1 / 20

Ou testament

Ou testament. Hoofstuk 2 DIE PROEFGEBOD EN SONDEVAL. mooi. Vier riviere: Pison, Gihon, Hedekel en Eufraat (Frat). Mag eet. Mag nie eet nie. Die Proefgebod. God gee mens mooi woonplek. God gee. Boom van LEWE = “Ewige lewe”. (Gen 3 : 22). Boom van KENNIS van GOED en KWAAD.

zack
Télécharger la présentation

Ou testament

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Ou testament Hoofstuk 2 DIE PROEFGEBOD EN SONDEVAL

  2. mooi Vier riviere: Pison, Gihon, Hedekel en Eufraat (Frat). Mag eet Mag nie eet nie Die Proefgebod God gee mens mooi woonplek God gee Boom van LEWE = “Ewige lewe” (Gen 3 : 22) Boom van KENNIS van GOED en KWAAD

  3. gehoorsaamheid Proefgebod Kontak met die kwaad Waarom nie eet nie? God eis bloot gehoorsaamheid Mens in volmaakte wêreld geskape, maar met moontlikheid van die kwaad

  4. Redes vir Proefgebod Sal mens: …hom aan wil van God onderwerp? …kwaad siensoos God dit sien? …gehoorsaam wees aan doel van skepping? …God erken as enigste / ware Wetgewer?

  5. God en mense se waardes Mens wil outonoom wees – Hoogmoed / selfoorskatting – Verloor só lewe Die Here waarsku “…sterf as jy van die boom eet…” Mens se vernedering Gehoorsaamheid nie vernedering Breek verhouding met God = vernedering Mens verdien dood weens ongehoorsaamheid

  6. Slaag ! Ons gered Proefgebod ‘n toets Mens kon kies: gehoorsaam of nie Christus ook voor proefgebod Dus: 2de Adam

  7. Die aanslag Versoeker = SLANG (intelligent = listig) Vrou skrik nie vir ontmoeting / slang praat - ongewoon? Nee God doen alles Slang werklik die duiwel? Ja: Praat bó dier se vermoë Bv “wees soos God” en “julle oë sal oopgaan.” en “nie sterwe nie.”

  8. Skyn van waarheid Vraag oor waarheid bring twyfel oor waarheid “Julle sal nie sterf nie” WAAR ! (ewig lewe) “Julle oë sal oopgaan” Nou dom, dan slim? Waarheid is: Nuwe insig in ellende Dus: Begrip VIR verkeerde, maar onverstaan van God se reg – Tree uit God se reg

  9. Wou soos God wees Belowe: “ Ken GOED vs KWAAD” - Satan dra sy hoogmoed op mens oor Eva gryp dit aan Mens se “ kennis” weens kwaad – God se kennis: Het self grense bepaal Nog ‘n leuen: “God het geweet julle oë sal oopgaan” God egter nie ‘n boelie nie

  10. Wat gebeur toe? Vrou stil Sien “vrugte makeer niks” (wat waar is!) EGTER: Opdrag verwerp (1 Tim 2 : 14) God blameer Adam – was verantwoordelik (1 Korintiërs 15:22) God openbaar toekoms – satan werf bondgenote

  11. Gevolge Vrede verdwyn Skuldgevoelens Steek mekaar in die rug Beskuldig mekaar Openbaring Vergeet verantwoordelikheid voor God - Kom nie skeppingsdoel na nie

  12. Gevolge van die sonde Besef van naaktheid (vir eerste maal) Skaamte teenoor God? Innerlike ontwrigting Maak kennis met God se toorn / ewige dood (Rom 5 : 12) Nie meer omgang met God – kruip weg Verberg vir mekaar en vir God

  13. Genade Wesenseienskap van God: Soek sondaars op – bewys genade (soos later met Kain)

  14. Konfrontasie Wat bely Adam? Net sy vrees Bely Adam die redes vir sy vrees? Nee. God moet dit uit hom trek!

  15. Voor die regter Wat vra die Regter? Hoe weet jy dat jy kaal is? God ken die antwoord. Waarom vra Hy dit? Mens moet sy sonde bely. God skep kans vir berou Gebruik Adam die kans? Wat doen hy? Verskuif skuld na vrou én God Hoe reageer die vrou? Verskuif ook skuld (erken darem sy het geëet)

  16. + Vyandskap tussen skepsels / slange pik / mense maak slange dood Soos verhouding tussen mens - satan Slang vervloek Word slang onder kruisverhoor geneem? Nee. Hy word net vertel / vervloek / verneder

  17. Man se vonnis Aarde vervloek (verval) Bevestig straf met uitjaag uit paradys Met moeite eet Tot stof terugkeer = doodstraf / word nie soos God Ook vrou: Geboorte gaan pynlik wees

  18. Genade God straf nie net nie Maak klere – genade / bedek hulle skande Lewens voorlopig gespaar = belofte van Verlosser

  19. EVA Moeder van alle mense Die Here Jesus uit haar gebore Genadebelofte Adam gee vrou nuwe naam: EVA Gryp God se genade aan

  20. Einde Hoofstuk 2

More Related