1 / 15

Eet ‘n pakkie Cool-aid sonder om jou gesig te trek.

Elke groep moet een persoon kies om deel te neem. Die persoon staan met sy rug na die skerm. Daar verskyn ‘n opdrag agter hom op die skerm. Sodra almal dan in hulle kampboekies ingevul het of die persoon die taak sal kan uitvoer moet hy dit probeer. ‘n Regte antwoord is 1 punt werd. Sterkte. 1.

inga
Télécharger la présentation

Eet ‘n pakkie Cool-aid sonder om jou gesig te trek.

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Elke groep moet een persoon kies om deel te neem. Die persoon staan met sy rug na die skerm. Daar verskyn ‘n opdrag agter hom op die skerm. Sodra almal dan in hulle kampboekies ingevul het of die persoon die taak sal kan uitvoer moet hy dit probeer. ‘n Regte antwoord is 1 punt werd. Sterkte.

  2. 1 Eet ‘n pakkie Cool-aid sonder om jou gesig te trek.

  3. 2 Hop vir 60 sekondes op jou linkervoet sonder om te struikel.

  4. 3 Hou jou hand vir 60 sekondes onder in yswater.

  5. Sê die alfabet op . Begin by Z en eindig by A. 4

  6. 5 Eet 3 “Wiks” chappies en blaas ‘n bubble binne 75 sekondes

  7. 6 Sê ‘n voledige sin in ‘n ander taal as Afr. en Eng. met min-stens 6 woorde.

  8. 7 Doen 25 push-ups

  9. 8 Eet 3 Marie biscuits binne 60 sekondes.

  10. 9 Sing Sarie Marais uit volle bors.

  11. 10 Eet ‘n geskilde ui soos ‘n appel.

  12. Tel jou score op!!!

  13. Kies ‘n nommer:

More Related