1 / 26

Pas ‘n kleingroep benadering tot die bediening in ons Gereformeerde tradisie?

Pas ‘n kleingroep benadering tot die bediening in ons Gereformeerde tradisie? Enkele kritiese opmerkings vanuit (oor) ons gereformeerde tradisie Frederick Marais. Wat is die konteks waarbinne ek oor die vraag praat? Hoe vaar ons gemeentes as dit kom by die skep van positiewe verhoudings?

glain
Télécharger la présentation

Pas ‘n kleingroep benadering tot die bediening in ons Gereformeerde tradisie?

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Pas ‘n kleingroep benadering tot die bediening in ons Gereformeerde tradisie? Enkele kritiese opmerkings vanuit (oor) ons gereformeerde tradisieFrederick Marais

  2. Wat is die konteks waarbinne ek oor die vraag praat? • Hoe vaar ons gemeentes as dit kom by die skep van positiewe verhoudings? • Teologiese uitdagings aan ons tradisie • Tekens van ‘n alternatiewe verhaal? • Uitdagings

  3. 1. Die konteks Ballingskap as metafoor vir die posisie van die kerk in die gemeenskap

  4. Ballingskap as metafoor vir die belewing van ons tyd • Verlies aan die heersers-mag en die invloed van Jerusalem. • Verlies aan ‘n betroubare wêreld waarin ek kan tuiskom in ‘n sosiale omgewing - om “wees” en kwesbaar te wees. • Verlies aan ‘n morele kode waarin ‘n betroubare wêreld gebou kan word.

  5. Exile did not lead Jews in the Old Testament to abandon faith or to settle for abdicating despair, nor to privatistic religion. On the contrary, exile evoked the most brilliant literature and the most daring theological articulation in the Old Testament Walter Brueggemann

  6. Effek van ballingskap op die geloofsgemeenskap • Ballinge rou • Ballinge kla • Ballinge wanhoop • Ervaar die afwesigheid van God • Ballinge beleef morele verval • Ballinge is behep met eie identiteit, en word dikwels ghetto-groepe

  7. Ervaar die afwesigheid van God The absence of God is not only a personal, emotional sense, but a public, institutional awareness that the “glory has departed”.

  8. Israel se reaksie op die afwesigheid van God is die herontdekking van die sakramentele • Besnydenis as teken van unieke identiteit - “to be distinct” en identifisering met die volk van God in ‘n vyandige omgewing • Sabbat as dié primêre daad van geloofsgehoorsaamheid om die lewensritme van die ekonomiese sisteem waarin hulle verslaaf is, teen te gaan. • Oprigting van die Tabernakel as ‘n ver-beeld-ing van die heiligheid van God in die vreemde

  9. Ballingskap? • Die verhoudingsklimaat in ons kerk toon baie die eienskappe van bg ballinggemeenskap • Verhoudings word onder druk geplaas wanneer ‘n samelewingsorde omgekeer word. • Hoewel daar tekens is van herstel, loop die wantroue op alle vlakke nog baie diep • Waak teen ‘n slagofferposisie

  10. 2. Hoe vaar ons in die NG Kerk se gemeentes as dit kom by koinonia en die inskakeling van lidmate in kleingroepe? Hierdie is ‘n verwerking van ‘n databasis van meer as 10 985 lidmate uit die NG Kerk. Die tendense is so duidelik dat aanvaar kan word dat dit waarskynlik deel is van elke gemeente in ons kerk

  11. Beoordeling van bedieningmet faktor meer as 50: Doen dinge

  12. Beoordeling van bedieningmet faktor van minder as 50 Koinonia faktore

  13. Wat maak die verhoudings-klimaat so negatief?

  14. Inskakeling by kleingroepe

  15. Konklusie • 50% van lidmate toon aan hulle wil inskakel by kleingroepe • Inskakeling lê egter tussen 15-20% • Baie min gemeentes het meer as 30% lidmate in kleingroepe

  16. Ons is beter met “doen-dinge” as met die skep van positiewe verhoudings, in ‘n “communitas”-tyd waar die kwaliteit van die verhoudings dié mees betroubare draer van geloof is!

  17. 3. Teologiese uitdagings aan ons, en ons tradisie

  18. Christian brother(sister)hood is not an ideal which we must realize; it is rather a reality created by God in Christ in which we may participate.Dietrich Bonhoeffer

  19. Lewe binne die Triniteit • As trinitariese wese is God in sy wese gemeenskap. • Ons “gut” teologie verskraal die gemeenskapskarakter en intensie van God

  20. Lewe binne die Triniteit • Die drie-enige God is sedert die skepping- creatio ex nihilio - aktief besig om koinonia (gemeenskap) wat betroubaar en liefdevol is, te skep. • Vraag is of ons werklik glo dat God, Vader, Seun en Gees nou besig is om betroubare liefdevolle gemeenskap te skep.

  21. Lewe binne die Triniteit • Koinonia is ‘n ruimte waarin die Liggaam van Christus werklike gestalte vind deur die kragtige werk van die Gees en die Woord.

  22. Watter geloofsgemeenskap word uit ons teologie gebore? • Sondebesef/verlossing/dankbaarheid -skema verword maklik in ‘n verskraalde individualistiewe evangeliese roeping. • Dit ontmagtig/verskraal ons mensbeskouing. • Ons kernvraag is: Wat is sonde? Byna asof dit koininia konstitueer, en nie watter gemeenskap God besig is om te skep nie

  23. Watter geloofsgemeenskap word ons geroep om te skep? • Dit het tot gevolg dat ons dit moeilik vind om koinonia te skep tussen verskillende generasies, geslagte en kulture. • Missio Dei-teologie is ‘n beter vertrekpunt vir koinoniale teologie

  24. Ekklesiologiese neerslag • Die vraag na “leef ons reg of verkeerd” of “is ons gehoorsaam”, moet sentraal staan. • Ons beliggaam daarom in ons tradisie gemeenskap in terme van ‘n Kerkorde en is geneig tot oor-gereglementeerdheid. • Sisteem van oormatige selfbewustheid of “shaming”.

  25. Is die Gees besig om ‘n nuwe verhaal te skryf? • Natuurlik, altyd! • Geloofsgemeenskap oor etniese, geslagtelike en generasie grense - risiko’s loof van oor grense beweeg • Tekens waar genade eerder die geloofsgemeenskap definieer as ‘n morele kode • Tekens van begenadiging vir sondaars-sisteme van genade • Gemeentes se soeke na spontane geloofsgemeenskap - hierdie konferensie is ‘n hoopvolle teken • Tekens van broosheid wat gearriveerdheid vervang

  26. Uitdagings • Moenie “uitreike” skei van koinonia nie. • Begin by ‘n soeke na waar die Gees besig is om gemeenskap te skep - doen geloofsonderskeiding voordat jy kleingroepe soos ‘n volgende projek beplan. • Begin by God se missie eerder as die vraag na wie kwalifiseer en wie nie. • Skep gemeenskappe van genade wat nie bang is om verantwoordbaarheid te vra nie. • Vra die vraag na liefde elke keer as daar ‘n behoefte is tot uitsluiting. • Vervang beskaming met bevestiging.

More Related