html5-img
1 / 10

BABY

BABY. Die storie van die “ liefdevolle ” pa en die verlore kind. KARAKTERS (1). Baby: hoofkarakter : omtrent 15/16 jr. oud stadsmeisie : blou grimering , rooi lippe , rooi naels , bos krullerige swart hare, bruin vel , kort liggeel , skouerlose rok

hakan
Télécharger la présentation

BABY

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. BABY Die storie van die “liefdevolle” pa en die verlore kind.

  2. KARAKTERS (1) • Baby: hoofkarakter: omtrent 15/16 jr.oud • stadsmeisie: blougrimering, rooilippe, rooinaels, boskrullerige swart hare, bruin vel, kortliggeel, skouerloserok • Regtenaam is Claudine Grootboom • Naam “BABY” is NB: Lyksoos ‘n terterige “babe”, maar is eintlikjong, weerlose kind (soos baba) • Drink “pille” virhaar “fits” (aanvalle) • Praatvreemd: “Mô” • Treevreemdop: loop in pienk bikini in die straatrond, somsskielikbaie bang, huilskielik, lag skielik

  3. KARAKTERS (2) • Nooi : amper 15; eerstepersoonsverteller, woon in Nqamakwe se onderdorp in tweevertrek-platdakhuisie • Ma Tinkie + Pa Doepie is nooi se ouers • OomAttie Brand/Andrew Barnard: man wat Baby 2 jrgeledeontvoerhet; hysêhy’s ‘n kulkunstenaar/towenaarwatreis en vertoningslewer; hy het ‘n gladdemond en produseerkrokodiltraneoor Baby en die pille; hy word aan die eindein hegtenisgeneemvirontvoering en verskaffing van dwelmsaan ‘n minderjarige

  4. KARAKTERS (3) • Sersant De Wit; bring Attie en Baby naonderdorp; lykaanvanklikbaiebeïndrukmet Attie en doenbaiemoeitevirhom. NeemAttiein hegtenis (aaneinde). • Sersant De Wit se vrou: herken Baby se spraak as tipies van Pretoria – besef Baby is ontvoerde kind • Toetsie: Nooi se vriendin • OumaStienie: Attie en Baby slaap in haarvoorhuis • AntiePoppie + AntieQueenie: inwoners van onderdorp.

  5. AGTERGROND/MILIEU/RUIMTE • Nqamakwe • Onderdorp • Tweevertrek-platdakhuisie • Streektaal (“tjint” – teenoorPretoriase “Mô”) • Plattelandsemenseteenoorstadsmense

  6. KONFLIK • Innerlik : Baby gee voorwatsynie is nie: lyk en tree op soos ‘n ouermeisie, maar eintlikhulpelose kind ; Baby se vreemdebui-veranderinge • Uiterlikekonflik: Sersant De Wit neemAttie in hegtenis en Attieversethom.

  7. TYDSVERLOOP • Donderdagmiddag: De Wit bring Attie+ Baby naonderdorp; hulleslaapoor in OumaStienie se voorkamer • Vrydagoggend: Baby loop (bedwelmd?) bynakaalrond • Vrydagmiddag: Sersant + vroukomkuier in onderdorp. • LaatVrydagmiddag: SersantarresteerAttie

  8. SPANNING + AFLOOP • Baby se voorkoms en optrede skep van begin spanning. • Nooisien dinge in baby watandernieopletnie: Baby se oë is “smekend” en “hulpeloos”. • Sersant se vroukuier in onderdorp – baieongewoon. • Afloop: Attie word in hegtenisgeneemen allevreemde dinge word duidelik

  9. IRONIE • Attiedoenhomvoor as kulkunstenaar, maar word self aan die eindeuitgevang. • Sersant De Wit – ‘n polisieman – doenvreeslikbaiemoeiteomAttie – ‘n skurk – te help. • Een van die onderdorpvrouenoemAttie ‘n “stukgoudvir ‘n man” wathul mans kan leer “hoe omhulkinderslieftehê” terwylhy Baby ontvoer het. • Die onderdorpmense is baiebeïndruk met die stadsmensewataan die einde ‘n skurk en ‘n hulpeloseslagofferblyktewees.

  10. BOODSKAP EN TEMA • Boodskap: moeniemenseblindelingsvertrounie. • Tema: Mense gee dikwelsvoorwathullenie is nie: Attiegee voorhy is die liefdevolle pa van ‘n siek kind, maar hy is nie.

More Related