1 / 13

GEBOU om te HOU

GEBOU om te HOU. Die Skepping. God bou Uit niks. Rom 4:17 God wat dinge tot stand bring deur sy woord Hebreers 11:3 Ons weet dat die wereld deur die woord van God geskep is. bouer. God Gen 1:1 In die begin het God die hemel en die aarde geskep Spreuke 26:10

niyati
Télécharger la présentation

GEBOU om te HOU

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. GEBOU omte HOU Die Skepping

  2. God bouUitniks • Rom 4:17 • God watdinge tot stand bring deursywoord • Hebreers 11:3 • Onsweetdat die werelddeur die woord van God geskep is

  3. bouer • God • Gen 1:1 • In die begin het God die hemel en die aardegeskep • Spreuke26:10 • God wat die hemel en aardegemaak het

  4. Skeppergod = drie-enig • Vader • Jesaja 40:28 • Die HERE is die ewige God, Skepper van die heleaarde • Seun • Joh 1:3 • Alledinge het deurHom tot stand gekom, en sonderHom het niks tot stand gekomnie. • Col 1:16 • DeurHom is alledingegemaak, hemel en aarde, beide die sigbare en onsigbaredinge • Heilige Gees • Psalm 104:30 • U gee die gees en daar is lewe.

  5. Watterboumetriaalgebruik God • Woord • Gen 1:3 • Toe het God gese: “...” • Ps 33:9 • Hy het gepraat en dit was so, Hy het beveel en dit was daar. • Heb 11:3 • Onsweetdat die werelddeur die woord van God geskep is: die sigbaredinge het dusnieontstaanuitdingewatonssiennie.

  6. Hoekombou God • Op 4:11; Spreuke 16:4 • Eieplesier • U is waardigom die heerlikheid, eer en magteontvang, omdat U allesgeskep het. • Die HERE het allesgemaak met ‘n doel • Kol 1:16 • VirChristus

  7. Inspeksie van God se bouwerk • Gen 1:31 • God het allesgesien en dit was baiegoed

  8. Watwys die bouwerk van God • SyGodheid • Rom 1:20 • Van die skepping van die wereldafkan ‘n mensafleidatHywaarlik God is (geenverontskuldiging) • Symag • Jes 40:26 • ...Hywathulleelkeengemaak het. Met sygrootkrag en mag...sorgHy...

  9. Watwys die bouwerk van God • Sywysheid • Ps 104:24; 136:5 • Die aarde is vol van wat U gemaak het, en tog, U het alles in wysheidgeskep. • Hy het die hemel met soveelinsiggemaak. • Sygoedheid • Ps 33:5 • Die helewereld is vol van sytroueliefde. • EnigsteEenomteaanbid • Hand 17:24, 27 • God wat die wereld, met alleswatdaarin is, gemaak het, Hy is die HERE.

  10. Afbreek van God se bouwerk • Rom 8:22 • Die skepping is nogaanverydelingonderworpe, omdat God ditdaaraanonderwerp het. • Die skepping self salookbevry word aansyverslawingaanverganklikheid. • Sug met pyne van verwagting • 2 Petrus 3:10 • God self het afgebreek en salafbreek • Op die dag van die Here sal die hemel met ‘n grootgedruisverdwyn, hemelliggamesal brand, aarde met allesdaaropsalvergaan.

  11. God salherbou • Ouhemel en aardesalverdwyn • Psalm 102:25-26 • Die hemel en die aardesalvergaan, maar U salbly. • Matt 24:35 • Die hemel en die aardesalvergaan, maar my woordenooit • Heb 1:10 – 12 • U het in die begin die aardegevestig. Die dingesalverbygaan.

  12. God salherbou • Op 21:1-8 • Nuwehemel en aardegesien, want die eerstehemel en aarde het verdwyn. • Heiligestadsienafkomvan God af. Die stad was gereed. • Woonplek van God is nou by die mense. • “Kyk, Ekmaakallesnuut.”

  13. God salbouomtehou • Nuwehemel en aardesalgevestig word. • Jes 65:17 • En kyk, Eksal ‘n nuwehemel en aardemaak, en die eerstesalnieonthou word nie. • 2 Pet 3:13 • Onsleef in die verwagting van ‘n nuwehemel en aarde. • Ef 1:9-10 • Doel is omalles in die hemel en op aardeondereen Hoof teverenig, naamlikChristus.

More Related