1 / 18

VENNOOTSKAPSREG

VENNOOTSKAPSREG. Ontbinding van die vennootskap . GRONDE VIR ONTBINDING . Onderlinge ooreenkoms Afloop van die termyn Voltooiing van die vennootskapsbesigheid Dood van vennoot Uittrede Toelating van nuwe vennoot Hofbevel Oorlog Sekwestrasie . ONDERLINGE OOREENKOMS .

skyler
Télécharger la présentation

VENNOOTSKAPSREG

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. VENNOOTSKAPSREG Ontbinding van die vennootskap

  2. GRONDE VIR ONTBINDING • Onderlinge ooreenkoms • Afloop van die termyn • Voltooiing van die vennootskapsbesigheid • Dood van vennoot • Uittrede • Toelating van nuwe vennoot • Hofbevel • Oorlog • Sekwestrasie

  3. ONDERLINGE OOREENKOMS • Ontbindingsooreenkoms • Uitdruklik of stilswyend • Formaliteitevolgensvennnootskapskontrak • Kan dmv ooreenkoms van die vennootskapskontrak se formaliteiteafwyk

  4. Afloop van termyn • Vennootskapsooreenkoms • Mag egter verleng, verkort, ter syde stel – ooreenkoms Regte en pligte behou, tensy ander ooreengekom

  5. Voltooiing van besigheid • Gestig vir bepaalde projek • Doel gestig raak onmoontlik om te bereik

  6. DOOD van ‘n vennoot • Onmiddellike beëindiging • Oorblywende vonnote mag voortgaan Vennootskapsooreenkoms Nuwe vennootskap • Benoeming van erfgenaam as vennoot • Besigheid mag tydelik voortgesit word tot voordeel van oorledene Ooreenkoms Likwidasie word uitgestel Nadele van onverwagse likwidasie word beperk

  7. uittrede van ‘n vennoot • Eensydige kennisgewing • Mag beperk word in vennootskapsooreenkoms • Bona fide, redelik, geleë Gevolg - ontbinding - troubreuk - skadevergoeding - deel in voordele

  8. Toelating van ‘n nuwe vennoot • Ooreenkoms tussen bestaande vennote en nuwe vennoot • Nie noodwendig dieselfde regte en verpligtinge • Streng toegepas, mag in toekoms verander (Berco Sameday Express)

  9. Hofbevel • Vennoot kan by hof aansoek doen • Ontbing moet reg en billik wees • Hof kyk na volgende omstandighede: - Skending van vertrouernsverhouding Onherstelbare vernietiging Ondergrawing; owerspel; ingevolge vennootskapskontrak - Veranderinge in persoonlike omstandighede Langdurige siekte, serifisering van geestesongesteldheid; langdurige gevangesetting

  10. OORLOG • Een van die vennote is ‘n vyandonderdaan wat in die vyandige gebied woonagtig is • Indien nie in vyandige woonagtig nie – ontbindingsbevel by die hof

  11. SEKWESTRASIE • Vennootskapsboedel word gesekwestreer • Boedel van vennoot gesekwestreer, BK of mpy word gelikwideer • Boedel van elkeen van die vennote word gesekwestreer (behalwe buitengewone vennote) • Insolvensiewet kan sekwestrasie van vennote se boedels verhoed Gee onderneming om skulde te betaal; en Verskaf sekuriteit

  12. Formaliteite vir ontbinding • Geen statutêre formaliteite • Wye publisiteit word vereis • Estoppel • Ou vennootskap word beeïndig – nuwe word geskep - klandisiewaarde word oorgedra Insolvensiewet vereis kennisgewing in die Staatskoerant Twee uitgawes Afrikaanse en Engelse koerant Minstens 30 dae voor en een nie meer as 60 dae voor oordrag plaasvindnie • Watgebeur met skuldeiser as hyniekenniskrynie?

  13. Gevolge van ontbinding • Verhouding tussen vennote • Verhouding tussen vennote en derdes

  14. Verhouding tussen vennote • Verhouding van goeie trou bly voortbestaan • Vennootskapskontrak word beeïnding Bepalings wat verhouding na beeïndiging reël • Verval van wedersydse volmag Tensy noodsaaklik om onvoltooide besigheid af te handel of boedel te likwideer

  15. Verhouding tussen derdes • Regte en verpligtinge van vennootskap bly steeds van krag Debiteure moet presteer – alle vennote moet afdwing Meer praktiese reëling kan aangegaan word • Verpligtinge teenoor krediteure moet steeds nagekom word Gesamentlik en afsonderlik aanspreeklik Enige vennoot vir volle omvang aanspreeklik hou Vennoot moet weer van ander vennote verhaal

  16. LIKWIDASIE • Wat behels likwidasie ( 2 wyses) • Vennootskapsooreenkoms kan prosedure bepaal • Vennote kan self likwidasie behartig of likwidateur aanstel • Hof kan genader word indien partye nie kan ooreenkom nie • Likwidateur moet bona fide optree • Likwidateur geregtig op ontslag wanneer behoorlike verrekening aan vennote geskied het • Proses wat gevolg word om skuldeisers te bataal As daar te min in die boedel is (winsdeling) As daar geld oor is (verliesdeling) Action pro socio Actio communi dividundo

  17. HOFSAKE VIR VOLGENDE WEEK • Berco Sameday Express v McNeil [1996] 4 All SA 100 (W) • Goodricke’s v Hall [1978] 4 SA 208 [N] • Geldenhuys v East and West Investments (Pty) Ltd 2005 (2) SA 74 (HHA) • Wegner v Surgeson 1910 TDP 571 • Curtis and Curtis v Beart 1909 TH 141 • Koekemoer v Langeberg Stene BK 1999 (1) SA 361 (N)

More Related