1 / 8

Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart

Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart. Hoofpunte …. Fokus op Jesus se voortgaande werk … Haak aan by nuwe waardering vir Trinitariese teologie Jesus se werk : onderskei tussen Konings -, Priester - en Profeetwerk

ikia
Télécharger la présentation

Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Christus se voortgaandewerk- nasyHemelvaart

  2. Hoofpunte… • Fokus op Jesus se voortgaandewerk … • Haakaan by nuwewaardering vir Trinitarieseteologie • Jesus se werk: onderskeitussenKonings-, Priester- en Profeetwerk • Ons word ingetrek in God se werk: as profete, priesters en konings

  3. Het onstegouophoukyk…? • Jesus se voortgaandewerk: • Barth: wat Jesus noudoen… • Calvynoor Jesus as Profeet, Priester en Koning • Bybel… • Die lewende, drie-enigeGod se voortgaandebetrokkenheid by ons • Te min klem op Drie? • betrokke op driemaniere as Vader, Seun en HG • Christusbetrokke as Koning, Priester en Profeet

  4. Vroeë kerk: Hemelvaart gaan oor koningskap • Christus is Here: eerstegeloofsbelydenis! (Pelikan) direkverbindaan die hemelvaart en sessio • Hoordit in Bybel Hand 2:36 – “God het hierdie Jesus Here en Christusgemaak” Matt 28:18 – “aan My is gegeeallemag in die hemel en op die aarde…” Fil 2:9-11 – “en elke tong soubely Jesus Christus is die Here!” 2 Kor 4:5 – “Onsverkondig Jesus Christus as die Here” • Styl van koningskap: sagtheid, liefde, die kruis… • Chilton: koningskapvan God/Christus is die sentraleboodskap van NT (meer so as liefde); ook Hand 28

  5. Jesus as Hoëpriester • Te lank verwaarloos? • baiesterk in die Bybel: Hebr-boek; Rom 8; 1 Joh 2; Joh 17; • ookbaiesterk in die Gereformeerdetradisie, veral by die Skotte • vierkanteprobeeruitlig: • Jesus gaanom vir onsplekteberei; neemonssaam (efes 2): onslewesaam met Christusverborgeaan die RHVG – ontsagliketroos, veiligheid en sekerheid; het onslewe as `n pand • Voorspraakby die Vader; tree vir ons in: Bring onsgebedevoor die Vader (sooswierook) en bid ditoor… • Jesus se voortgaandeinkarnasie • Jesus ook by ons: 2 kante van MiddelaarskapTorrance oorNicea • Christustrek onsook in …deurdatonsuitreiknaander en bid vir hulle

  6. Jesus as Profeet: Ditgaanoorverkondigingen sending • Hoordit in al die Hemelvaart-tekste • Hand 1:8 – “jullesal my getuieswees”… • Matt 28:19 – “Gaandanna al die nasies toe en maak die mense my dissipels…” • Joh 20:21 – “Soos die Vader My gestuur het, stuurekjulle” • Mark 16:15 _ “Hulle het toe die evangelie oral gaanverkondig…” • ook in heleverhaal en lyn van Handelinge

  7. Die Groot Verrassing: Jesus self aktief betrokke hierby! • Hoordit in baietekste • Joh 12:32 – “As Ek van die aardeafverhoog is, salEkalmalna My toe trek” • Hand 2:47 – “En die Here het elke dag mensewatgered word by die gemeentegevoeg” • Hand 9:5 – “Wie is U, Here?”…”Ek is Jesus” • Hand 26:23 – “Hy (bring) aan die Jode en aan die heidennasies die lig” • Hebr 12:25 – “moetHomwat met jullepraatnieafwysnie…” • Openb 3:20 – “Kyk, Ekstaan by die deur en Ekklop…” • Duidelik: Jesus ontmoetmense, open huloë, en leer hulle • Doendit op twee maniere: Hand 8 en Hand 9

  8. Ons word ingetrek by die werk van God… • …as profete, priesters en konings • Profete: geloof • Priesters: liefde • Koningskinders: hoop en gehoorsaamheid • Sleuteldissiplines • Geloof • Gemeenskap (ontvangliefde, verbindaanChristus) • Vernuwing, navolging (Calvyn)

More Related