70 likes | 465 Vues
Geld. Geld. Geld. Geld. Geld Wat is die waarde van vyf 5c-munte? _____ Wat is die waarde van sewe 5c-munte? _____ Wat is die waarde van drie R2-munte? _____ Wat is die waarde van nege R5-munte? _____ Bereken die som van al hierdie bedrae : R_____________. Geld
E N D
Geld • Wat is die waarde van vyf 5c-munte? _____ • Wat is die waarde van sewe 5c-munte? _____ • Wat is die waarde van drie R2-munte? _____ • Wat is die waarde van nege R5-munte? _____ • Bereken die som van al hierdiebedrae: • R_____________
Geld • Hoeveel R1-muntstukke is daar in die raam? • _______________________________ • Wat is die waarde van die R1-munte? • _______________________________ • Wat is die waarde van al die 10c-munte? • _______________________________ • Hoeveel 5c-muntstukke sienjy? • _______________________________