1 / 6

Mari Michael

Mari Michael. Gospel Sangeres. Musiek. 1ste Album: God Bless Africa 2007 2de Album: Droom 2008 2009 ATKV Lier Toekening Wenner: Beste Dames Vokaal Beste Nuwe Komposisie - Ek is nooit alleen nie. Televisie. “Woef” aanbiedster Spirit of Praise aanbiedster Backstage: Melissa Fisher

ima
Télécharger la présentation

Mari Michael

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Mari Michael Gospel Sangeres

  2. Musiek • 1ste Album: God Bless Africa 2007 • 2de Album: Droom 2008 • 2009 ATKV Lier Toekening Wenner: • Beste Dames Vokaal • Beste Nuwe Komposisie • - Ek is nooit alleen nie

  3. Televisie • “Woef” aanbiedster • Spirit of Praise aanbiedster • Backstage: Melissa Fisher • 7de Laan: Gerda Buys • 2005 People Magazine Wenner: • Best Female Newcomer

  4. Biografie Mari Michael het op die jongouderdom van 6 al belsuithaar passie was musiek en toneelspel. Op 13 jarigeouderdom het syhaareersterolvertolk as “Little Rowena” in Shcuster se “There’s a Zulu on my stoep “. Na hoërskool het haarouerssekergemaakdat die dromer ‘n goeieagtergrond in besigheidkry. Gedurende haar studies by UJ het Mari deelgeneemaan Song and Dance musicals waarsy Velma gespeel het in hulleproduksie van Chicago. Hier het ‘n agent haarraakgeloop en binne ‘n maandnahaargraduasie het sy ‘n rolbeland in Richard Loring se “Girl Talk.” Hierna het ‘n reeks TV sepierollegevolg, insluitende Melissa Fischer in Backstage, Gerda Buys in 7de laan en Bessie in Molo Fish II. Sy is ook ‘n bekwame TV aanbiedster en is al gesien in populereprogammesoos Spirit of Praise op eTV en Kyknet se Woef! Mari het met die jare besef dathaar passie in bedienning lê en in 2007 het syhaareerste Gospel album vrygestel naamlik, naamlik God Bless Africa; “Droom” het hierop gevolg, waarvoor sy twee ATKV Lier toekenningsverwerf het, naamlik, BesteNuwe Komposisie vir “Ek is nooitalleen nie” en Beste Dames Vokaal. Vandag is sy ‘n populêrespreker and gospel sangeres, met ‘n grootliefde vir “women’s ministry”.

  5. Mari se “Testimony” “Deur die dal van doodskaduwee” Gedurende Kersfees 2008 het Mari bekommerdgeraakoor ‘n pyn in haar linker heup. Aangesiensy 4 maandeswanger was het sybesluit om goudokter toe te gaanvoorhulle op vakansiesouvertrek saam met haarfamilie. Sy het gedinksykry ‘n spat aar van die swangerskap en het nooit die knop in haarheup, wat al daar was virsesmaande, vermoed as sondeboknie. Die pyn was toe al die tyd ‘n tumor, watonmiddelikverwydermoes word. Daar was ‘n risikodat Mari die babakonverloor, aangesiensybaiebloedsouverloorgedurende die operasie, watvereis het dathullehaarhele Gluteus Maximusspiermoesverwyder. Mari en haar man Dean het hard gebid en geglodat die Here hullebabasoubekerm, en Hy het. Albei het ditmaklikdeur die operasiegemaak en na ‘n week van bed rus was Mari veilig by die huis, sonderdatsyenigebloedoortappingsnodiggehad het. Dit is ook ‘n wonderwerkdat Mari normaalkan loop, sonderenigetekens van ‘n hunk. Toe kom die toetsresultate: Die tumor was ‘n hoëgraadsarkoom van been vesel. Aangesien Mari swanger was konhullenie x- straleneemomtebepaal of die kanker al versprei het nie. Die onkoloog her Mari en Dean aangeraaiom met chemo te begin, want dit is net effektiefbinnedriemaandena so ‘n operasie. Mari moessewemaandeswangerwees, om die baba die bestekanse van oorlewing gee, viringevalsy in vroekraamgaan van die chemo. Wonderbaarlik het die twee dingemekaarontmoet met ‘n kwessie van 2 weke. Op 28 weke het Mari begin met chemo terapie, onder die nabyeobservasie van haaronkoloog en genekoloog. Dit was asof die babaheeltemalonbewus was van die swaarbehandelingwathaar ma besig was omteontvang en sy het net sterker en grotergeword by die dag. Kendra Horner was gebore op 20 Mei 2009 na 36 ure in kraam, met ‘n noodkeiser, want sy het die koord twee maalomhaarnekgehad. Dean and Mari het haar Kendra genoem, ditbeteken as ‘Greatest Champion’, omdatsydeursoveelgeveg het om in die wereldtekom. Nou, agtmaandenahaar diagnose, is Mari heeltemalkankervry en sy het ‘n pragtigebabadogter. “Jykannieom die dal van doodskaduwee loop nie, somsmoetonsdaardeurgaan,” sê Mari. Gedurendehierdieseisoen in haarlewe, het Mari geweet die Here salhaar ‘n getuienis gee, en die liedjie “ Ek is nooitalleennie” het haardeurbaiedonkerdaegehelp. Haar hoop met hierdie video is datditmensewatdeur ‘n soortgelykeervaringgaansalondersteun en hulleherhinderdatkinders van die Almagtigenooitalleen is nie!

  6. Nuwe Album Tracks • I surrender – Eie komposisie • I have no doubt – Eie komposisie • Neem my lewe – Eie komposisie • Sing Halleluja _ Eie komposisie • Daar is rus – Eie komposisie • You let me fly – Machiel Roets • Hoe kan ek vertel – Machiel Roets • Hosanna – Hillsong (Afrikaanse vertaling) • Jesus I will – Faith First • Jesus groot bo almal – Tradisioneel • Soos ‘n herd – Tradisioneel

More Related