1 / 26

Spreuke 8:22-31

Spreuke 8:22-31. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Luister na God se Woord. Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God.

iram
Télécharger la présentation

Spreuke 8:22-31

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Spreuke 8:22-31

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  4. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  5. Om teen wysheid te handel is om teen die Skepping en Skepper in te gaan

  6. “Wysheid was vir God soos ’n lieflingskind. Dag vir dag het Hy haar geniet. Soos ’n blye huppelende kind het die wysheid die hele aarde vol gespeel. Op ’n dag het die wysheid met Adam se kinders kennis gemaak. Tot vandag toe geniet sy hierdie vrolike verhouding met sy nageslag.”

  7. “Her laughter is an invitation to people to enjoy creation by participation in its goodness. And the path to that goodness is found in Wisdom.”

  8. Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  9. We are called to learn the truth, tell the truth, live the truth. James W. Sire

  10. God’s gift of wisdom makes us more humble, more joyful, more godly, more quick-sighted as to His will, more resolute in the doing of it. J. I. Packer

  11. Wysheid is nader as ons kniel as wanneer ons vlieg Wysheid begin as ons kniel voor God! William Wordsworth

  12. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  13. Hy wat nie weet nie en nie weet dat hy nie weet nie – hy is dwaas; ignoreer hom. Hy wat nie weet nie en weet dat hy nie weet nie – hy is onervare; leer hom. Hy wat weet en nie weet dat hy weet nie – hy is aan die slaap; maak hom wakker. Hy wat weet en weet dat hy weet omdat hy weet waar die Bron van wysheid is – hy is wys; volg hom. – ’n Arabiese spreuk

  14. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  15. Alberic the Wise “Dit is baie beter om te soek na iets wat ek dalk nooit in die lewe sal hê nie as om te vind wat ek nie regtig wil hê nie.”

  16. In jou soeke na wysheid is jy wys; deur jou te verbeel dat jy dit reeds bereik het, is jy dwaas.

  17. Wysheid is brood vir jou lewensreis

  18. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  19. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  20. Wysheid, skoonheid of oneindige rykdom?

  21. Kies die wysheid!

  22. Genade vernietFLAM 139 Genade verniet oor my uitgegiet Ek skuld U al my dae oor en oor

  23. My wysheid my wins Help my net mooi niks Ek smag na U en U alleen My hart Jesus sing

  24. Deur die koudste nag Deur die langste dag Elke oomblik sal ek onthou van U trou, o Heer, In my tyd van seer was U liefde om my gevou

  25. U liefde in my lewe gaan my verstand te bowe Geen ander belofte as dit wat U belowe

More Related