1 / 20

Om gesig af te rond Vertel wie jou voorouers was Wanneer iets verkeerd is

Om gesig af te rond Vertel wie jou voorouers was Wanneer iets verkeerd is Baba se doeke omgeruil moet word Ma ete voorberei Oulike Sannie naby is Die kos verbrand het Dat daar gevaar is Dat jy honger is Dit winter is Sipo naby is Skoon sokkies moet aantrek Riool verstop is

fallon
Télécharger la présentation

Om gesig af te rond Vertel wie jou voorouers was Wanneer iets verkeerd is

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Om gesig af te rond • Vertel wie jou voorouers was • Wanneer iets verkeerd is • Baba se doeke omgeruil moet word • Ma ete voorberei • Oulike Sannie naby is • Die kos verbrand het • Dat daar gevaar is • Dat jy honger is • Dit winter is • Sipo naby is • Skoon sokkies moet aantrek • Riool verstop is • Dit gaan reen • Dit lente is – bloeisels / hooikoors • Melk suur is • Ens . Ens . Ens.

  2. hoe werk reuk ? • Chemies • Elektries • Verstand • Emosies • liggaam

  3. Reuke veroorsaak verskillende reaksies by mense • ---------------------------------------------------------------------------------------------- • Dieseldampe - mechanic • Drank – alkolis • Parfuum – romanse • Vars koffie - ? • Vrot kos – sies • Soet geur – lekker • Rook/brand –vrees • Gebraaide kos – honger/ eetlus • Sweet – bly weg • Ens. ens.

  4. Ons gee ook n geur of reuk af in die geestelike wereld : • ------------------------------------------------------------------------------------------------------- • Liefde • Vriendelikheid • Nederigheid • Getrouheid • Blydskap • Vrede • Geduld • Selfbeheersing • goedhartigheid

  5. 2 KOR 2 : 14 – 17 Maar dank aan GOD ! Hy voer ons altyd saam in SY triomftog omdat ons een is met Christus . Deur ons versprei Hy die kennis van Christus oral soos n aangename geur. Ons is die wierook (soet aroma , geur ) wat deur Christus vir Jahweh gebrand Word , waardeur die geur die bereik wat gered word, sowel as die wat verlore gaan. Vir die wat verlore gaan , is dit n doodsreuk wat dood bring ; vir die wat gered word egter , is dit n lewensgeur wat lewe wek. En wie is tot sulke dinge in staat ? Ons , omdat ons nie is soos baie ander wat geld maak uit die Woord van Jahweh nie ( smouse , bloedsuiers wat die Goddelike Evangelie boodskap van Christus afwater , en goedkoop wil maak ; hoereer en ontug pleeg ! Ons verkondig die Woord in opregtheid , in verbondenheid met Jahshuah , in opdrag van Jahweh ons God , en in verantwoordelikheid aan Jahweh !!

  6. GEN 8: 20 En Noag het vir Jahweh n altaar gebou en van al die rein diere en al die rein voels geneem en brandoffers op die altaar gebring . Toe het Jahweh die lieflike geur geruik , en in Sy hart gese : Ek sal die aarde nie meer vervloek ter wille van die mens nie --------

  7. ONTHOU : ONS MOET DIE AANGENAME GEUR WEES VAN JAHSHUAH TOT EER VAN JAHWEH WAT ONS GEDURIG IN DIE GEES MOET VERSPREI – WEES ALTYD HIERVAN BEWUS NET WAAR ONS BEWEEG !!!

More Related