1 / 44

Gaan daar regtig poorte wees voordat jy in die hemel kan ingaan ?

Gaan daar regtig poorte wees voordat jy in die hemel kan ingaan ?. Gaan daar regtig poorte wees voordat jy in die hemel kan ingaan ?. Openbaring 21 - NLV

rafer
Télécharger la présentation

Gaan daar regtig poorte wees voordat jy in die hemel kan ingaan ?

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Gaandaarregtigpoorteweesvoordatjy in die hemelkaningaan?

  2. Gaandaarregtigpoorteweesvoordatjy in die hemelkaningaan?

  3. Openbaring 21 - NLV 2 Ek het ook die heilige stad, die nuwe Jerusalem, van God af uit die hemel sien neerkom. Die nuwe Jerusalem was soos ’n bruid wat vir haar eggenoot mooigemaak is. 11 Die stad was gevul met die heerlikheid van God. Dit het gestraal, net soos ’n baie kosbare steen, soos ’n kristalhelder jaspis. 12 Die stad het ook ’n groot en hoë muur gehad waarin twaalf poorte was.

  4. 19 Die fondamentstene van die stadsmuur is met elke soort edelsteen versier: die eerste fondamentsteen met jaspis, die tweede met saffier, die derde met agaat, die vierde met smarag, 20 die vyfde met sardoniks, die sesde met karneool, die sewende met chrisoliet, die agtste met berilsteen, die negende met topaas, die tiende met chrisopraas, die elfde met hiasint, en die twaalfde met ametis.

  5. 21 Die twaalf poorte is van twaalf pêrels gemaak. Elkeen van die poorte is uit een pêrel gemaak. Die strate van die stad is van suiwer goud, so helder soos deurskynende glas.

  6. ...Die nuwe Jerusalem was soos ’n bruid wat vir haar eggenoot mooigemaak is...

  7. Gaandaarregtigpoorteweesvoordatjy in die hemelkaningaan?

  8. Is ditverkeerdom steeds bang teweesvir die dood al voeljyjoulewe is reg?

  9. Is ditverkeerdom steeds bang teweesvir die dood al voeljyjoulewe is reg?

  10. Is ditverkeerdom steeds bang teweesvir die dood al voeljyjoulewe is reg?

  11. Is ditverkeerdom steeds bang teweesvir die dood al voeljyjoulewe is reg?

  12. Watgebeur met kleinkindertjieswatongelowigeouersgehad het? God is God van genade. Gaanhierdiekindertjiesregtigvolgenshulouers se sondesgeoordeel word?

  13. Eksodus 20 - Afr 1983 5 Jy mag hulle nie vereer of dien nie, want Ek, die Here jou God, eis onverdeelde trou aan My. Ek reken kinders die sondes van hulle vaders toe, selfs tot in die derde en vierde geslag van dié wat My haat, 6 maar Ek betoon my liefde tot aan die duisendste geslag van dié wat My liefhet en my gebooie gehoorsaam.

  14. Eksodus 20 - Afr 1983 5 Jy mag hulle nie vereer of dien nie, want Ek, die Here jou God, eis onverdeelde trou aan My. Ek reken kinders die sondes van hulle vaders toe, selfs tot in die derde en vierde geslag van dié wat My haat, 6 maar Ek betoon my liefde tot aan die duisendste geslag van dié wat My liefhet en my gebooie gehoorsaam.

  15. 1 Korintiërs 5 - Afr 1983 12-13 Per slot van rekening is dit nie vir my om oor mense buite die gemeente te oordeel nie. God sal oor hulle oordeel.

  16. Johannes 4- NLV 6 Jesus sê vir hom: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom by die Vader uit behalwe deur My nie.”

  17. HoekombesluitHy (God) ommensewegte vat?

  18. HoekombesluitHy (God) ommensewegte vat?

  19. HoekombesluitHy (God) ommensewegte vat?

  20. HoekombesluitHy (God) ommensewegte vat?

  21. HoekombesluitHy (God) ommensewegte vat?

  22. HoekombesluitHy (God) ommensewegte vat?

  23. Psalm 23 - Die Boodskap 1Die Here sorg vir my soos ’n herder wat sy skape oppas; ek het niks meer nodig nie. 4 Selfs wanneer die lewe vir my so donker word dat ek nie weet watter kant toe nie, sal ek nie bang wees dat probleme my onderkry nie, want U is altyd by my. Dit troos my dat U my lei en beskerm. U laat my veilig voel.

More Related