ooreenkomstetussen die ou en nuweTempel

  2. OuTempelNuweTempel

  3. Die Ou Testament Tempel • In die ou testament was die tempel n fisiseplek of tent geweeswaar mensena toe gegaan het omhullesondestebelei en vredetemaak met God • Die tempel was buite die liggaamgewees en almal het geweetwaarhy was. Dit was n uiterlikeGodsdiensgewees

  4. Die ouTempel

  5. Die Heiligeplek en heilige van heiliges

  6. Die TempelFunksiesEX : 26 • Die ingang- of deur • Die buiteerfwaar al die offers gedoen was. • Die Altaar. • Die was skottel • Die Heiligeplek • Die Heilige van Heiliges

  7. Die NuweTempel • Joh2:19-21 Jesus het hullegeantwoord: “Breekhierdietempelaf en in driedae sal ekhomweeroprig,” toe sêdie Jode “dit het ses en veertigjaargevatomhomtebouen Jy sal homweeroprigin driedae? MaarHy het gepraat van die tempel van die liggaam • 1 Kor6:19 “Of weetjulleniedatjulleliggaam ‘n tempel van die HeiligeGees is nie, binne in jullewatjulle van God het nie. Jullebehoortnie aan julle self nie.

  8. Die Lam en die NuweTempel • 1 Kor15:3–4 Want in die eerste plek het ek aan julle oorgelewer wat ek ook ontvang het, dat Christus vir ons sondes gesterf het volgens die Skrifte;  • Jesus het eens en veraltyd die Offer gebring, die Lam was op die altaar geoffer. • Maar ons moet nog steed vergifnis vra deur die sonde na die altaar toe te bring. • En dan word jy gewas in die was skottel met die bloed van Jesus • Die priesterskap het nou weggeval en jy het nou n priester van jou eie tempel geword • Openbaring 1:6 “.... en van Jesus Christus, die getroue getuie, die eersgeborene uit die dode en die Owerste oor die konings van die aarde! Aan Hom wat ons liefgehad het en ons van ons sondes gewas het in sy bloed 6 en ons gemaak het konings en priesters vir Sy God en Vader, aan Hom die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid! Amen.

  9. DoopOnsmoetnogsteedsna die was skotteltoe gaan vir die skoonmaakprosessom in tekangaan in die heiligeplek as priesters!OudNuwe!

  10. Die Heiligeplek • Die heiligeplek net soos in die ou testament bestaannogsteeds, dit is nou net binne in ons. • Maar al die aspekte van die gedeelte van die tempel is nogsteedsdieselfde. • 1: Die Menorahof kandelaar Binnein die heiligekamer was ditdonker en die priesters het die kandelaaraangesteek vir ligbinne in die kamer. Net so moetonsmenorah aangesteek word sodatons die lig van die wêreldkanwees. • 2: Die tafel met brode Die tafel met die brode was daargeweessodat die priesterskontyd of “fellowship” hêmet ons Vader en net so moetonsooknou fellowship en intiemetydsaam met Homspandeer

  11. 3: Die Altaarvan gebed Die Altaar van wierookwas vir die gebede van die priestersgewees. Hullehet wierook“incense” gebrandwanneerhulle vir die mensegebid het. Net so sêdie Woorddatonsgebedeooknousooswierookvoor Vader opgaan. • Psalm 141:2 2 Laat my gebed soos reukwerk voor U aangesig staan, die opheffing van my hande soos die aandoffer.  • Openbaring8:3-4 3 En ‘n ander engel het gekom en met ‘n goue wierookbak by die altaar gaan staan, en baie reukwerk is aan hom gegee, om dit met die gebede van al die heiliges op die goue altaar voor die troon te lê;  4 en die rook van die reukwerk het met die gebede van die heiliges uit die hand van die engel opgegaan voor God.

  12. Ons het n Hoëpriester • Heb 8:1 Die hoofsaak nou van wat ons gesê het, is dít: Ons het so ‘n Hoëpriester wat gaan sit het aan die regterhand van die troon van die Majesteit in die hemele,  2 ‘n Bedienaar van die heilige dinge en van die ware tabernakel wat die Here opgerig het en nie ‘n mens nie.  3 Want elke hoëpriester word aangestel om gawes en offers te bring. Daarom moes Hy ook iets hê om te offer.  4 Want as Hy op aarde was, sou Hy selfs geen priester wees nie, omdat daar priesters is wat volgens die wet die gawes offer,  Heb 4: 14-16 14 Terwyl ons dan ‘n groot Hoëpriester het wat deur die hemele deurgegaan het, naamlik Jesus, die Seun van God, laat ons die belydenis vashou.  15 Want ons het nie ‘n Hoëpriester wat nie met ons swakhede medelye kan hê nie, maar een wat in alle opsigte versoek is net soos ons, maar sonder sonde.  16 Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van die genade gaan, sodat ons barmhartigheid kan verkry en genade vind om op die regte tyd gehelp te word.

  13. DaaglikesLewenswyses Nuwe testament Bring jousondena die kruis toe Word gedoop in water en gewas Jy as die priestergaan in die Heiligeplek in omte bid en te fellowship. Jesus ontmoetons in die heiligeplek en gaandanna God toe omintersessie vir onstedoen by Hom OnsLiggamemoetnogsteedsskoongehou word net soos die tempel in die ou testament, en ditwat God as onreinverklaar het is nietoegelaat in die liggaamnie • Ou Testament • Bring jou offer na die altaar • Word gewas in die was skottel • Die priestergaan in die heiligeplek in om vir joute bid en te fellowship. • Die Hoëpriesterontmoet die priesters in die heiligeplek en gaandan in die heilige in om by God intersessietedoen vir die nasies • Die Tempel was n Heiligeplekwatskoonmoesgehou word, sonderenigevuil, niksonreins was toegelaat in die tempelnie

  14. Plesier Skool Geld Sex Plesier Werk Skool Geld Sport Sex

  15. Wat het verander? • Behalwe die Offer watKlaargebring is……en die plek van die tempel NIKS Jesus Christus, dieselfdegister, vandag, môre en vir altyd.

More Related