1 / 16

Daar was die Happy days……….

Smaak my, hoe ouer ‘n mens word, hoe gouer gaan die tyd verby. So is nog ‘n jaar amper verby. ‘n Jaar met baie mooi oomblikke. ‘n Jaar waarin ‘n mens vriende gemaak het…… en ook verloor het…. Daar was die Happy days………. Daai dae wat jy voel jy moes eerder in die bed gebly het…….

gefjun
Télécharger la présentation

Daar was die Happy days……….

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Smaak my, hoe ouer ‘n mens word, hoe gouer gaan die tyd verby.So is nog ‘n jaar amper verby. ‘n Jaar met baie mooi oomblikke.‘n Jaar waarin ‘n mens vriende gemaak het……en ook verloor het…

  2. Daar was die Happy days……….

  3. Daai dae wat jy voel jy moes eerder in die bed gebly het……

  4. Dae wat ons bietjie vasgehou wou word vir protection…

  5. Daai “eye to eye” oomblikke….

  6. Daar was ook daardie moedelose dae…

  7. Die uithak dae…

  8. Die dae wat jy ‘n hupstootjie van jou vriende nodig gehad het…

  9. Die werklikespectacular dae!

  10. Die Stil word tye vir dit wat werklik saak maak…

  11. Daai “Aargh Jinne Maaa” – oomblike..

  12. Dankie vir jou vriendskap en ondersteuning die afgelope jaar.

  13. Mag ons vriendskap vir die res van 2012 en in 2013 daarop voort bou en selfs verbeter.

  14. Die SKELETON staff… Sorry vir julle wat moet WERK oor die Feestyd ------- STERKTE!

  15. En Julle wat met VAKANSIE gaan: ENJOY!! maar wees terselfdetyd verantwoordelik…Wees elke dag dankbaar vir nog ‘n geseende jaar…Laat jul liggies helder skyn sodat die wereld kan sien waaroor die vieringe gaan.Mag julle‘n Geseënde feestyd en ‘n voorspoedige 2013 he! Lots of Love

  16. The END !!!

More Related