1 / 28

VENNOOTSKAPSREG

VENNOOTSKAPSREG . HOFSAKE . Berco Sameday Express v McNeil [1996] 4 All SA 100 (W) Goodricke’s v Hall [1978] 4 SA 208 [N] Wegner v Surgeson 1910 TDP 571 Curtis and Curtis v Beart 1909 TH 141 Koekemoer v Langeberg Stene BK 1999 (1) SA 361 (N)

fiona
Télécharger la présentation

VENNOOTSKAPSREG

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. VENNOOTSKAPSREG HOFSAKE

  2. Berco Sameday Express v McNeil [1996] 4 All SA 100 (W) • Goodricke’s v Hall [1978] 4 SA 208 [N] • Wegner v Surgeson 1910 TDP 571 • Curtis and Curtis v Beart 1909 TH 141 • Koekemoer v Langeberg Stene BK 1999 (1) SA 361 (N) • Geldenhuys v East and West Investments (Pty) Ltd 2005 (2) SA 74 (HHA) – Self study • Partnership agreement -

  3. Goodrickes V HALL FEITE • Hall en Burn was vennote in ‘n vennootskap – The Snail • Burn gee opdrag aan Goodrickes om aansoek te doen om ‘n dranklisensie • Hall is bewus van die instruksie deur Burn. • Vennootskap daarna ontbind • Goodrickes, prokueursfirma, dagvaar twee verweerders (Hall en Burn ) gesamentlik en afsonderlik vir professionele dienste gelewer BESLUIT IN DIE HOF A QUO • Burn het volmag gehad om die vennootskap te bind • Volmag agv die verhouding tussen vennote • Stilswyennd agv “the customary dealings of the partnership” • Hall appelleer teen beslissing

  4. Goodrickes V HALL BESLISSING IN NATAL PROV AFD • Uit getuienis duidelik dat Hall geweet het van Burns se instruksie aan die prokureurs • Tydens Hall se kommunikasie met prokureurs het hy nooit aangedui dat Burns nie volmag het nie • Goodricke kon staatmaak op uitrduklike of stilswyende volmag • In die geval stilswyend • Was daar ‘n ooreenkoms tussens Burnsen Hall wat Burns se volmag beperk het? • Hall met sodanige beperking bewys • Uit feiete van saak kon dit nie bewys word nie • Geen ooreenkoms om te beperk nie: Was die kontrak gesluit in die normale verloop van besigheid? • Ja

  5. Wegner V surgeson • FEITE • Mnre Bischoff en Ander het erwe gehuur van die Verenigde Nerlandlsde Kerk, en dit aan Surgeson verhuur • Huur verstryk op 30 en 31 July 1909. • In Maart 1908 neem Surgeson vir Wagner in as vennoot (kafeteria) • Vennootskapsooreenkoms bepaal vennootskap verstryk wanneer huur verstryk of 3 maande se kennisgewing • Lisensie was in Surgeson’s naam • Na 31 Julie 1909 – vennootskap gaan voort totdat Bischoff die vennote in kennis stel dat huur verval het • Vennote wil direk van kerk huur, en nader die kerk • Surgeson bied aan om perseel persoonlik te huur by kerk, kerk aanvaar dit – op voorwaarde dat vennote op likwidasie ooreenkom • Vennootskap gaan voort met huur tot Desember • Surgeson gee toe kennis dat vennootskap voor 31 Desermber gelikwideer moes word

  6. Wegner V surgeson Regsvrae • Wanneer was die vennootskap ontbind? • Wie was die eienaar van die nuwe huurooreenkoms? • Wie was die eienaar van die lisensie?

  7. Wegner V surgeson • WESSELS: VRAAG 1 Wanneer is die vennootskap ontbind? • Vennootskap vir ongedefinieerde tydperk kan deur enige vennoot ontbind word “It is my pleasure on this day to terminate the partnership” • Mag nie beëindig om homself te bevoordeel nie – skadevergoeding • Moontlike datums: Surgeson beweer 7 September (kennisgewing dat huur beëindig is); 8 Desember (kennis van bëindiging deur Surgeson) of 31 Desember (likwidasiedatum) • Die bedoeling van Surgeson uit die feite dui op 31 Desember

  8. Wegner V surgeson • VRAAG 2: WIE SE EIENDOM IS DIE NUWE HUURKONTRAK? • Contract uberrimaefidei contract between brothers • Therefore may not try to overreach the other partner • May not try to take benefits as a result of the dissolution of the partnership • 8 December – Renewal for partnership • 8 December: Notice to end and acquiring new lease would have occurred simultaneously – partnership would be the power • 31 December – property of partnership • “He was therefore, when he wrote the letter to the church (I think 8 December) asking for a renewal in his own name, dealing on his behalf and behind the back of his partner, • Under these circumstances it is perfectly clear that the authorities I have read apply, and that therefore such a lease becomes the property of the partnership”

  9. Wegner V surgeson • QUESTION 2: WIE IS DIE EINAAR VAN NUWE HUUROOREENKOMS? • Kontrak uberrimae fidei - kontrak tussen broers • Een vennoot mag nie poog om ander te uitoorlê nie • Moenie persoonlike voordeel kry uit beëindiging • 8 September – Vennootskap • 8 Desember: Beëindiging en nuwe huurooreenkoms gesamentlik – vennootskap • 31 Desember – vennootskap • “He was therefore, when he wrote the letter to the church (I think 8 December) asking for a renewal in his own name, dealing on his behalf and behind the back of his partner, Under these circumstances it is perfectly clear that the authorities I have read apply, and that therefore such a lease becomes the property of the partnership”

  10. Wegner V surgeson • QUESTION 3 : WIE IS Die eienaar van die lisensie ? • Vennootskapsooreenkoms identifiseer die bates van venootskap – lisensie vorm nie deel van die bates nie. • Daarom private eiendom van Surgeson

  11. CURTIS AND CURTIS V Beart • FEITE: • Curtis, Curtis en Beart was in vennootskap in Jhb. • Vennootskapsooreenkoms word later verleng met 7 jaar • Curtis en Curtis anader Hof vir ontbinding van vennootskap: i) Vennootskap van vertroue bestaan nie meer nie ii) Doelwit van vennootskap om wins te maak bestaan nie meer nie

  12. CURTIS AND CURTIS V Beart REGSVRAAG • Kan vennootskap ontbind voor die vervaldatum ? BESLISSING • Ja, ingevolge RHR indien iusta causa (Maasdorp) • Wangedrag • Growwe en volgehoue nalatigheid • Besigheid kan nie meer teen ‘n wins bedryf word nie.

  13. CURTIS AND CURTIS V Beart Wangedrag: • Voorraadbeheer • Toesighouding kantoor en winkel • Verhouding en beheer oor klerke • Behandeling avn klante • Bedien klante met hoed op (nie respekvol) • Gaan uit en drink saam met klante • Opsigself nie genoegsame grond nie • Senior vennoot het egter vantevenore met hom daaroor gepraat – belofte om te verbeter, maar het nie = grond vir ontbinding

  14. CURTIS AND CURTIS V Beart Besigheid kan nie teen ‘n wins bedryf word nie In Jennings v Baddeley(supra), WOOD, V.C.,said (p. 1032), in reference to an argument that the Court could not dissolve a partnership on the ground of its being incapable of being carried on at a profit: "I very much doubt that proposition. The doctrine of this court has always been that expectation of profit is implied in every partnership; that every partnership is entered into by the partners with the view to deriving profit from the concern. No one can suppose that persons, who have agreed to carry on a business for a certain term, will continue to carry it on during as many years as the term may have to run, when it is clear that during the residue of the term they must be working at a certain loss

  15. CURTIS AND CURTIS V Beart • Verlies was lke jaar meer • Geen wins was gemaak sedert vennootskapsooreenkoms herhu was nie, verlies neemjaarliks toe • Bevel om vennootskap te ontbind

  16. KoEkemoer v LangebergSteneBpk Feite • Langeberg verkoop stene aan Koekemoer voor hy in vennootskap was – betaal gereeld • Koekemoer sluit vennootskap met 2de verwererder (seun). • Later nog ‘n vennoot - en vennootskap word Wilco Traders. • Koekemoer beëindig vennootskap – and Wilco was eintlik ‘n BK, maar Langeberg was nooit hieroor ingelig nie • Langeberg verkoop goedere aan Koekemoer - Koekemoer sê die goedere was nie aan hom verkoop nie, maar aan die BK • Langenberg meen Koekemoer het op nalatige wyse die BK as ‘n vennootskap voorgedoen en Koekemoer kan as gevolg van estoppel hom nie op die ware toedrag van sake berope nie. • Hlangeberg sou nie goedere verkoop het sonder ‘n kredietaansoek deur BK en as hy bewus was dat Koekemoer nie meer ‘n vennoot was nie • Tjeks tot 25 Februarie 1995 in the naam van Koekemoer en seun en daarna Wilco Contractors

  17. KoEkemoer v LangebergSteneBpk Stem saam oor die volgende: • Goedere was afgelewer aan BK, Wilco Kontrakteurs BK; en BK het nie daarvoor betaal nie; • Die Appellant en seun het ontttrek uit vennootskap, maar het nie Lazngeberh ingelig nie; • Kokemoer en seun was nalatigom nie vir Langeberg in te lig nie .

  18. KoEkemoer v LangebergSteneBpk Aangeleenthede in dispuut • Het Koekemoer geweet dat die vennootskap ontbind het • Het Langeberg geweet dat hy eintlik besigheid met Wilco doen; • Was die feit dat Langeberg met Wilco gedoen het so voor die handliggend dat kennis van die feit aan toegeskryf kan word ; • Is die Appellant en sy sen regtens verantwoordelik vir die bedrag wat Langeberg eis • Die hof a quo bevind ten gunste van Langeberg - Koekemoer appelleer

  19. KoEkemoer v LangebergSteneBpk Beslissing: Gemerereg • Ontbinding sal slegs afdwingbaar wees teenoor ‘n derde party (Langeberg) indien hy kennis daarvan gekry het or indien hy kennis daarvan opgedoen het op een of ander wyse • Indien behoorlike kennis nie gegee is nie, kan vennoot ingevolge gemenereg aanspreeklik wees of • Op grond van estoppel estoppel waar derde party met opvolger van die vennootskap handel dryf, van mening dat die oorspronklike vennootskap steeds bestaan en hy met die vennootskap handel dryf • Verhoed dit: SK kennisgewing + plaaslike Afr en Eng koerant

  20. KoEkemoer v LangebergSteneBpk Estoppel • Langeberg moet bewys dat Koekemoer en seun het ‘n ‘n nalatige wyse die skyn gewek dat Langeberg steeds met die vennootskap ‘n kontrak gesluit het en dat die voorstelling nadelige gevolge vir Langeberg ingehou het. • Langeberg se aanvaarding dat Kokemoer vennote was van die Wilco Kontrakteurs kan nie as onredlik gesien word nie. • Eis om estoppel moet slaag. • Appellant en seun aanspreeklik teenoor Langeberg • Appel met koste van die hand gewys.

  21. BercoSameday Express V Mc Neil and Others • Feite: • Cox en Joubert begin ‘n besigheid in vennootskap • Mc Neil aangestel as bestuurder in Jhb tak – later ook vennoot • Vennootskapsbesigheidkoerierdiens • McNeil gee kennis “close of day” (allokering van koste, uitgawes vir Cox se seun) • McNeil begin ‘n onderneming in mededinging gou daarna • Joubert en Cox nader hof vir ‘n bevel dat McNeil: Nie geheime inligting mag gebruik nie Nie werknemers mag afrokkel nie Nie klante van die vennootskap mag nader nie Besorg “tickler box” en “costing file” terug

  22. BercoSameday Express V Mc Neil and Others • Punte in limine deur McNeil: • Die nuwe vennootskap het geen locus standi om verrigtinge teen hom in te stel nie • Daar is geen bewyse dat die oorblywende vennote die besigheid oorgeneem het nie, aangesien ‘n likwidateur nieaangestelis nie

  23. BercoSameday Express V Mc Neil and Others • Eensydige kennisgewing • Kan in vennootskapsooreenkoms beperk word • Goeie trou, redelik, geleë tyd • Gevolge – vennootskap ontbind - Verbreking van goeie trou - skadevergoeding - deelin voordele

  24. BercoSameday Express V Mc Neil and Others • Ontbinding van vennootskap • Vennootskap het ontbind deur kennisgewing van McNeil • Bedanking vereis die ontbindfing van die vennootskap • Maar, die vennootskapsooreenkoms bevat gewoonlik ‘n bepaling dat die likwidasie nie nodig is nie • Indien die vennootskapsooreenkoms dit nie voorskryf nie – likwidasie • Huidige geval – geen ontbindingsooreenkoms – uit gedrag van partye duidelik dat Cox en Joubert Mc Neil’s se aandeel in die vennootskap kry

  25. BercoSameday Express V Mc Neil and Others • Wat moet gedoen word • Finansiële state moet voorberei word, kapitaalrekeninge, klandisiewaarde, ens • Verwys na Robson v Theron

  26. BercoSameday Express V Mc Neil and Others • Mag nie inligting in “tickler box” gebruik nie – konfidensieël en moet dit teruggee • Mag nie sekere werknemers van die vennootskap nader nie: (werknemers in operateurskamer; toesighouers, bestuurders, werknemers wat gereelde kontak het met klante • Verwys na Trego v Hunt Uitgetrede vennoot moet sy nuwe besigheid op dieselfde wyse bedryf asof hy nooit ‘n vennoot in die vorige vennootskap was nie Indien hy vorige klante skakel – onredelike voordeel Mag dus nie klante van vorige vennootskap kontak nie

More Related