1 / 10

Werk van die Heilige Gees

Werk van die Heilige Gees. 3. Hy maak my Gods wil bekend. Psalm 119:9-16,105 Joh 14: 15-17 1 Pet 1: 20,21 2 Tim 3: 16,17. Inleiding.

jennis
Télécharger la présentation

Werk van die Heilige Gees

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Werk van die Heilige Gees

  2. 3. Hy maak my Gods wil bekend Psalm 119:9-16,105 Joh 14: 15-17 1 Pet 1: 20,21 2 Tim 3: 16,17

  3. Inleiding • Hy wederbaarons, Hy gee ons geloof en Hy bekeerons. Daarom kan ons glo en in verhouding met Christus staan, maar ook ons rug keer op die ou lewe van sonde en vergrype teen die eer van God. • Hy wys ons egter ook hoe om voor die aangesig van God te leef deur Gods wil aan ons bekend te maak.

  4. 1. Skrif is die Woord van God • Heilige Gees gee die Woord in mensetaal - 1 Pet 1:21; 2Tim 3:16 • Teopneustie = daardie leiding van die Gees wat die Bybel - skrywers in staat gestel het om ’n betroubare skriftelike gestalte - gewing aan Gods Woord vir die mens van alle tye te skenk

  5. God se openbaring van Homself en sy wil vir ons lewe • Dit het dus gesag, is betroubaar, genoegsaam en duidelik • Gees begeleitot insig en verandering deur die Woord

  6. 2. Beelde as funksie van die Woord • Swaard – Heb 4:12;Ef 6:17; Op 19:15 • Vuur en Hamer – Jer 23: 29 • Spieël – 1 Kor 13:12 • Waterbad – Ef 5:26 • Snoeiskêr - Joh 15:3 • Saad – Luk 8:11; 1 Pet 1:23 • Reën en sneeu – Jes 55:10,11 • Melk en kos – 1 Kor 3:2; Heb 5:12,13 • Brood – Deut 8:3; Jes 55:2; 1 Kor 3:2 • Wyn en Water – Jes 55:1 • Heuning – Eseg 3:3 • Lamp – Ps 119:105; Spr 6:23; 2 Pet 1:19

  7. 3. Woord as lamp? • Dui koers aan

  8. Waarsku

  9. Verlig

  10. 4. Hoe weet ek wat is God se wil? • Woord • Gelowiges • Omstandighede • Influistering van Gees

More Related