1 / 10

DIE HEILIGE GEES

DIE HEILIGE GEES. Les 3 vir 18 Julie 2014 . HY IS DIE VERTEENWOORDIGER VAN JESUS. “ En Ek sal die Vader bid, en Hy sal julle ‘n ander Trooster gee om by julle te bly tot in ewigheid . ” (Johannes 14:16). Jesus noem die Heilige Gees die “ paraklētos ” ( Joh 14:26).

gilda
Télécharger la présentation

DIE HEILIGE GEES

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. DIE HEILIGE GEES Les 3 vir 18 Julie 2014

  2. HY IS DIE VERTEENWOORDIGER VAN JESUS “En Eksal die Vader bid, en Hysaljulle ‘n anderTrooster gee om by julletebly tot in ewigheid.” (Johannes 14:16) • Jesus noem die Heilige Gees die“paraklētos” (Joh14:26). “para” = “langs” “klētos” = “geroep” Die Heilige Gees is “die eenwatgeroep is om langsjoutewees”. Hy is gestuur om langsonstewees, om onstetroos, te help en tevermaan. Voordat Jesus na die Hemelopvaar, vertelHyaanSydissipels, “Eksaljullenie as weseagterlaatnie; Ekkomweernajulle toe.” (Joh 14:18). Die “kom” was nie 'n fisiesekomsnie, maar die koms van 'n verteenwoordiger. Jesus was huladviseur, helper en trooster; die Heilige Gees was sedertdienonsAdviseur, Helper en Trooster. • Johannes sê, “ons het ‘n Voorspraak [paraklētos] by die Vader, Jesus Christus, die Regverdige.” (1 Joh 2:1). Jesus is onsverteenwoordiger, voor die Vader en die Heilige Gees is die verteenwoordiger van Jesus voorons.

  3. HY IS ‘N PERSOON Watterwerkdoen die Heilige Gees as bewysdatHy is 'n Persoon is?

  4. HY IS GOD “maar die Trooster, die Heilige Gees, wat die Vader in my naamsalstuur, Hysaljullealles leer en saljulleherinneraanalleswatEkvirjullegese het.” (Johannes 14:26) Die Heilige Gees word verskeiekeresaam met die Vader en die Seungenoem: • Mattheus 28:19 • Lukas1:35 • Lukas3:22 • Joh14:26 • Joh15:26 • Handelinge2:33 • 2 Korinthiers13:14 • Galasiers4:6 • 2 Thessalonicense2:13 • Hebreers9:14 • 1 Petrus 1:2 • DaarbenewenstoonHyGoddelikeeienskappe: • Hyis alomteenwoordig.Ps 139:7. • Hyvoorspel die toekoms. Joh16:13. • Hykanbelaster word. Mark 3:29.

  5. E.G.W. (Evangelism, cp. 18, pg. 615) “Die TroosterwatChristusbelowe het om testuurnadatHyna die hemelopgevaar het, is die Gees in al die volheid van die Godheid, wat die krag van die Goddelikegenadeopenbaaraanalmalwatglo en Christus as 'n persoonlikeVerlosseraanvaar. Daar is drielewendepersone van die hemelse trio; in die naam van hierdiedriegrootmagte-die Vader, die Seun en die Heilige Gees – die watChristusontvangdeurlewendegeloof word gedoop, en hierdiemagtesalsaamwerk met die gehoorsameonderdane van die hemel in hulpogings om die nuwelewetelewe in Christus.”

  6. SY WERK IN ONS HyLEionSnaCHRISTus “Maar wanneerHygekom het, die Gees van die waarheid, salHyjulle in die helewaarheid lei; want HysalnieuitHomselfspreeknie, maar alleswatHyhoor, salHyspreek en die toekomstige dinge aanjulleverkondig. Hysal My verheerlik, omdatHyditsalneemuitwataan My behoort, en aanjulleverkondig.” (Johannes 16:13-14) HyveranderonS “nie op grond van die werke van geregtigheidwatonsgedoen het nie, maar nasybarmhartigheid het Hyonsgereddeur die bad van die wedergeboorte en die vernuwingdeur die Heilige Gees.” (Titus 3:5) Hy leer onS “maar die Trooster, die Heilige Gees, wat die Vader in my Naamsalstuur, Hysaljullealles leer en saljulleherinneraanalleswatEkvirjullegesê het.” (Johannes 14:26)

  7. “Die bediening van die Heilige Gees is duidelikuiteengesit in die woorde van Christus: ‘en as Hykom, salHy die wêreldoortuig van sonde en van geregtigheid en van oordeel.’ Joh 16:8. Dit is die Heilige Gees wat van sondeoortuig. As die sondaarreageer op die lewendmakendeinvloed van die Gees, salhy tot bekeringgebring word en opgewek word volgens die gehoorsaamheidaan die Goddelikevereistes. Aandie berouvollesondaar, wathonger en dorsnageregtigheid, openbaar die Heilige Gees die Lam van God wat die sonde van die wêreldwegneem. ‘Hysal My verheerlik, omdatHyditsalneemuitwataan My behoort, en aanjulleverkondig,’ sêChristus. “Hysaljullealles leer en saljulleherinneraanalleswatEkvirjullegesê het.’ Joh 16:14; 14:26” E.G.W. (The Acts of the Apostles, cp. 5, pg. 52)

  8. ONTVANG DIE HEILIGE GEES “maar jullesalkragontvangwanneer die Heilige Gees oorjullekom,enjullesal my getuieswees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en Samaria en tot aan die uiterste van die aarde.” (Hand 1:8) Hoe kanons die Heilige Gees ontvang? Eerstestap:Vravir die Heilige Gees (Lukas 11:13) Tweedestap:Word met die Heilige Gees gedoop (Hand 1:5) Om gedoopte word, is om heeltemalonderdompelte word in iets. Ditsluit die helepersoonin. Doop met die Heilige Gees beteken om geheel en al onder die invloed van die Heilige Gees tewees, heeltemal "gevul met die Heilige Gees" (Efe 5:18). Dit is nie 'n "eens en viraltyd" ervaringnie, maar is ietswatvoortdurendhernumoet word.

  9. “Vironsvandag, net soosvir die eerstedissipels, geld die belofte van die Gees. God salvandag mans en vroue met krag van botoerus, sooswatHydié op Pinksterdagtoegerus het met die woord van verlossing. Op hierdieoomblik is Sy Gees en genadeviralmalwatditnodig het en Homsalneem op Sywoord.” E.G.W. (Testimonies for the Church, vol. 8, cp. 3, pg. 20)

More Related