1 / 25

Ou testament

Ou testament. Hoofstuk 5 Roeping van Abram en die verbond. Inleiding. Uitsonderings: Tera, Lot, Abimelek en Melgisedek. Verbondsvolk. God bereik hele mensdom. Afgode. Noag se Nakomelinge – Verbastering van aanbidding. Verlossingsplan nodig. God roep Abram

jeslyn
Télécharger la présentation

Ou testament

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Ou testament Hoofstuk 5 Roeping van Abram en die verbond

  2. Inleiding Uitsonderings: Tera, Lot, Abimelek en Melgisedek. Verbondsvolk God bereik hele mensdom Afgode Noag se Nakomelinge – Verbastering van aanbidding Verlossingsplan nodig God roep Abram (Keerpunt vir gelowiges) Egter: (Jos 24 : 2)

  3. ?????????? Volk = instrument van openbaring Abram middel, nie doel God skenk dus ware geloof / ook deur versoekings en beproewings

  4. Oorhoofs HARAN (Mesopotamië) Abram, Tera (pa) Sarai (vrou) Lot (Neef) UR (Galdeërs) Weg uit invloed van Kain Kontak / goeie verhouding met ander volke Openbaring versprei Seuns: Isak EN Ismael (Arabiere) Nasate: Jakob EN Esau (Edomiete)

  5. Universele Karakter Seën = stoflik en geestelik Roeping van Abram universeel = bind ALMAL wat in geloof lewe God se belofte: Nasate groot nasie (Gen 12 : 2,3) (Gen 17 : 1-8) Seën in paradys verwesenlik Gerig op Christus – volke ontvang seën

  6. Die Verbond En julle is kinders van die profete en van die verbond wat God met ons vaders gesluit het toe Hy vir Abraham gesê het: En in jou saad sal al die geslagte van die aarde geseën word. (Hand 3:25))

  7. Abram vertrek uit Haran + Lot Nie deel van seën Dus later skeiding Sigem (Altare by Sigem en Bet-El) (Gen 12 : 4 – 7) Waarheen ? (Heb 11 : 8 – 12) Vertrou God se belofte Vertrek = bewys van geloof God bekwaam hom in geloof God verskyn by terpentynboom More Kanaän weer belowe

  8. Abram – ‘n vreemdeling … in land van nasate (Gen 23 : 4) Aanvaar in geloof (Heb 11 : 9) Boom More (“Waarsêer” / “leraar”) Ook besoek deur heidene Abram bou diens aan ware God - Altaar

  9. Abram na Egipte Sigem Bet-El (Lus) Tente en altaar Ai Suidland (Negeb) Egipte Hongersnood

  10. Abram en Sarai (Flinkdink) Waarom het Abram vir sy lewe gevrees in Egipte? Egiptenare vermoor mans vir hulle mooi vrouens Watter storie vertel Abram om sy lewe te red? “Sy is my suster” Vervolg Was dit ‘n leuen? Sy was wel sy halfsuster (!) (Wit leuentjie?) Wat was die gevolg van die storie? Farao neem haar in paleis op + geskenke aan Abram (ook Hagar?)

  11. Abram en Sarai (Nog Flinkdink) Wat was God se reaksie? Ontevrede: Stuur plae oor Egipte Wat doen Farao? Gee Sarai terug en verjaag hulle uit land Wat is die belang van dit alles? God toon genade teenoor Abram ten spyte van alles

  12. God skei Abram en Lot Gierigheid Vasgevang in oorlog / weggevoer / deur Abram. Gered, maar verloor alles (Gen 13 : 1 – 13 / 14 / 18 : 6 – 33 / 19) Ur - Haran - Kanaän Lot deel in seën – word ryk LAND WORD TE KLEIN - wagters stry. Lot kies Jordaanvlakte (Sodom en Gomorra): Waarom? / Gevolg ?

  13. Sodom en Gomorra verwoes Drie manne by Abram (ook Engel van God) Op pad om Sodom en Gomorra te verwoes Hulle boodskap? As net 45 ……..10 regverdiges Abram se reaksie? Lot en gesin uitgelei deur God se genade Uiteinde?

  14. Lot en gesin se lot Manne by Lot in huis: Sodomiete soek hulle (wys Lot se dogter van die hand) Engele forseer Lot en gesin na Soar Waarom Lot se vrou – soutpilaar ? Ongehoorsaamheid Waarom Lot se dogters met hom bloedskande gepleeg? Bang volk word uitgewis

  15. Lot en gesin se lot (Vervolg) Die gevolg? Moab (Moabiete) Ben –Ammi (Ammoniete) Heidense volke God red egter ook uit hulle bv. Rut (Moabiet)

  16. Abram as krygsman Verloor / Vlug – Lot krygsgevangene Abram wreek nie / red Lot 4 Vreemde konings teen Kanaän Elamiete (Kedor – Laomer) val Sodom, Gomorra, Adma, Seboïm, Bela aan

  17. Abram en koning van Sodom Laagte van Sawe Koning: Mense Koning se versoek Abram goedere Neem net voorraad vir kos (Gen 14 : 22 -24)

  18. Abram en Melgisedek (Mêlêk Tsadaq = koning van geregtigheid) Ontmoet ná verslaning van Kedor-Laomer (Heb 7 : 3) Herkoms van Melgisedek onbekend / “Soos Seun van God – vir altyd priester” Ook in amp sonder vader en moeder = Priester van God (Ps 110) “….volgens die orde van Melgisedek”

  19. Die tiende • Melgisedek – • gee Abram kos as “Beskermer van Land” • Seën Abram en prys God • Abram – • gee tiende aan Melgisedek • Erken God as oorwinnaar • Tiende dus aan God (nie Melgisedek) Toepassing: Melgisedek as priester in heidenwêreld geopenbaar

  20. Die verbond Vir altyd God Troos Gelowiges “Ek sal altyd jou God wees” Vrees is verwyder / Wete: Alles van God God verskyn by Hebron = NB - verhouding vasgelê in verbond (Gen 13 : 18 / 17 : 1 – 18) Verbond=testament(Erfenis)

  21. Die verbond (vervolg) Belofte:Groot nageslag, maar geen kinders (Abram en Sarai reeds oud) Teken: Nageslag so talryk en die belofte so vas soos die sterre aan die Hemel Belofte: Nageslag sal Kanaän besit God eis van Abram geloof, maar TOETS dit ook

  22. Die verbond (vervolg) God is vir Abram ‘n skild / Selfverloëning word beloon Tot nou: Geloofsdade, maar nou onsekerhede Seremonie: Diere in twee helftes teenoor mekaar God beweeg tussen twee rye dele deur Betekenis: Twee dele van verbond God is teenwoordig Naam verander na Abraham = “vader van baie volke” Verbond dus ook vir nageslag (Rom. 4:11, 12; Gal. 3: 27, 29)

  23. Besnydenis Belofte van God Eis gehoorsaamheid God gee genade om te kan volhou Besnydenis (8 ste dag) = teken van lewe aan God gewy = ook seël: Verlossing van sondes Verbond Besnydenis van die hart: (Rom 4 : 11)

  24. Die doop (Kol 2 : 11,12) In plek van besnydenis Verwys na bloed van die Here Jesus Christus “8ste dag” = so gou moontlik

  25. Einde Hoofstuk 5

More Related