1 / 15

Waaroor gaan kerkeenheid? Christus se gebed dat sy kinders een sal wees sodat die wêreld kan glo

Waaroor gaan kerkeenheid? Christus se gebed dat sy kinders een sal wees sodat die wêreld kan glo. Nuwe generasie wil dit sien ervaar Nuwe generasie sê kerk het te veel issues kerkleiers reageer soos kinders leiers is behep met mag. NGK en VGK Wynberg. Ons eerste kerkgebou.

eden
Télécharger la présentation

Waaroor gaan kerkeenheid? Christus se gebed dat sy kinders een sal wees sodat die wêreld kan glo

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Waaroor gaan kerkeenheid? • Christus se gebed • dat sy kinders een sal wees • sodat die wêreld kan glo

  2. Nuwe generasie wil dit • sien • ervaar Nuwe generasie sê • kerk het te veel issues • kerkleiers reageer soos kinders • leiers is behep met mag

  3. NGK en VGK Wynberg

  4. Ons eerste kerkgebou

  5. "... it must ... be distinctly understood, that the Reformed Church recognises no distinction of colour, but that all classes, whether black or white, are admissable to a participation in all her rites and ordinances.“De Zuid-Afrikaan, 25 Oktober 1847

  6. Verklaring van voorneme: ...om die gemeentes van die NG Kerk en VG Kerk Wynberg te herenig deur ’n nuwe gemeente te vorm • Lidmate tree toe met behoud van hulle lidmaatskap aan die NGK of die VGK. • Gemeente bly aan die NGK en die VGK verbonde. • Sien dit as die uitvoering van besluite wat reeds deur die onderskeie kerkverbande ten gunste van eenheid geneem is.

  7. Versoek die kerkleiding op rings- en sinodale vlak • Om begrip vir ons unieke situasie te hê . • Om ons te help om die struktuur en proses te ondersoek. • Om saam met ons die nodige kerkregtelike ruimte te skep.

  8. Antwoord van gesamentlike moderature • net op grond van die kombinasie van die werksaamhede van die gemeentes uit verskillende kerkverbande • (Regl 6 van KO 2007 van die NG Kerk en Regl 43 van KO van die VG Kerk) • verwys na die gesamentlike vergadering van die twee sinodes se regskommissies • genooi om met hulle in gesprek te tree en te help met voorstelle.

  9. Hoe die PKN die Kerkorde sien • Gaan oor lewe en werk van kerk. • Hoe om rondom die Woord en sakramente gemeente van Christus te wees. • Help die kerk om sy roeping na te kom. (Wallet 2005: 196)

  10. Artikel 2 1. De Protestantse Kerk in Nederland is de voortzetting van • de Nederlandse Hervormde Kerk, • de Gereformeerde Kerken in Nederland en • de Evangelisch-Lutherse Kerk in het Koninkrijk der Nederlanden. 2. De Protestantse Kerk in Nederland bestaat uit al de gemeenten, te weten • de protestantse gemeenten, de hervormde gemeenten, de gereformeerde kerken en de evangelisch-lutherse gemeenten.

  11. Fases in vereniging op gemeentevlak (PKN) • Samewerking. • op die verskillende terreine • gesamentlike kerkdienste en gesamentlike kerkraadsvergaderings • Federasie. • noue samewerking • omvat – “voorzover mogelijk - het gehele leven en werken van de gemeenten.” • Volledige vereniging (fusie).

  12. Oorsig oor federasie. • vorm ’n gesamentlike gemeente • bestuur en werk in alles saam • kan net nie vaste eiendom saam besit • “trou buite gemeenskap van goedere”

  13. Die kerkrade moet ooreenstemming bereik oor hul wyse van samewerking. Hulle kan uit die volgende opsies kies: a. Die kerkrade vergader gesamentlik maar behou afsonderlike bevoegdhede. b. Die kerkrade vorm saam één gemeenskaplike kerkraad waardeur die bevoegdhede van die betrokke kerkrade gesamentlik uitgeoefen word. • Die gemeenskaplike kerkraad tree as kerkraad van die afsonderlike gemeentes op. c. Die kerkrade vorm ‘n federasiekerkraad waarin • ‘n aantal van hulle bevoegdhede gesamentlik uitgeoefen word. • elkeen bly ook funksioneer as ‘n wykskerkraad om leiding te gee aan de gemeente waarvan hulle die kerkraad is.

  14. Artikel 1. Die naam van die samewerkingsverband is: Die gesamentlike gemeente te Wynberg. Indien die samewerkingsverband amptelik aangedui moet word, word aan die naam toegevoeg: ‘ … waarin saamwerk die Nederduitse Gereformeerde Gemeente te Wynberg en die Verenigende Gereformeerde Gemeente in Suid-Afrika te Wynberg.’

More Related