1 / 30

Dwelmmisbruik in kinders

Dwelmmisbruik in kinders. Dr M Lombard 17/3/12. 237 000 SA afhanklik van dwelms 1,97 miljoen mense alkohol afhanklik Kos land R20biljoen pj (2% vd GDP) Rehab slegs plek vir 17500 pasiente Een van hoogste insidensies van FAS Verband met hoe risiko seksuele gedrag.

goro
Télécharger la présentation

Dwelmmisbruik in kinders

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Dwelmmisbruik in kinders Dr M Lombard 17/3/12

  2. 237 000 SA afhanklik van dwelms • 1,97 miljoenmensealkoholafhanklik • Kos land R20biljoen pj(2% vd GDP) • Rehab slegsplekvir 17500 pasiente • Een van hoogsteinsidensies van FAS • Verband met hoe risikoseksuelegedrag

  3. Insidensie in kinders • Gr 8 en 11 leerlinge in Weskaap • Alkohol :41% • Rook: 36,2% • Cannabis: 21.1% • Crystal meth : 4.6% • Ecstasy : 2.7% • LSD : 0.9% • Kokaiene : 0.9% • Inhalante : 0.9%

  4. [edit]

  5. MeesAlgemeen: • Alkohol, cannabis, cannabis/mandrax(white pipe), mandrax, OTC, benso’s, khat • Matigegebruik: • Crack cocaine, kokaienpoeier, Heroine, ecstasy,LSD,speed • Minder algemeen: • Opium, rohypnol, ketamine

  6. Nuwetipesdwelms • Bathsalts –amphetamine + cathinones(khat)-drone,meow-meow,vanillasky,cloud 9 • Salvia divinorum (mint blare) • Fynmaak van tabs – akineton,Efivarenz+rattax+cannabis • Energiedranke • Special K(ketamine) • Piperazine

  7. Lewenslangesiektetoestand met tipiesegedragsveranderinge • Direkteverband met TB, HIV, KVS, Psigiatriesesiektes, Geweld, MVO • Verslawing is breinsiektetoestand • Breinontwikkeling tot 21jr • Alledwelmsinvloed op DA

  8. Eksperimentering- sosialegebruik- gevaarlikegebruik- afhanklikheid • Krypermanentestrukturele en funksioneleveranderinge in brein

  9. Co-morbiditeitpsigiatries • 51% van psigiatriesepasiente • 75% van BD • Alg in MDD, Angs, Skisofrenie • Persoonlikheidsversteurings – ASPD, BPD, Avoident • Nbomtediagnoseer

  10. Metamphetamine(tik) • Dryf HIV in Weskaap • HIV en tikwerk op dieselfdereseptore • Aggressie, geweld, geaggiteerd, psigoties, impulsief, konsentrasie, motivering, geheue • Geenspesifieke Rx • In Rusland- naltrexone inplantasies

  11. Alkohol • 3e grootsteoorsaak van dood in SA • SA in top 3 landevirmeestealkoholgebruik • Invl op GABA,Glutamaat – intoksikasie en sedasie • Invl op DA en opoied – beloning en ‘craving’ • Rx werk op bgreseptore • Acamprosate : GABA Agonis, NMDA res antagonis • N/E : Naarheid, braking, diarree

  12. Alkohol • Opoiedantagonis: Naltrexone • Topiramate : Na kanale v GABA reseptore • - pasientekannog drink • Odansteron: 5HT3 antagonis • - virvroeeafhanklikheid • Baclofen: GABA b agonis • Cannabinoid 1 reseptore – resultatenoguitstaande

  13. Dagga • Grootstegebruikers in wereld • 20% is seunsjonger as 16 • 16% is meisiesjonger as 16 • ‘Pot shrinks the brain’ • Blywendestrukturele en funksioneleveranderinge • Risikovirskisofrenie

  14. Rook • 25% van bevolking • 70% wilophou • Verband met MDD en BD • CBT • Nikotienvervanging • Buproprion • Varenicline

  15. Kokaiene • Gesnuif(tooting), ingeasem, gerook,ivi • Crack cocaiene intense ‘craving’ selfsnaeenmaligegebruik • Invl op GABA, DA, Glutamaat, CRF, NA, 5HT • Effekonmiddelik- energie, libido, weldoening • Toleransie, sensitiwiteit, gekondisioneerdegeheue • Metaboliet tot 10 dae in urine • Onttrekkingbaielig • Geeneffektiewe Rx, Topiramate, Aripiprazole

  16. Heroien • -Heroien, nyope, sugars, OTC • ‘Rush’, genoegdoening, slaperigheid(nodding), gemoedskommeling, apatie, psigomotorvertraging • Detoksifikasie

  17. Ophou • 5 stadia: • VoorOorweging • Oorweging • Voorbereiding • Aksie • Instandhouding • ‘Relapse’

  18. Motiveringsonderhoud • -FRAMES • MET – kort 3-5 sessies • Beloning – geskenkbewyse • Skadevermindering- nie steel, niepromisku, nienaaldedeel

  19. Prevention and treatment of substance Abuse Act of 2008 • Skadeverminderimg • Vroeeingryping • Rehab sentra • Halfweghuise • Sentraledwelmeenheid • Pasient teen wilopneem – hof , magistraat

  20. Dekriminalisasie

  21. ‘Drugs do not discriminate. They respect no boundaries and obey only the laws made by themselves. Infiltrating all levels of our society they ask no name, title, age or gender. Masters of disguise they have many names, forms, coloursand faces. Drugs destroy whatever they come into contact with, effectively erasing our health, sanity, homes, families and eventually our lives. Talking business with them is talking death. ‘ • Anne Coller

  22. DANKIE

More Related