1 / 29

Ou testament

Ou testament. Hoofstuk 16 konings van die onverdeelde ryk Saul. Saul as koning. Op sigself OK, maar. Teokraties. teenoor. “soos ander volke”. God Koning Wette / Oorloë. Verwerp God. Volk ontevrede met Joël en Abia – vra koning. God se koningskap handhaaf / Nie? OORDEEL.

merlin
Télécharger la présentation

Ou testament

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Ou testament Hoofstuk 16 konings van die onverdeelde ryk Saul

  2. Saul as koning Op sigself OK, maar Teokraties teenoor “soos ander volke” God Koning Wette / Oorloë Verwerp God Volk ontevrede met Joël en Abia – vra koning God se koningskap handhaaf / Nie? OORDEEL God stem in, maar waarsku teen onderdrukking

  3. Saul as koning lig Saul in oor koningskap Reaksie? Salf hom in elk geval Saul (soek donkies) en Samuel ontmoet Sit hom teë / Kruip weg Volk by Mispa byeen: Koning aangewys Stam van Benjamin – Saul se familie – Saul self

  4. Nahas Saul tree eers as koning op as Heilige Gees hom lei Nahas (Ammoniete) dreig – Saul verslaan hulle Koningskap by Gilgal gevestig

  5. Hou eed heilig Roei towenaars en waarsêers uit Raadpleeg God / Hou by eed Saul hou aanvanklik by wet Eiewilligheid later (1 Sam 13 – 15)

  6. Filistyne Jonatan (oor 1000 man) verslaan wagpos (Gibea) Filistyne wil wraak neem – laer by Mikmas Saul moes Samuel raadpleeg / vertraag / Saul offer self Samuel daag op: Profeteer: “jou koningskap onbestendig“ “God gaan man na sy hart soek”

  7. Die Here se hand steeds op Saul Jonatan en wapendraer val aan Filistyne verward - vlug! Saul volg aanval op Gee bevel: Niemand mag eet tot aand Jonatan onbewus – eet heuning God antwoord nie profeet se navraag nie Jonatan moet sterf, maar volk keer

  8. Saul se verwerping Sigbaar in slag teen Amalek Teen bevel: Spaar Agag se lewe en neem vee • Geen oorgegewendheid • Nie teokraties “Verskoning” Wil glo offer ! Samuel: “Gehoorsaamheid is beter as offers” (1 Sam 15 : 23)

  9. Tweede koning Saul verwerp, maar koningskap nie verwerp Samuel na Bethlehem vir volgende koning Samuel bang vir Saul ? Plan (leuen) = offer en nooi Isaï en seuns Seuns een vir een, maar nie koning Dawid in veld laat haal – word gesalf

  10. Dawid in Saul se paleis Later as wapendraer aangestel = voorbereiding vir koningskap Soek harpspeler vir kalmering Gees wyk Bose gees in Dawid Saul beter. Dawid terug na skape

  11. Dawid leer van oorlog Dawid se broers veg – Dawid gaan om te verneem Goliat Dawid 3 meter Baie klein Gewone klere (Nie Saul se wapenrusting) Volle mondering Nederig Vertrou op God Uitdagend “Eie krag” Baie wapens Slingervel + 5 klippe DOOD OORWINNAAR Weer oorlog teen Filistyne

  12. Saul afgunstig …weens Goliat Volk sing: Saul verslaan duisende, maar Dawid tien duisende Saul soos besetene (1 Sam 18 : 10) Besef Dawid is opvolger Probeer Dawid met spies vermoor 2x

  13. Listige plan Saul beloof dogter Merab, maar gee haar weg Belowe Mikal – voorwaarde; maak 100 Filistyne dood Hoop Dawid sterf Saul haat meer – praat met Jonatan Jonatan doen voorspraak Saul “belowe”, maar gooi weer spies Mikal red Dawid Afgodsbeeld in bed – “Dawid siek” -- Vlug na Samuel Saul laat hom weer haal

  14. Profeteer Sending misluk egter 2x Begin profeteer naby Samuel Saul gaan self – profeteer ook (“Is Saul ook onder die profete?”) Dawid kla by Jonatan – belowe om Saul se gevoel uit te vind Maaltyd van nuwe maan: Dawid afwesig Saul woedend Jonatan gee boodskap met pyle

  15. Dawid vlug na Nob Gaan na Agis (Koning van Gat) … na hoëpriester Agimelek Kry brood en swaard (lieg oor “opdrag van Saul”) Sluit selfs by Filistyne aan, maar word herken Tree op soos kranksinnige - word vermy = noodoptrede

  16. Saul word bang Abjatar ontkom Doëg vertel Saul van brood en swaard Impliseer: Agimelek ondersteun Dawid Doëg ? (Ps 52) Saul beskuldig Agimelek van verraad – 85 priesters moet DOOD - Doëg doen dit

  17. Saul agtervolg Dawid Dawid red inwoners van Keïla Saul wil Dawid daar vang Dawid raadpleeg God oor inwoners se houding Verlaat stad

  18. Here red Dawid Kry boodskap: Filistyne val in / Gaan terug Gered Dawid omsingel deur Saul

  19. En-Gediwoestyn Waarom vervolg u my? Ek het geen kwade bedoelings Aangegryp - huil Erken Dawid se regverdigheid EED: Sal nie Saul se nageslag uitroei nie Dawid Saul

  20. Nabal “Dwaas” Paranwoestyn: Dawid ontmoet Nabal Laat vra kos / word beledig Dawid wil wreek / Abigail (vrou van Nabal) stuur kos pleit teen wraak Nabal sterf / Dawid en Abigail trou

  21. Gakilarant Dawid kruip weg / Saul agtervolg met 3000 man Abisaï kon Saul in nag vermoor / Dawid verbied dit Abner verwyt – pas nie Saul op nie Saul bely weer sonde

  22. Dawid moedeloos Vlug na Filistyne – woon in Siklag (hoe moedeloos kán mens word?) Akis (kon v Gat) vertrou hom – soek sy hulp teen Israel Tweegatjakkals (“Double agent”) Speel onderdaan, maar plan werk nie Siklag verbrand / Dawid se vroue en kinders weggevoer ..lyk my kroek werk nie

  23. Dawid verslaan Amalekiete Dawid verslaan hulle Dawid baie ontsteld Vind krag in geloof / raadpleeg Here oor Amalekiete Kry gesin terug Filistyne trek weer op / Saul trek leër saam Saul vra wel hulp, maar toon geen berou

  24. Bygeloof Versoek; “Laat Samuel verskyn” • Boodskap: • Dawid gaan koning word • Saul en seuns gaan sterf Waarskynlik Saul se verbeelding In arms van duiwel Saul kontak dodebesweerster van Endor Waarsêery is duiwelswerk

  25. Saul moeg God gebruik waarsegster om Sy wil bekend te maak Filistyne verslaan Israel Saul se seuns sneuwel Filistyne al nader / vra wapendraer om hom dood te maak - weier Saul pleeg selfmoord Onthoof / wapens deur land gestuur / Lyk teen muur van Bet-San

  26. Bet-San In gebied van Issaskar - nooit deur Israel ingeneem Inwoners gaan haal lyke - verbrand / begrawe bene

  27. Betekenis van Saul Tragiese figuur Begin koningskap beskeie / dapper Begin koningskap wysheid / takt Egter half-gehoorsaam is ongehoorsaam Onderwerp nie aan wil van God nie God wyk uit sy lewe / bose geeste in Selfmoord

  28. Oorgangsfiguur …tussen leiers en koningskap Volk se gedagtes verander verstaan gevare voordele van koningskap

  29. Einde Hoofstuk 16

More Related