1 / 6

J.P. was gevra om ‘n eksperiment te ontwerp.

1. J.P. was gevra om ‘n eksperiment te ontwerp. Hy was gevra om ‘n elastiese band/rekker uit te rek; die krag wat benodig word, te meet en ook hoe ver die band gerek het. ONTWERP die eksperiment wat hy kan doen. TEKEN die apparaat. BESKRYF wat hy moet meet. 0. 0. 10. 10. 20. 20.

aldan
Télécharger la présentation

J.P. was gevra om ‘n eksperiment te ontwerp.

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. 1. J.P. was gevra om ‘n eksperiment te ontwerp. Hy was gevra om ‘n elastiese band/rekker uit te rek; die krag wat benodig word, te meet en ook hoe ver die band gerek het. ONTWERP die eksperiment wat hy kan doen. TEKEN die apparaat . BESKRYF wat hy moet meet.

  2. 0 0 10 10 20 20 30 30 40 40 50 cm 50 cm 2. Hier is J.P. se apparaat 100 g BESKRYF die maklikste manier om die rekking te meet ? MERK die rekking van die rubberband op die diagram. SKRYF jou lesings vir Krag en rekking neer.

  3. 30 30 20 20 10 10 0 0 30 30 20 20 10 10 0 0 3. In hierdie eksperiment oefen J.P. druk op ‘n spons uit 100 g NEEM die LESINGS en voltooi die tabel Krag in gram gewig 0 200 Hoogte van spons in sentimeters 10 15 5 5 Samepersing van spons in sentimeters 0

  4. 4. Die volgende is resultate van die samepersing eksperiment Krag in gram gewig 0 100 200 300 400 Lengte in sentimeters 25 21 19 18 17,5 Samepersing in sentimeters 0 4 6 7 7,5 TEKEN ‘n lyn grafiek van hierdie waardes. 8 6 Samepersing in Sentimeters 4 2 0 100 200 300 400 Krag in gram gewig VERDUIDELIK hoe die inligting in die tabel of die grafiek vir jou sê dat dit moeiliker word om die spons saam te druk hoe meer jy dit druk.

  5. 5. Die volgende is ‘n grafiek van ‘n strekkings eksperiment. ‘n Nylon en metaal draad van dieselfde lengte is gebruik. nylon draad 4 3 2 Strekking in millimeters 1 metaal draad 0 200 400 600 800 Krag in gram gewig BESKRYF gedrag van die stowwe in jou eie woorde.

  6. 6. J.P. se onderwyser gee toe tuiswerk. Hy moet verduidelik waarom sommige stowwe moeiliker saamgedruk word as ander J.P. soek hulp. SKRYF jou verduideliking.

More Related