1 / 31

Kabouterliefde

Kabouterliefde. Ingrid Jonker. Kabouter / Gnome. Fokuspunte. Inhoud Tipografie Beeldspraak Rym en stylfigure. Tema. Die kinderlike gedig handel oor volwasse liefde . Kabouter en kind = intieme spel tussen twee geliefdes vasgevang in die fantasie van liefde. Strofe 1.

yale
Télécharger la présentation

Kabouterliefde

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Kabouterliefde Ingrid Jonker

  2. Kabouter / Gnome

  3. Fokuspunte Inhoud Tipografie Beeldspraak Rym en stylfigure

  4. Tema Die kinderlikegedighandeloorvolwasseliefde. Kabouter en kind = intiemespeltussen twee geliefdesvasgevang in die fantasie van liefde

  5. Strofe 1 Kabouterliefde (vir Simone) Die kabouter met die rooi-rooi pet Die kabouter met die geel hemp aan Het sy hart gistraandvir my gegee En sy hemp is vir die maan

  6. Strofe 2 Die hoepelrondeblou-blou lug Het kadoemps op die grondgeval Hy’tdit blink-blou in sy hand gerol Toe speelonsdaarmee bal

  7. Hy’tdit blink-blou in sy hand gerol

  8. Strofe 3 Die sterre met hul wit ligte Het geknipoog toe ons lag Hul’trondomons in ‘n kringgetrek Soos ‘n laer in die nag

  9. Die sterre met hul wit ligte het geknipoog toe ons lag

  10. Hul’trondomons in ‘n kringgetreksoos ‘n laer in die nag

  11. Strofe 4 Die aandblom het sytrom-trompet Geblaas in die warrelwindkring Die kalkoentjies met hulrooimondjies Het die sprinkaan-walsgesing

  12. Die aandblom het sytrom-trompet

  13. Die kalkoentjies met hulrooimondjies

  14. Sprinkaan-walsgesing (sang the locust/grasshopper waltz)

  15. Strofe 5 Die maan met sygeellyfie Het gaan plat lê op sy rug Hy’tgaanslaap by die gousblomme Met syboepens in die lug

  16. Strofe 6 Die kabouter met die rooi-rooi hart Het dit self vir my gesê Hy’t die aardboloorsy kop gegooi O dishierwaar die liefdelê

  17. Die kabouter met die rooi-rooi hart

  18. Tipografie Titel: Kinderlikeweergawe van ‘n volwasseliefdesgedig Opgedraaan Simone (digter se dogtertjie) 6 kwatryne (eenvoud, begin met hoofletter) Enjabementekomdeurgaansvoor Leestekensontbreek (vireenvoud)

  19. Fantasie-wêreld / Sprokie Liefdelê in die hart, nie in die materiëlenie.

  20. Beeldspraak (Imagery) Personifikasie “sterreknipoog toe ons lag” r9 en 10 “aandblomblaassytrom-trompet” r13 “die maan met sygeellyfie het gaan plat lê op sy rug” r17 en 18 Metafoor “is” “Die hoepelrondeblou-blou lug” r5 Vergelyking “soos” “Die sterre trek rondomonssoos ‘n laer”

  21. Rym (rime) Gebrokerym(abcb) Alliterasie “blink-blou” r7 Assonansie “die kalkoentjiesmet hulrooimondjies” Klanknabootsing “kadoemps” r6 en “trom-trompet” r13

  22. Stylfigure Herhaling (repetition) van: kleur (colour) Rooi-rooi pet / hart r1 en 21 Blou-blou lug Sirkelmotief (circle motive) Hoepelronde (hoop round) Kring (circle) Bal Warrelwindkring (whirl-wind-circle) Aardbol (earth globe)

  23. Stylfigure Progressie “rooi-rooi pet vorder tot hart” r1/6 Simboliek“rooi hart” = LIEFDE Kontras: warm (rooi en geel) en koue (blou) Elisiebv. Gistraand – gisteraand / hy’t – hy het / hul’t – hulle het / Ditversnel die TEMPO en RITME

  24. Things that appeal to children’s senses Primêrekleure (primary colours) Wit ligte r9 Rooi-rooi pet/ mondjies / hart r1, 15 eb 21 Geel hemp / lyfie r2 en 17 Blou lug Hoepelrondeteenoorkoeëlronde (hoop round, children play with hoola-hoops) Herhaling(rooi-rooi, blou-blou); versterk en ankerbegrippe by kinders.

  25. EnvoudigeTaalgebruik / Simple Language use Verkleinwoordjiesbv. Maan se lyfie r17, blomme se mondjies r15 Eenvoudigewoorde (simple words) bv. Pet, hemp, bal, speel Eenvoudigesinskonstruksiesbv. Met die rooi pet r1, met hul wit ligte r9

  26. Denkbeeldigemannetjie (imaginary man) dui op sprokie (fairy tale) Strofe 1 Kabouterliefde (Gnome/Pixie love) (vir Simone) Die kabouter met die rooi-rooi pet (hat) Die kabouter met die geel hemp (shirt) aan Het sy hart gistraandvir my gegee En sy hemp is vir die maan Herhaling Primêrekleur Elisie “gisteraand” / eenvoudigheid

  27. Strofe 2 Metafoor Die hoepelrondeblou-blou lug (hoopleround blue-blue sky) Het kadoemps op die grondgeval Hy’tditblink(shiny)-blou in sy hand gerol(roled) Toe speelonsdaarmee bal Klanknabootsing: Versterkmusikaletekstuur van die gedig Alliterasie Elisie Kabouter en kind

  28. Strofe 3 Die sterre met hulwitligte Het geknipoog(winked) toe ons lag Hul’trondomons in ‘n kring(circle) getrek Soos ‘n laer in die nag Kleur Personifikasie Metafoor: made a circle around us LIKE an encampment in the night Elisie

  29. Strofe 4 Aandblom = trompetvorm Klanknabootsing Die aandblom het sytrom-trompet Geblaas in die warrelwindkring Die kalkoentjies(veldblom) met hulrooimondjies(little mouths) Het die sprinkaan-walsgesing(sang the locust/grasshopper waltz) Aandblom / kalkoentjies - Blomme Circular theme Personifikasie & vrolikestemme Assonansie & Verkleining

  30. Strofe 5 Die maan met sygeellyfie Het gaan plat lê op sy rug Hy’tgaanslaap by die gousblomme(flowers) Met syboepens(fat stomach) in die lug (in the air) Personifikasie Elisie

  31. Progressie& Hart volliefde Strofe 6 Die kabouter met die rooi-rooi hart Het dit self vir my gesê Hy’t die aardbol(earth globe) oorsy kop gegooi Odishierwaar die liefdelê Hysteurhomnie. Hygooi die aardboloorsy kop. Hysteurhomnieaanaan die aarde of die materiëlenie. He doesn’t care about the earth and material things. Liefde is net perfek in sprokiesverhale. Love is only perfect in fairy tales. Uitroep / exclamation! = blydskap / joy

More Related