1 / 37

Jesaja 49:1-7

Jesaja 49:1-7. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Die Astro’s in die pyp. Luister na God se Woord. Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God.

sibyl
Télécharger la présentation

Jesaja 49:1-7

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Jesaja 49:1-7

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  4. Die Astro’s in die pyp

  5. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  6. Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  7. Vertel mekaar van ’n geleentheid toe iemand (dalk iemand belangriks) jou naam onthou het, toe jy dit nie verwag het nie. Vertel hoe dit jou laat voel het.

  8. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  9. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  10. Of all sad words of tongue or pen, The saddest are these: It might have been.

  11. Of all sad words that are on the loose: The saddest are these: What’s the use?

  12. Whatever!

  13. Jesaja 49 gee ons doelwitte om voor telewe

  14. “…ek glo nog in God, maar ek dink nie meer God glo in my nie!”

  15. 1. Jesaja het geglo dat hy ’n plek van betekenis en waarde in die samelewing het

  16. Wat God van my dink, bepaal my waarde … en Hy het my op my naam geroep

  17. “Remember that a person’s name is to that person the sweetest and most important sound in any language.” Dale Carnegie

  18. “My naam is Rodney… sal Meneer dit onthou?”

  19. God glo in my en Hy het ’nspesifieke doel met my lewe

  20. “Life is a bad joke that isn’t even funny”

  21. As jy Jesaja 49:1 ken en verstaan, dan vra jy nooit weer “what’s the use?” en sê jy nooit weer “whatever!” nie

  22. 2. Jesaja het geglo dat hy ’ninstrument in die hande van God was

  23. “Jy is my dienaar!”

  24. “Improve your serve”

  25. “We become related to Christ singly, but we cannot live in Christ solitarily.” John A. Mackay

  26. “Ek is omdat ons is” Die beginsel van Ubuntu

  27. “Wat nie hulp of diens is nie, is steel” Martin Luther

  28. “Here, maak my ’n instrument van u vrede. Waar daar haat is, laat my liefde saai. Waar daar veronregting is, vergifnis. Waar daar is twyfel is, geloof. Waar daar wanhoop is, hoop. Waar daar donkerte is, lig. Waar daar hartseer is, blydskap. Amen.” Franciscus van Assisi

  29. 3. Jesaja het geglo dat Hy vir God kon vertrou om al die môres van sy lewe te hanteer

  30. …’n sprong van geloof

  31. Hold fast by letting go

  32. Om loshande aan God vas te hou

  33. “Ek het gedog almal het my vergeet…”

  34. “Can a mother forget she’s got a baby smackbang in the middle of breastfeeding? Can she not care for the child she pushed out? Maybe! But I won’t forget you. Your name is tattooed on my palms. The “reconstructed you” is always in My eyeline.” The Word on the Street

  35. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  36. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

More Related