1 / 15

Ou testament

Ou testament. Hoofstuk 22 Tydens die Ballingskap en daarna. Daniël en vriende. Daniël ( Beltsasar ) Gananja ( Sadrag ) Misael ( Mesag ) Asarja ( Abednego ). Doen diens in paleis Moes vergeet van eie land en godsdiens. Weier koning se kos = gehoorsaam aan die Here.

hans
Télécharger la présentation

Ou testament

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Ou testament Hoofstuk 22 Tydens die Ballingskap en daarna

  2. Daniël en vriende Daniël (Beltsasar) Gananja (Sadrag) Misael (Mesag) Asarja (Abednego) Doen diens in paleis Moes vergeet van eie land en godsdiens Weier koning se kos = gehoorsaam aan die Here (Word vet op eie kos!)

  3. Droomuitlegger Koning droom – weet nie wat nie Sy eie wyse manne “stom” Daniël beskryf droom en lê uit Beeld met verskillende metale en kleivoete Klip stamp beeld stukkend “Val van Babel” Daniël en vriende in hoë poste

  4. Eie gode Heidene verstaan nie konsep van “een Godsdiens” Nebukadneser bou groot beeld Almal moet buig Daniël en vriende weier Vuuroond God beskerm ! Nebukadneser verskrik

  5. Nebukadneser weer verneder Droom: Hoë boom – Engel beveel : Kap af Bande van yster en brons om stam Betekenis: Nebukadneser sal mag verloor Word kranksinnig vir sewe tydperke

  6. Geen bekering Spog oor eie grootheid / bou van Babel Stem uit Hemel: Koningskap weggeneem Word soos dier Eet gras Kom weer reg Erken en prys God

  7. Val van Babel Belsasar geen eerbied vir God Groot ete: Hand teen muur “Getel, getel, geweeg, verdeel” Daniël lê skrif uit – bevorder tot 3de rang

  8. Belsasar se dood Deur Perse doodgemaak Darius volg op (Stel Daniël as minister aan) Amptenare afgunstig Konkel met “wet” oor aanbidding van koning Leeukuil : God toon sy Almag Baie ander profesieë in boek dui op God se hand in wêreldgeskiedenis

  9. Jode tuis in Babel Nebukadneser wou nie volk se kultuur vernietig nie Baie bannelinge kry poste Ballingskap duur 70 jaar – God dink aan volk

  10. Terugkeer van Jode Kores (Persiese koning) neem oor Stuur Jode terug (God gryp in) 50 000 gaan terug – Serubbabel lei Heilige voorwerpe gaan saam In Jerusalem - Jesua hoof van priesters Bou altaar Vier huttefees in eie land Later nog Jode terug – Esra lei

  11. Bou tempel Twee jaar na terugkeer Samaritane bied hulp aan – Jode weier Maak Jode verdag by Persiese koning – Werk staak vir 15 jaar! God laat voortgaan (Haggai en Sagaria) Dokumente met Kores se toestemming opgespoor

  12. God sorg vir volk Jerusalem moet herbou word – Samaritane vertraag werk Persiese koning stuur Nehemia terug om te gaan help Weerstand deur omliggende volke (Tobija, Sanballat, Gesem) Nehemia gaan egter voort

  13. Heidense gewoontes Esra werk om wet te herstel Baie heidense gewoontes sluip in (weens vermenging met vreemde volke) Esra stuur vreemde vroue terug en lees wet voor Nehemia terug na Persiese koning - kom egter terug Volk verval weer

  14. Priesters en Leviete Terug in amp Ontheiliging van Sabbat beveg Vreemde vroue weggestuur

  15. Einde Hoofstuk 22

More Related