1 / 17

KABOUTERLIEFDE

KABOUTERLIEFDE. Vir Simone (digter se dogtertjie) = kindergedig (en baie meer!). Kabouter:. Denkbeeldige grondmannetjie/aardgees (earth spirit) wat skatte (treasures)in die aarde bewaar Het magiese mag (magical powers) In fantasiewêreld van kinders (soos sprokies) – vir Simone

fagan
Télécharger la présentation

KABOUTERLIEFDE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. KABOUTERLIEFDE Vir Simone (digter se dogtertjie) = kindergedig (en baie meer!)

  2. Kabouter: • Denkbeeldige grondmannetjie/aardgees (earth spirit) wat skatte (treasures)in die aarde bewaar • Het magiese mag (magical powers) • In fantasiewêreld van kinders (soos sprokies) – vir Simone • Hierdie gedig: Kinderlike beskrywing van volwasse liefde • Gedig handel oor droomwêreld en die wonder van die liefde

  3. KLEURE • Rooi-rooi pet (r 1) • Geel hemp (r 2) • Blou lug (r 5) • Rooi mondjies (r 15) • Geel lyfie (r 17) • Rooi-rooi hart (r 21) • Primêre kleure (rooi, blou geel) – kinderwêreld • ITERATIEWE (herhaling: rooi-rooi/blou-blou) - kinderwêreld

  4. KLEURE: SIMBOLIEK • Rooi: kleur van die liefde rooi hart) • Geel: kleur van die maan : maan kry kabouter se geel hemp

  5. AANDBLOM • Blom snags • Hou net een nag • Heerlike geur • Geassosieer met liefde • Gou verby: “warrelwindkring”

  6. EENVOUDIGE WOORDE/BEELDE VIR KINDERWêRELD • Kabouter * Sprinkaan • Pet * Lyfie • Hemp * Rug • Hart • Maan • Lug • Bal • Sterre • Aandblom

More Related