1 / 34

In 2009 was daar reeds 33, 3 miljoen mense wat met MIV lewe 22.5 miljoen in Sub-Sahara Afrika

In 2009 was daar reeds 33, 3 miljoen mense wat met MIV lewe 22.5 miljoen in Sub-Sahara Afrika 5.6 miljoen in Suid Afrika 16.8% van alle MIV positiewe mense wêreldwyd, woon in Suid-Afrika. UNAIDS, 2010. No Child Born With HIV. of.

Télécharger la présentation

In 2009 was daar reeds 33, 3 miljoen mense wat met MIV lewe 22.5 miljoen in Sub-Sahara Afrika

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. In 2009 was daar reeds 33, 3 miljoen mense wat met MIV lewe 22.5 miljoen in Sub-Sahara Afrika 5.6 miljoen in Suid Afrika 16.8% van alle MIV positiewe mense wêreldwyd, woon in Suid-Afrika. UNAIDS, 2010

  2. No Child Born With HIV of Zero new HIV infections. Zero discrimination. Zero AIDS-related deaths.

  3. Wie in ons samelewing sing vandag hierdie lied? Wie pleit om gehoor te word? ♫ O Lord, hear my prayer

  4. Votum-Litanie

  5. Prediker: Here, U is die Alomteenwoordige; die Een wat alles ken en weet; die Een wat luister … en tog is daar steeds stemme wat pleitend roep, “O God, hoor my gebed … hoor my klag”

  6. Gemeente: “Die Here is my Herder, ek kom niks kort nie.” (Ps 23:1)

  7. Stem: “My God, My God, waarom het U my verlaat?” (Ps 22)

  8. Gemeente: “Here, U is my lewe. U sorg vir my” (Ps 16:5)

  9. Stem: “My God, My God, waarom het U my verlaat?” (Ps 22)

  10. Gemeente: “Here, U omsluit my van alle kante, U neem my in besit” (Ps 139:5)

  11. Stem: “My God, My God, waarom het U my verlaat?” (Ps 22)

  12. Prediker: Here, U is die Alomteenwoordige; die Een wat alles ken en weet; die Een wat luister. Wil U nie deur ons die antwoord bring aan hulle wat verlate voel nie, want aan ons het U die bediening van versoening toevertrou. (2 Kor 5) Amen

  13. Seëngroet Geseënd is die wat barmhartig is, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word. (Matt 5:7)

  14. Lied 284 of Lied 488 Sionsgesange 260; of May we be a shining light

  15. Dankoffer

  16. Gebed - Litanie

  17. Voorleser: Because we love God, we say: Gemeente: Our Father who art in heaven,

  18. Voorleser: Because loving God means that we yearn for God to make his glory known, we say: Gemeente: Hallowed be thy name. Thy kingdom come. Thy will be done, on earth as it is in heaven.

  19. Voorleser: Because loving God means we love others as God loves others, we long for all to have the necessities of life, and we say: Gemeente: Give us this day our daily bread.

  20. Voorleser: Because we love others, we seek to unleash God’s grace of forgiveness and say: Gemeente: Forgive us our sins as we forgive those who sin against us.

  21. Voorleser: Because we love others, we long that they will love and live God’s will, so we say: Gemeente: And lead us not into temptation, but deliver us from evil.

  22. Voorleser: Because we love God, and because we love others, we lift our hearts to God and say: Gemeente: For thine is the kingdom, the power, and the glory. Forever and ever. Amen.

  23. Voorleser: We say this today because we love God and love others.

  24. Jes 64:1-9

  25. Jes 64:1-9

  26. Jes 64:1-9

  27. Geloofsbelydenis: uit deel 4 van die Belhar Belydenis Ons glo dat God Homself geopenbaar het as die Een wat geregtigheid en ware vrede onder mense wil bring;

  28. dat Hy in `n wêreld vol onreg en vyandskap op `n besondere wyse die God van die noodlydende, die arme en die verontregte is en dat Hy sy kerk roep om Hom hierin te volg;

  29. dat Hy aan verdruktes reg laat geskied en brood aan die hongeriges gee; dat Hy die gevangenes bevry en blindes laat sien;

  30. dat Hy die wat bedruk is ondersteun, die vreemdelinge beskerm en weeskinders en weduwees help en die pad vir die goddelose versper;

  31. dat vir Hóm ware godsdiens is, om die wese en die weduwees in hulle swaarkry te ondersteun; dat Hy sy kinders wil leer om goed te doen en die geregtigheid te soek. Amen.

  32. Lied 526

  33. Help CABSA om hierdie en ander dienste gratis aan te bied, wees 1 in ‘n 1000 wat R100 per maand bydra www.cabsa.org.za

More Related