1 / 24

Ou testament

Ou testament. Hoofstuk 15 die tyd van die rigters deel 2. Simson. Engel verskyn aan vrou van Manoag. Boodskap: Seun word gebore Sal Nasireër wees mag nie drink nie nie hare sny nie nie aan lyke raak Sal Israel begin verlos. Engel verskyn weer op versoek /

loretta
Télécharger la présentation

Ou testament

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Ou testament Hoofstuk 15 die tyd van die rigters deel 2

  2. Simson Engel verskyn aan vrou van Manoag Boodskap: Seun word gebore Sal Nasireër wees mag nie drink nie nie hare sny nie nie aan lyke raak Sal Israel begin verlos Engel verskyn weer op versoek / naam nie uitgespreek Verdwyn in offervlamme

  3. Simson (vervolg) Baie gevaarlike vyand – (van Simson tot Hiskia) Filistyne onderdruk Israel vir 40 jaar Simson verlos volk telkens Alleen - baie sterk ! Reeds as jong man na kamp van Filistyne

  4. Simson trou verkeerd Val vir Filistynse meisie – teen God se wil (Eks 34 : 16) Op pad na meisie – maak leeu dood Op pad terug – sien bye Raaisel by bruilof – klere as prys Vrou verraai hom - slaan Filistyne dood vir hulle klere Sonder vrou huis toe – later terug…..vrou weggegee

  5. Simson (vervolg) Woede ! Wreek op hele volk. Hoe? Jakkalse met fakkels deur koring Verbrand vrou en pa Filistyne weerwraak? Simson se weer-weerwraak? Groot slagting onder Filistyne

  6. Nog Simson – Volk lewer hom oor … wou Filistyne paai / bind hom met toue vas Simson breek toue / neem wraak, slaan 1000 Filistyne dood Dors: God voorsien water uit holte by Legi - “Roepersfontein”

  7. Simson in Gasa Gaan soek vrou (weer verkeerd) in Gasa Filistyne wil hom vang Gooi stadspoorte op berg Val vir Delila = valse vrou …maak asof aan Simson se kant

  8. Delila veraai Simson Soek Simson se “bron van krag” / Simson lieg 3x vasgebind en losgebreek Delila kerm (!) Simson gee in – vertel van nasirëerskap Hare = teken van gelofte Afskeer = ongehoorsaamheid Simson gevang – moet meul draai

  9. God met Simson Dagonfees (Afgod) Simson moet vermaak Vra God vir krag en (tot spyt van Filistyne) kry dit Trek tempelpilare om – duisende dood

  10. God se genade Ten spyte van sonde steeds geloofsheld (Heb 11) Krag van God in sy lewe geopenbaar

  11. Eli Hoëpriester en Leier Rigters Eli hoëpriester in Silo (Seuns Hofni & Pinehas) “Deugniete” “Slegte mense” Oortree offerreëls (Lev 7 : 28 – 34) = Teken dat hulle nie God erken nie (erken of ken? - Bespreek) (+Samuel) bou aanvaarding van koningskap

  12. Hebsug Eli se reaksie? Voorbeeld: (1 Sam 2 : 13 – 17) • Agting vir offerdiens verlore weens • Seuns steel by God • Ontug • Heiligdom: plek van ontug Flou bestraffing

  13. Oordeel aangekondig Eli en seuns sal op een dag sterf Nuwe priester – uit ander geslagslyn

  14. Oordeel voltrek (1 Sam 4) Filistyne verslaan Israel by Eben-Haeser Oudstes gaan haal ark - (wil God “nader bring”) Hofni en Pineas bring ark, maar dit help nie Hofni en Pineas sneuwel Eli kry berig – val – breek nek Pineas se vrou dood by geboorte van kind Noem kind Ikabod = “Die eer is weg uit Israel”

  15. Samuel Peninna Spot Elkana se vroue Hanna (kinderloos) Bid vir kind / Gelofte = Kind vir God Jaarliks na Silo om te bid Eli ondersteunend (dog eers sy is dronk) Samuel (“van God gebid”) gebore – na tempel gebring Werk as Leviet Neem nie deel aan Hofni en Pineas se dade nie

  16. Samuel se profetiese roeping “Spreek Here, U dienskneg hoor” Oordeel oor Eli bekend – oorgedra aan Eli (1 Sam 3) In tyd min openbare gesigte / profete God roep Samuel in nag (Eli wat roep?)

  17. Samuel Eli se opvolger Val om (2x) GOD BESKIK DIT! Nog swaarder gestraf Volk steeds onderwerp aan Filistyne – ark ook daar Neem ark na afgod Dagon Asdod gestraf (swere en muise) – stuur ark na Gat, daarna - Ekron Stuur ark (+ goue geskenke) na Israel

  18. Ark teruggevoer Bet Semes - Kirjat Jearim - Silo Dankofffer / mense bekyk ark / 70 Dood in huis van Abinadab Dawid kom haal later

  19. Israel luister na Samuel Doen weg met Baäls en Astarte – dien GOD God verlos hulle van Filistyne Volksvergadering by Mispa: Oproep tot vas en gebed vir oorlog Filistyne hoor dit – ruk op – word verslaan (Donderweer) Gedenksteen: Eben – Haeser: “Tot hiertoe het die Here ons gehelp”

  20. Samuel hoof van profete Woon in Rama God roep meer profete / Samuel hoof (1 Sam 19 : 20)

  21. Rigters Leier Herkoms Vyande Otniël (Kaleb) Kusan-Risatajim (Mesopotamië) Ehud Benjamin Moabiete Samgar Filistyne Debora Rama/Bet-El Kanaäniete Barak Naftali

  22. Rigters Leier Herkoms Vyande Gideon Ofra/Manasse Midianiete Tola Issaskar Jaïr Gilead Jefta Gilead Ammoniete Ebsan Betlehem

  23. Rigters Leier Herkoms Vyande Elon Sebulon Abdon Efraim Simson Sora Filistyne Eli Filistyne Samuel

  24. Einde hoofstuk 15

More Related