1 / 13

Ou testament

Ou testament. Hoofstuk 9 Die plek van Moses in God se openbaringsgeskiedenis. Moses in Egipte. Gevolg?. Wat is sy strategie?. Hoe?. Volk word selfstandig (430 jr) – Moet trek. Bedreiging vir Egiptiese koning. Wil groei beperk. Soos krygsgevangenes / bou stede / maak stene.

garnet
Télécharger la présentation

Ou testament

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Ou testament Hoofstuk 9 Die plek van Moses in God se openbaringsgeskiedenis

  2. Moses in Egipte Gevolg? Wat is sy strategie? Hoe? Volk word selfstandig (430 jr) – Moet trek Bedreiging vir Egiptiese koning Wil groei beperk Soos krygsgevangenes / bou stede / maak stene Het dit gewerk? Nee Nuwe plan? Sifra & Pua moet babaseuns doodmaak - weier Nog ‘n nuwe plan? Gooi seuns in Nyl

  3. God se voorsienigheid Verlosser van Israel Moses moet voorberei word Wreedheid lei tot Moses se opname in paleis

  4. Moses gebore Aäron Mirjam Moses (3 maande weggesteek) ? Amram en Jogebed ? ? Hoe beland Moses in die paleis? Hoe beland sy ma in die paleis? (Eks 2 : 1 – 8) Moses = “uit die water gehaal”

  5. Moses in paleis • Egipties opgevoed – wysheid / • Bly egter Israeliet • Kies swak behandeling bo • Egiptiese lewenswyse (Heb 11 : 24 – 26) • Waarom het Moses moord gepleeg? (Eks 2 : 11 – 12) • Eie volk draai teen hom – verwyt oor moord (Eks 2 : 14) • Vlug na Midian (nakomelinge van Abraham) (Gen 25 : 2)

  6. Drie tydperke Paleis Midian Volks- leier 40 jr 40 jr 40 jr

  7. Moses se roeping Trou met Sippora (dogter van priester Jetro) Seuns Gersom en Eliëser Nie EK nie, maar GOD Midianiete afvallig / Afgode NB Loutering vind plaas Waarom moet Israel verlos word? Opvolg van verbond met Abraham Isak en Jakob

  8. God verskyn Waar? Berg Horeb Hoe? Brandende braambos Waarom skoene uittrek? Grond heilig God maak plan bekend --- einde van verdrukking Moses se rol? Instrument Moses sien kans? NEE / God belowe hulp

  9. “Ek is” Dui op verbondsverhouding / Volk moet na Kanaän Boodskap aan Israel Moses gestuur deur JAHWE = “Ek is wat Ek is” versoek aan Farao Volk 3 dagreise in woestyn om te offer Eers oudstes, dan versoek aan Farao Klein versoek – moeilik om nee te sê

  10. Tekens Kierie word Slang Hand word Melaats - Gesond Water word Bloed Moses beswaard – “Volk gaan my nie glo nie” “Ek praat swaar” God reageer met bevel (gaan!) en hulp (Aäron)

  11. Moses na Egipte Met Jetro se toestemming Was egter ongehoorsaam – seun nie besny Sippora besny hom met klip Noem Moses “Bloedbruidegom”

  12. Betekenis van Moses Verlos volk Verlos kerk Lei volk uit Egpite Lei ons uit mag van sonde Styltipe van Christus Moses Christus Egipte = “Hel” / Kanaän = “Hemel” Doopformulier: Rooi See simbool van doop Verlossing in bloed van Christus

  13. Einde Hoofstuk 9

More Related