1 / 10

Om die Woord (Brood) reg te breek … nie altyd so maklik nie

Om die Woord (Brood) reg te breek … nie altyd so maklik nie. Joh 15:26 Maar as die Trooster gekom het wat Ek vir julle van die Vader sal stuur , die Gees van die waarheid wat van die Vader uitgaan , sal Hy van My getuig

gamba
Télécharger la présentation

Om die Woord (Brood) reg te breek … nie altyd so maklik nie

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Om die Woord (Brood) regtebreek…niealtyd so makliknie

  2. Joh15:26 Maar as die Troostergekom het watEkvirjulle van die Vader salstuur, die Gees van die waarheidwat van die Vader uitgaan, salHy van My getuig • Joh 16:4 Maar hierdie dinge het Ekvirjullegesê, sodatwanneer die uurkom, jullekanonthoudatEkjulleditgesê het. Maar Ek het julleditnie van die begin afgesênie, omdatEksaam met julle was. • Joh16:5 En nougaanEknaHomwat My gestuur het; en niemand van jullevra My: Waargaan U heennie? • Joh 16:6 Maar omdatEkditvirjullegesê het, het droefheidjulle hart vervul. • Joh 16:7 Maar Eksêjulle die waarheid: Dit is virjullevoordeligdatEkweggaan; want as Eknieweggaannie, sal die Troosternienajullekomnie; maar as Ekweggaan, salEkHomnajullestuur; • Joh 16:8 en as Hykom, salHy die wêreldoortuig van sonde en van geregtigheid en van oordeel:

  3. Joh 16:9 van sonde, omdathulle in My nieglonie; • Joh 16:10 en van geregtigheid, omdatEkna my Vader gaan en julle My niemeersalsiennie; • Joh 16:11 en van oordeel, omdat die owerste van hierdiewêreldgeoordeel is.

  4. Joh. 3:17,18: • Joh 3:17 Want God het sySeun in die wêreldgestuurnieom die wêreldteveroordeelnie, maar dat die wêrelddeurHomgeredkan word. • Joh 3:18Hywat in Homglo, word nieveroordeelnie; maar hywatnieglonie, is alreedsveroordeelomdathyniegeglo het in die Naam van die eniggeboreSeun van God nie.

  5. 1Joh. 5:5,10-13: • 1Jn 5:5Wieanders is ditwat die wêreldoorwin as hywatglodat Jesus die Seun van God is? • 1Jn 5:10Wie in die Seun van God glo, het die getuienis in homself. Hywat God nieglonie, het Hom tot leuenaargemaak, omdathy die getuienisniegeglo het wat God aangaandesySeungetuig het nie. • 1Jn 5:11 En dit is die getuienis: dat God ons die ewigelewegegee het, en diélewe is in sySeun. • 1Jn 5:12Hywat die Seun het, het die lewe; wie die Seun van God nie het nie, het nie die lewenie. • 1Jn 5:13Dit het ekgeskryweaanjullewatglo in die Naam van die Seun van God, sodatjullekanweetdatjulle die ewigelewe het en kanglo in die Naam van die Seun van God.

  6. Mark10:17-22 • Mar 10:17 En toe Hy op die pad uitgaan, hardloopdaareennaHom toe en valvoorHom op die knieë en vraHom: GoeieMeester, watmoetekdoenom die ewigelewetebeërwe? • Mar 10:18 En Jesus sêvirhom: Waaromnoemjy My goed? Niemand is goednie, behalweEen, naamlik God. • Mar 10:19 Jy ken die gebooie: Jy mag nieegbreeknie, jy mag niedoodslaannie, jy mag nie steel nie, jy mag geenvalsegetuienis gee nie, jy mag niemandtekortdoennie; eerjouvader en joumoeder. • Mar 10:20 Maar hyantwoord en sêvirHom: Meester, al hierdie dinge het ekonderhou van my jeugaf.

  7. Mar 10:21 En Jesus het homaangekyk en homliefgekry en virhomgesê: Een ding komjykort—gaanverkoopalleswatjy het, en gee ditaan die armes, en jysal ‘n skat in die hemelhê; komdanhier, neem die kruis op en volg My. • Mar 10:22 Maar hy het treuriggewordoordiéwoord en bedroefweggegaan, want hy het baiebesittingsgehad.

  8. Rom.3:19,20 • Rom 3:19Nouweetonsdatalleswat die wet sê, hyditsêvir die watonder die wet is, sodatelkemondgestop en die helewêreldvoor God doemwaardig (skuldig) kanwees; • Rom 3:20aangesienuit die werke van die wet geenvleesvoorHomgeregverdigsal word nie, want deur die wet is die kennis van sonde. Rom7:7 – Paulus sê: • “...eksou die sondenieanders as deurdiewetgekenhetnie;...“ Gal.3:24 • Die wet was dusonstugmeester (schoolmaster – KJV) naChristus toe, sodatonsgeregverdigkan word uit die geloof.

  9. Joh. 8:3-11: • Joh 8:3 En die skrifgeleerdes en die Fariseërs het ‘n vrouwat in egbreukbetrap was, naHomgebring. • Joh 8:4 En toe hullehaartussenhulle in laatstaan het, sêhullevirHom: Meester, hierdievrou is op ‘n daad van egbreukbetrap; • Joh 8:5 en Moses het ons in die wet bevel gegeeomsulkevrouetestenig; maar U, watsê U? • Joh 8:6 En dit het hullegesêomHomteversoek, sodathulleietskonhêomHomtebeskuldig; maar Jesus het neergebuk en met die vinger op die grondgeskrywe. • Joh 8:7 Maar toe hulleaanhouomHomtevra, het HyHomopgerig en virhullegesê: Laatdiéeen van jullewatsondersonde is, die eerste ‘n klip op haargooi.

  10. Joh 8:8 En weer het Hyneergebuk en op die grondgeskrywe. • Joh 8:9 En toe hulledithoor, het hulle, deurhulgewetebestraf, eenvireenweggegaan, van die oudsteaf tot die laaste toe; en Jesus het alleenagtergebly, en die vrouwatdaartussenhulle in gestaan het. • Joh 8:10 En toe Jesus Homoprig en niemandsienbehalwe die vrounie, sêHyvirhaar: Vrou, waar is daardiebeskuldigers van jou? Het niemandjouveroordeelnie? • Joh 8:11 En syantwoord: Niemandnie, Here. En Jesus sêvirhaar: Ekveroordeeljouooknie. Gaanheen en sondigniemeernie.

More Related