1 / 33

Om Boer te wees – Deel 3

Om Boer te wees – Deel 3. ....daar is iets wat ons volk moet hoor. Ons gesprek vandag. Oorsig van afgelope twee gesprekke. Die Gelofte. 12 minute. Terminologie. Die algemene idee oor die eindtyd. 40 minute. Die uitsondering op die reel. 20 minute. Die Toekoms.

garth
Télécharger la présentation

Om Boer te wees – Deel 3

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Om Boer te wees – Deel 3 ....daar is iets wat ons volk moet hoor....

  2. Ons gesprek vandag Oorsig van afgelope twee gesprekke Die Gelofte 12minute Terminologie Die algemeneideeoor die eindtyd 40 minute Die uitsondering op die reel 20 minute Die Toekoms Kan onsverkeerdwees? 8 minute Die siel van die volk roep Die Hede Bespiegel

  3. Oorsig

  4. Wat is gesê in Deel 1 & 2? • Die onderskeid tussen persoonlike redding, en volksredding is getref – die implikasies van die een op die ander (persoon / maatskappy metafoor, skip / passasiers metafoor). • Dat ons volk se huidige omstandighede dui op uitwissing – van alles wat tot stand gebring is sedert die moment van geboorte van die Boerevolk in 1838, by Bloedrivier. • Die Boerevolk se ontstaan en bestaansreg op ‘n belofte van ons vaders aan JHWH gevestig is – beide 1838, en 1949 se beloftes verwoord die akte van oprigting van die Boerevolk. • Dat die inhoud en eise van ons volk se bestaansreg vir ons volk verlore gegaan het, en nie korrek aan die volgende geslagte oorgedra is deur ons voorgeslagte nie – versuim, misleiding, moedswilligheid, vyandskap – die ewige teenstaander se bose werk moet nie misgekyk word nie. • Daar is in detail gekyk na die eise van die Gelofte, en gevind dat dit ooreenstem met ‘n volle oorgawe van elke individu aan die Evangelie van die Koninkryk, en nie beperk is tot ‘n dag, of insident nie, maar toepaslik is op die volle leefruimte van die nageslag, die volk wat tot stand gekom het as huis van die Gelofte, amper soos ‘n tempelvolk of Leviet van die OT. • Die versuim implikasies van die nageslag mbt die oprigtingsakte van die Boerevolk is in verband gebring met die huidige gebeure, en die skok moontlikheid dat die Reg self ons vyand geword het as volk, en tussen ons en ontsetting staan – onderwyl ons lewens, taal, geskiedenis, monumente ens uitgevee word soos die windkruid van ‘n swartbord af.

  5. Wat is nie gesê nie? • Dat ‘n herontdekking van die Gelofte, Vader sal “dwing” om ons volk se lot te verander. • Dat die Gelofte, of gebrek aan die hou daarvan, persoonlike saligheid en ewige redding van die individu beïnvloed • Dat die hou van die Gelofte enige bydra lewer tot vergifnis of vergewing van ons volk se oortredinge wat legio is – net Jahshua se offer kan dit verander, na ons opgehou het om te oortree

  6. Terminologie

  7. Terminologie: Redding vs Ontsetting Persoon (privaatreg): Die individu - bekeer hom tot redding van sy siel, en die wins van die ewige lewe. ‘n Ewige oes -So word JHWH se geslag ryp en geoes volgens Sy begeerte in Mal 2:15. Volk (publiekreg): Die volk regspersoon – keer terug tot ontsetting van sy vyande, en die wins van veiligheid en vryheid binne JHWH se orde en reg. ‘n Demonstrasie – Soos n berg uitstaan, so staan die ontsette volk uit as demonstrasie aan nasies en volke van JHWH Sy Reg, Sy Opregtheid en Sy liefde vir die wie Hom soek.

  8. Implikasie: Getuienis voor die wêreld ‘n Lig op ‘n berg in ‘n donker landskap – die kind van JHWH ‘n Bekeerde, geredde persoon kan onder n onbekeerde volk woon, en roep tot JHWH tot bewaring, voorsiening en uitkoms vir hom en sy gesin. Hy sal deur die oorloë en stryd van die stad waar hy woon gaan, maar te midde van stryd (of selfs dood), die vrede hê wat alle verstand te bowe gaan. ‘n Berg van lig tussen donker berge – die volk wat JHWH vrees ‘n Bekeerde volk bestaan uit ‘n kerngroep mense wat hul heil en geloof by JHWH soek, en Hom alleen dien. Daar kan onbekeerde persone in die volk se midde wees, maar die bepalende groep is bekeerde mense wat eendragtig een leier volg (?), een grondwet (?) gehoorsaam, een doel (?) nastreef, en hulself laat geld deur dade van geloof wat die volk rig en bemoedig. Die hart van die volk weerspieël hul Godsvrug, en selfs die weerbarstige, onbekeerde persone in hul midde word gedring na gehoorsaamheid aan JHWH se gebod (?).

  9. Terminologie: Huis tot Sy eer: JHWH maak woning by die bekeerde persoon – op aarde word jou liggaam Sy tempel, al woon jy onder onbekeerde volk. Jou huis ervaar die seën van Sy verblyf – word genees. JHWH kom woon onder n bekeerde volk, onder hul lofsange in hul vergadering (gemeente). Hul omgewing ervaar die seën van Sy teenwoordigheid – hul land word genees. Bekeerde volk met onbekeerde persone in hul midde Kind van JHWH onder onbekeerde volk

  10. Skrif 1Ko 6:19 Of weet julle nie dat julle liggaam ‘n tempel is van die Heilige Gees wat in julle is, wat julle van God het, en dat julle nie aan julself behoort nie? 1Ko 6:20 Want julle is duur gekoop. Verheerlik God dan in julle liggaam en in julle gees wat aan God behoort. Psa 22:3 Tog is U die Heilige wat woon onder die lofsange van Israel! Kol 1:18 En Hy is die Hoof van die liggaam, naamlik die gemeente; Hy wat die begin is, die Eersgeborene uit die dode, sodat Hy in alles die eerste kan wees. 2Kr 7:13 As Ek die hemel toesluit, dat daar geen reën is nie, of as Ek die sprinkaan beveel om die land af te eet, of as Ek pes onder my volk stuur, 2Kr 7:14 en my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul verkeerde weë, dan sal Ék uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle land genees. 2Kr 7:15 Nou sal my oë oop wees en my ore luister na die gebed van hierdie plek. 2Kr 7:16 So het Ek dan nou hierdie huis verkies en geheilig, dat my Naam daar kan wees tot in ewigheid, en my oë en my hart sal altyd daar wees. 1Ti 3:14 Ek skryf jou hierdie dinge in die hoop om gou na jou te kom. 1Ti 3:15 Maar as ek vertoef, dan kan jy weet hoe iemand hom moet gedra in die huis van God, wat die gemeente is van die lewende God, ‘n pilaar en grondslag van die waarheid.

  11. ? ? ? ? • Leier • Grondwet • Doel • Gebod

  12. ‘n Huis is gebou as jy die merkers verbind ‘n Huis Doel: oes van verlostes Gebod: Liefde, regverdigheid en opregte wandel Leier: Die Rots Grondwet: Reg van JHWH

  13. Die Toekoms - Profesie

  14. Die reël – algemene verloop(Adam se geslag oor die wêreld)

  15. Verloop van wêreldgebeure na die wederkoms toe. Jahshua 2de koms JHWH by die mens Jahshua 1de koms Babel vervolg die kinders van JHWH 1000 jaar Eerste opstanding (Armageddon) Dag van JHWH (oordeel)

  16. Al erger tot Jahshua kom Jahshua 2de koms Mat 24:22 En as daardie dae nie verkort was nie, sou geen vlees gered word nie; maar ter wille van die uitverkorenes sal daardie dae verkort word.

  17. Fisiese vervolging – die roof van liggame Jahshua 2de koms Lewe of die Dood Lewe of die Dood Lewe of die Dood Lewe of die Dood Lewe of die Dood Lewe of die Dood Lewe of die Dood Lewe of die Dood Lewe of die Dood Lewe of die Dood 2de Wêreld Oorlog 1de Wêreld Oorlog Martelaars 3de Wêreld Oorlog 1de Gemeentes

  18. Geestelike vervolging – die roof van siele 1Ts 5:1 Maar oor die tye en geleenthede, broeders, het julle nie nodig dat aan julle geskryf word nie; 1Ts 5:2 want julle weet self baie goed dat die dag van JAHWEH kom net soos ‘n dief in die nag. 1Ts 5:3 Want wanneer hulle sê: Vrede en veiligheid—dan oorval ‘n skielike verderf hulle soos die barensnood ‘n swanger vrou, en hulle sal sekerlik nie ontvlug nie. 1Ts 5:4 Maar julle, broeders, is nie in duisternis, dat die dag julle soos ‘n dief sou oorval nie. 1Ts 5:5 Julle is almal kinders van die lig en kinders van die dag; ons is nie van die nag of die duisternis nie. 1Ts 5:6 Laat ons dan nie slaap soos die ander nie, maar laat ons waak en nugter wees. Jahshua 2de koms Vrede-Vrede Vrede-Vrede Vrede-Vrede 2de Wêreld Oorlog 1de Wêreld Oorlog Martelaars 1de Gemeentes

  19. Daar is altyd ‘n vakature vir ‘n getuie op aarde, ‘n boodskapper wat bekend maak aan die wêreld dat JHWH red, en die Koninkryk aan die kom is – tot redding, en veroordeling – ter wille van die Reg. Gaan vertel aan die wêreld dat....

  20. Die uitsondering - boodskappers(Gebeure uit algemene verloop)

  21. Bekende boodskapper Jahshua begin Sy bediening Johannes die doper Mat 3:1 In daardie dae het Johannes die Doper opgetree en in die woestyn van JudéaMat 3:2 gepreek en gesê: Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom. Mat 3:3 Want dit is hy van wie deur die profeet Jesaja gespreek is toe hy gesê het: Die stem van een wat roep in die woestyn: Berei die weg van JAHWEH, maak sy paaie reguit! Aankondiging dat die heerlike dag naby gekom het

  22. Die Elia wat sou kom... Mal 4:5 Kyk, Ek stuur julle die profeet Elía voordat die groot en vreeslike dag van JAHWEH aanbreek. Mal 4:6 En hy sal die hart van die vaders terugbring tot die kinders, en die hart van die kinders tot hulle vaders, sodat Ek nie hoef te kom en die land met die banvloek tref nie. Mat 17:9 En onderwyl hulle van die berg afklim, het Jahshua hulle bevel gegee en gesê: Julle moet vir niemand iets van die gesig sê voordat die Seun van die mens uit die dode opgestaan het nie. Mat 17:10 En sy dissipels vra Hom en sê: Waarom sê die skrifgeleerdes dan dat Elía eers moet kom? Mat 17:11 En Jahshua antwoord en sê vir hulle: Dis waar, Elía kom eers en sal alles herstel; Mat 17:12 maar Ek sê vir julle dat Elía al gekom het, en hulle het hom nie erken nie, maar aan hom alles gedoen wat hulle wou. So sal die Seun van die mens ook deur hulle ly. Mat 17:13Toe verstaan die dissipels dat Hy met hulle van Johannes die Doper gespreek het.

  23. Basuin, banier, aankondiging – JHWH se manier Jes 42:1Daar is my Kneg wat Ek ondersteun, my Uitverkorene in wie my siel ‘n welbehae het. Ek het my Gees op Hom gelê; Hy sal die reg na die nasies uitbring. Jes 42:2Hy sal nie skreeu of uitroep of sy stem op die straat laat hoor nie. Jes 42:8 Ek is JAHWEH, dit is my Naam; en my eer sal Ek aan geen ander gee, of ook my lof aan die gesnede beelde nie. Jes 42:9 Kyk, die vorige dinge het gekom, en nuwe dinge verkondig Ek; voordat hulle uitspruit, laat Ek julle dit hoor. Jes 42:10 Sing tot eer van JAHWEH ‘n nuwe lied, sy lof van die einde van die aarde af—julle wat op die see vaar, en alles wat daarin is, eilande en bewoners daarvan. Jes 42:11Laat die woestyn en sy stede uitroep, die dorpe waar Kedar woon! Laat die rotsbewoners jubel, van die top van die berge af skreeu! Jes 42:12Laat hulle aan JAHWEH die eer gee en sy lof in die eilande verkondig!Jes 42:13JAHWEH sal uittrek soos ‘n held; Hy sal die ywer opwek soos ‘n krygsman; Hy sal die strydkreet aanhef, ja uitskreeu, teen sy vyande Hom as held openbaar. Jes 42:14Ek het baie lank geswyg, My stil gehou, My bedwing. Ek sal uitskreeu soos een wat baar, Ek sal hard asemhaal en hyg tegelykertyd. Jes 42:15 Ek sal berge en heuwels woes maak en al hulle plante laat verdroog; en Ek sal riviere tot eilande maak en waterplasse laat opdroog. Jes 42:16 En Ek sal blindes lei op ‘n weg wat hulle nie ken nie, hulle laat loop op paaie wat vir hulle onbekend is; Ek sal die duisternis lig maak voor hulle uit en die hobbelagtige plekke gelyktes. Dit is die dinge wat Ek doen en nie nalaat nie. Jes 42:21 Dit het JAHWEH behaag ter wille van sy geregtigheid om die onderwysing groot en heerlik te maak. Jes 42:22 En tog is dit ‘n beroofde en geplunderde volk; hulle is almal gebonde in kerkers, verborge in gevangenisse; hulle het ‘n buit geword sonder dat iemand red, ‘n plundering sonder dat iemand sê: Gee terug! Jes 42:23 Wie onder julle luister na hierdie dinge? Wie merk op, hoor dit ook vir die toekoms? Jes 42:25 Daarom het Hy oor hulle uitgestort die gloed van sy toorn en die geweld van die oorlog; en dit het hulle rondom aan die brand gesteek, maar hulle het dit nie bemerk nie; en dit het hulle gebrand, maar hulle het dit nie ter harte geneem nie.

  24. Sodat daar geen misverstand sal wees nie Jes 48:4Omdat Ek geweet het dat jy halsstarrig is, en jou nek ‘n ystersening is, en jou voorhoof koper, Jes 48:5daarom het Ek jou dit lank tevore verkondig; voordat dit gekom het, het Ek jou dit laat hoor, dat jy nie sou sê: My afgod het dit gedoen, of my gesnede beeld of my gegote beeld het dit beveel nie. Jes 48:6 Jy het dit gehoor—aanskou dit alles! Sal júlle dit dan nie verkondig nie? Van nou af laat Ek jou nuwe dinge hoor en geheime wat jy nie geweet het nie. Jes 48:7 Nou is hulle geskape en nie tevore nie; en voor vandag het jy niks daarvan gehoor nie, dat jy nie sou sê: Kyk, ek het dit geweet nie! Jes 62:10 Gaan in, gaan in deur die poorte, berei die weg van die volk! Vul op, vul op die grootpad, gooi die klippe weg, steek ‘n banier op oor die volke! Jes 62:11 Kyk, JAHWEH laat dit hoor tot by die einde van die aarde: Sê aan die dogter van Sion: Kyk, jou heil kom; kyk, sy loon is by Hom en sy beloning is voor sy aangesig. Jes 62:12 En hulle sal genoem word: die heilige volk, die verlostes van JAHWEH; en jy sal genoem word: die begeerde, die stad wat nie verlaat is nie. Joë 2:15Blaas die basuin op Sion, heilig ‘n vasdag, roep ‘n vergadering saam! Joë2:16 Versamel die volk, heilig die gemeente, vergader die oudstes, versamel die kinders en die suiglinge! Laat die bruidegom uit sy kamer uitgaan en die bruid uit haar slaapvertrek. Blaas die basuin, hef op die banier!

  25. ‘n Banier is gehef....as boodskap Jes 11:10 En in dié dag sal die nasies vra na die wortel van Isai, wat daar staan as ‘n banier van die volke, en sy rusplek sal heerlik wees. Jes 11:11 En in dié dag sal JAHWEH weer vir die tweede keer sy hand uitstrek, om die oorblyfsel van sy volk los te koop wat sal oorbly uit Assirië en Egipte en Patros en Kus en Elam en Sínear en Hamat en uit die kuslande van die see; Jes 11:12 en Hy sal ‘n banier ophef vir die nasies en bymekaar laat kom die seuns van Israel wat verdryf is, en versamel die dogters van Juda wat verstrooi is, uit die vier hoeke van die aarde. Rom 15:10 En ook sê Hy: Verbly julle, o nasies, saam met sy volk; Rom 15:11 en ook: Loof JAHWEH, alle nasies, en prys Hom, alle volke. Rom 15:12 En Jesaja sê ook: Die wortel van Isai sal daar wees, en Hy wat opstaan om oor die nasies te heers, op Hom sal die nasies hoop. Rom 15:13 En mag die God van die hoop julle vervul met alle blydskap en vrede deur die geloof, dat julle oorvloedig kan wees in die hoop deur die krag van die Heilige Gees!

  26. Verloop van wêreldgebeure na die wederkoms toe. Jahshua 2de koms Jahshua 1de koms Johannes die Doper ‘n Geroep – die Bruidegom kom Mat 25:6 En middernag was daar ‘n geroep: Daar kom die bruidegom; gaan uit hom tegemoet!

  27. Wie sal nog roep – die BANIER ophef sodat die nasies kan sien en hoor?

  28. Jesaja sê: Jes 18:1Wee die land van vlerkgegons wat anderkant die riviere van Kus lê; Jes 18:2 wat boodskappers stuur oor die groot water en in skuite van biesies oor die waters! Gaan weg, vinnige boodskappers, na die hoog uitgegroeide nasie met die blink vel, na die wyd en syd gevreesde volk, die nasie gewoond om te gebied en te vertrap, wie se land deur riviere deursny word. Jes 18:3Al julle bewoners van die wêreld en bewoners van die aarde, as ‘n banier opgehef word op die berge, kyk! En as die basuin geblaas word, luister! Jes 18:4 Want so het JAHWEH vir my gesê: Ek wag rustig en aanskou uit my woonplek, soos glinsterende hitte bo die sonlig, soos ‘n douwolk in die hitte van die oestyd. Jes 18:5 Want voor die oes, as die bloeisel volgroeid is en die blom ‘n ryp druiwekorrel word, sal Hy die ranke afsny met snoeimesse en die lote wegkap; Jes 18:6 hulle word almal saam oorgegee aan die roofvoëls van die berge en aan die wilde diere van die aarde; en die roofvoëls sal daarop die somer deurbring, en al die wilde diere van die aarde sal daarop oorwinter. Jes 18:7In dié tyd sal aan JAHWEH van die leërskare geskenke gebring word van die hoog uitgegroeide volk met die blink vel en van die wyd en syd gevreesde volk, die nasie gewoond om te gebied en te vertrap, wie se land deur riviere deursny word, na die plek van die Naam van JAHWEH van die leërskare, na die berg Sion.

  29. Sefanja sê: Sef 3:8 Daarom, verwag My, spreek JAHWEH, op die dag wat Ek My gereed maak vir die buit; want dit is my strafoordeel om nasies te versamel, koninkryke te vergader om my grimmigheid oor hulle uit te stort, al die gloed van my toorn. Want die ganse aarde sal deur die vuur van my ywer verteer word! Sef 3:9 Want dan sal Ek aan die volke rein lippe toebring, sodat hulle almal die Naam van JAHWEH sal aanroep en Hom met ‘n eenparige skouer sal dien. Sef 3:10Oorkant die riviere van Kus vandaan sal my aanbidders, my verstrooide gemeente, my offerande (geskenke) bring. Sef 3:11 Op dié dag hoef jy jou nie te skaam weens al jou dade waarmee jy teen My oortree het nie; want dan sal Ek uit jou midde wegruim (snoei) die wat in jou oormoedig jubel, en jy sal jou nooit hoogmoedig gedra op my heilige berg nie. Sef 3:12 En Ek sal tussen jou in laat oorbly ‘n ellendige en geringe volk wat by die Naam van JAHWEH skuiling soek. Sef 3:13 Die oorblyfsel van Israel sal geen onreg doen en geen leuentaal spreek nie, en in hulle mond sal geen bedrieglike tong gevind word nie; maar hulle sal wei en neerlê, en niemand sal hulle verskrik nie. Sef 3:14 Jubel, o dogter van Sion, juig, o Israel! Verheug jou en jubel van ganser harte, o dogter van Jerusalem! Sef 3:15 JAHWEH het jou oordele opgehef, jou vyand weggeveeg; die koning van Israel, JAHWEH is by jou, jy sal geen kwaad meer vrees nie. Sef 3:16In dié dag sal aan Jerusalem gesê word: Vrees nie, o Sion, laat jou hande nie slap hang nie! Sef 3:17 JAHWEH jou God is by jou, ‘n held wat verlossing skenk. Hy verheug Hom oor jou met blydskap; Hy swyg in sy liefde; Hy juig oor jou met gejubel. Sef 3:18 Die wat bedroef is, ver weg van die fees, versamel Ek; hulle hoort by jou, die smaad druk swaar op hulle. Sef 3:19 Kyk, in dié tyd sal Ek met al jou verdrukkers handel; en die wat kreupel is, sal Ek red; en die wat verjaag is, versamel; en Ek sal hulle maak tot ‘n lof en tot ‘n roem wie se skande oor die hele aarde was. Sef 3:20 In dié tyd sal Ek julle aanbring, ja, in die tyd wanneer Ek julle versamel; want Ek maak julle tot ‘n roem en tot ‘n lof onder al die volke van die aarde, wanneer Ek voor julle oë julle lot verander, sê JAHWEH.

  30. Kan ons verkeerd wees oor “die land anderkant die riviere van Kus” ?

  31. Die versugting uit ons harte – ‘n volk se siel praat deur sy digters, sy sangers, sy skrywers en sy musikante.

  32. Kyk, in die hemel is ons getuie... Treurgrond

  33. Amen

More Related