1 / 6

Lewe sonder ‘n visie

Lewe sonder ‘n visie. In Esau gee die Bybel vir ons ‘n kragtige prentjie van iemand sonder ‘n visie. Hebreërs 11:7-10

chogan
Télécharger la présentation

Lewe sonder ‘n visie

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Lewe sonder ‘n visie In Esau gee die Bybel vir ons ‘n kragtige prentjie van iemand sonder ‘n visie

  2. Hebreërs 11:7-10 Noag is nog iemand wat in God geglo het. Toe God hom gewaarsku het, het hy geluister, al was daar nog niks te sien van die water waarvan God gepraat het nie. Hy het ’n skip gebou waarin sy huisgesin gered kon word. Sy geloof het duidelik gewys hoe skuldig die ander mense was wat nie geglo het nie. Omdat hy op God vertrou het, het God hom aangeneem.‎8Omdat Abraham in God geglo het, was hy gehoorsaam toe God hom geroep het om te gaan na ’n ander land wat sy erfenis sou word. Hy het opgepak en weggetrek sonder om te weet waarnatoe hy eintlik op pad was.‎9Toe hy eindelik aangekom het in die land wat God aan hom beloof het, het hy bly glo, al moes hy in ’n tent woon soos ’n vreemdeling wat geen reg daar het nie. Isak en Jakob, aan wie God ook die land beloof het, het saam met hom in tente daar gebly.‎10Hy het die hele tyd uitgesien na die stad wat permanente fondamente het—die hemelse stad wat deur God self ontwerp en gebou is.

  3. Hebreërs 12:16 ‎ Sorg dat daar nie onder julle ’n verbondsverbreker of goddelose soos Esau optree wat sy eersgeboortereg vir ’n skamele ete verkwansel het nie.

  4. Fokus slegs op die hier en nou • Maak staat op eie vermoëns en natuurlike gawes • Kortsigtigheidmaak dat hy die groot prys opgee om onmiddelikebevrediging te verkry • Esau, sy pa se favorite, kon gedink het sy pa se liefde sal hom uit alles help • Sy beperktevisie maak dat hy ‘n Hetiet trou • Sy beperktevisie het hom blindgemaak vir Jakob se berieëry

  5. Matt 15:23-33: Jesus het sy dissipels nadergeroep met die woorde: “Ek voel baie jammer vir hierdie mense, want hulle is nou al drie dae by My en hulle het niks om te eet nie. Ek wil hulle ook nie met leë mae wegstuur nie; anders beswyk hulle dalk van honger langs die pad.”‎33Daarop sê sy dissipels vir Hom: “Waar sal ons in hierdie verlate wêreld genoeg brood kry om so ’n massa te voed?”

  6. Visioenêre Kerk • Leef in hede, maar kyk vorentoe • Investeer alles wat hulle het in vandag sodat hulle alles kan raak in die toekoms wie God wil hê hulle moet wees • Lei mense vandag op om leiers môre te wees • Wil vandag relevant wees maar werk aan metodes wat behoeftes van lidmate in die toekoms sal aanspreek

More Related