1 / 18

‘ Ek het jou lief , Sannie !’

‘ Ek het jou lief , Sannie !’. 1. Hoe het ons lief ?. Ek verwag dat jy my sal gelukkig maak , my sekuriteit gee en of betekenisvolheid / waarde . My drome is gesentreer rondom jou ! Ek gee jou die mag om my gelukkig of ongelukkig te maak. Hoe het ons lief ?.

ethan
Télécharger la présentation

‘ Ek het jou lief , Sannie !’

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. ‘Ek het joulief, Sannie!’

  2. 1. Hoe het onslief? • Ekverwagdatjy my salgelukkigmaak, my sekuriteit gee en of betekenisvolheid/waarde. • My drome is gesentreerrondomjou! • Ek gee jou die mag om my gelukkig of ongelukkigtemaak.

  3. Hoe het onslief? • Ekverwagdatjy (vrou of kinders) salopleefna my geskapeideaal/droombeeldvirjou. • Omdatekjougoedbehandel, verwagekdatjysal word watek van jouverwag. (vgl. Ek smile en lykoulik!) • Eksaljouvergeef as…… • We are in the getting business…not giving business!

  4. 2. Onsliefde is afgodsdiens • Afgodery (Idolatry) is om van enigiemand of enigietsbuiten God teverwagomvir my te gee wat my diepstebehoeftes is • (Ex 20:3: Jy mag naas my geenandergodehênie)

  5. 2.Onsliefde is afgodsdiens • 1. Jyof my behoeftesraak die sentrum van my drome en verwagtings • - ‘Ek het my droomvrougetrou!’ • 2. My eggenoot of toekomstigeeggenoot word die sentrum van my lewensoriëntasie. • - ‘Virwie dink jywerkekeintlik?’ • - ‘Daarblyvir my niksooromvoortelewenie!

  6. 2. Onsliefde is afgodsdiens • 3. Probleem is: Ekverwag van my eggenootomaan my tevoorsienwat God alleenkanvoorsien ( e.g.: Geluk, vervulling, betekenisvolheid) • - ‘My drome, ideale is omjougesentreer.’ • 4. Ek gee jou die mag om my gelukkig of ongelukkigtemaak. • -‘Jymaak my so gelukkig…of so ongelukkig!’

  7. 3.Onsliefde is beeldediens • 2. Afgodsdiens is om ‘n droombeeld (carve out an idol) in jougedagtestemaak van die God watjybegeer of kanbeheer en virselfbelangook ‘n droombeeldtemaak van die eggenootwatjybegeer of kanbeheer/manipuleerdeurjouvoorkeure. Ex 20:4 - Julle mag virjullegeengesnedebeeldemaaknie. Jy mag hulnievereer of diennie.

  8. 3.Onsliefde is beeldediens • 2.1. Ek skep ‘n ‘gietvorm’ (skep ‘n beeld) van watekverwag die anderpersoonmoet word. • 2.2. Ekbeheer/manipuleerjouomomvormte word na die beeldwatekgeskep het. • 2.3 Ek wend deurlopendpogingsaanomjouteomvorm in die eenwat my dromesalvervulen my liefdestaalsalpraat.

  9. 4.Die gevolgvan afgodsdiens/beeldediens • Afgodsdiens/beeldediens, nie liefde nie, raak die hoofoorsaak van huwelike. • Onsverhouding met God kan ‘n verhouding met ‘n ‘idol’ wees, nl. My geskapeafbeelding/verwagteprojeksie van God.

  10. 4.Die gevolgvan afgodsdiens/beeldediens • Ons laat ‘n spoor na van vernietigde idol-verhoudings. • 4. Asafgodsdienaarraakjy die slaaf van die afgod (en wedersyds). • -Onsdien die ‘idol’ met die verwagtingdatditonssalbevoordeel(self-belang!)

  11. Gevolgtrekkings: • You cannot love anyone you idolise. • Aan die wortel van die meestegevoelens van ellendigheid, woede en frustrasielêteleurgesteldeverwagtingswatgewortel is in self-liefde.

  12. Gevolgtrekkings: • Alleafgodsdiens/beeldediens-liefde skep vrees want ditverwag ‘performance’. Suiwerliefde skep geenvreesnie!(1 Joh 4:18) • Jykanalleensuiwerliefhê as jygevul is met God se selfloseliefde(1Joh 4:19) • Jykannie God liefhê as jyniejoumedemens met suiwerselfloseliefdeliefhetnie. (1Joh 4:20)

  13. 5.Hoe het God lief? • Eensydigegawe– ongeag die resultaat. • Geenverwagting of manipulasie van God se kant. • Hyhouaanomtevergewe!

  14. 5.Hoe het God lief? Syliefde is self-opofferend. Hy het onslief ten spytedaarvandatons “useless” is. Hy gee en gee ‘from the inside out’. Hy gee ‘sodatonsdeurHom die lewekanhê (1Joh 4: 9)

  15. 6.As onsliefhetsoos God… • Dan salonsgeenselfsugtigeverwagtingshênie. • Dan salonsnieprobeermanipuleer of beheernie. • Dan salonsaanhouvergewe.

  16. 6.As onsliefhetsoos God… Dan salalleafgodsbeeldeafgebreek word …en onsalleen van God verwagomonsgeluk, vervulling, hoop, sekuriteit ens. tegee (oggendgodsdiens NB!) Dan sal die waarde van ‘n persoonniebepaal word deurwatons van hom/haarkankrynie(vgl. Down- sindroom kind)

  17. 6.As onsliefhetsoos God… 6. Die waarde van ‘n persoonlêdaarindathulle my die geleentheidbiedomhullelieftehêsoos Jesus my liegehad het. 7. The more useless they are, the more valuable they are. They give me the opportunity to know the love of Jesus for me better, and to love like Jesus!

  18. 6.As onsliefhetsoos God… 8. As onsmekaar (so) liefhet, bly God in ons en het Syliefde in onssydoelvolkomebereik (1Joh 4:12)…met onssydoelbereik (17) 9. WaarGod se liefde is, is daargeenvreesnie! Volmaakteliefde (die liefdewat self-opofferendgeenverwagting het nie) verdryfvrees!(1Joh 4:18)

More Related