1 / 36

O die goeie tyding, o die blye tyding - helder klink dit met Kersfeestyd: Diep was ons verlore,

Lied 344: 1. O die goeie tyding, o die blye tyding - helder klink dit met Kersfeestyd: Diep was ons verlore, Christus is gebore. Juig dan, almal, jubel oor die saligheid!. L 344:2 O die goeie tyding, o die blye tyding kom met krag in die Kersfeestyd: Hy, die Hemelkoning,

irish
Télécharger la présentation

O die goeie tyding, o die blye tyding - helder klink dit met Kersfeestyd: Diep was ons verlore,

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Lied 344: 1 O die goeie tyding,o die blye tyding - helder klink dit met Kersfeestyd: Diep was ons verlore, Christus is gebore. Juig dan, almal, jubel oor diesaligheid!

  2. L 344:2 O die goeie tyding,o die blye tyding kom met krag in die Kersfeestyd: Hy, die Hemelkoning, maak by mense woning - Hy, gebore in die volheid van die tyd!

  3. L 344:3 O die goeie tyding,o die blye tyding - oral hoor ons: Dis Kersfeestyd. Blye jubelkoreloof die Kind, gebore. Juig nou mensdom, prys Hom tot in ewigheid!

  4. Lied 370: 1 Eng'le uit die hoogste hemel sing ter ere van ‘n Kind, van ‘n nuwe tyd wat aanbreek waarin almal vrede vind. Sing hosanna! Sing hosanna! Prys Hom, Jesus, Seun van God!

  5. L 370:4 Jare later loop daar kinders voor Hom in Jerusalem, en besing Hom as die koning juigend met ‘n blye stem:  Sing hosanna! Sing hosanna! Prys Hom, Jesus, Seun van God!

  6. L 370:5 Aan die kruis sterf ons Verlosser en oorwin die sondedood. Hy is nou vir ewig Koning, Jesus, Redder uit ons nood. Sing hosanna! Sing hosanna! Prys Hom, Jesus, Seun van God!

  7. Lied 364: 1 Herders op die ope velde het dié nag die englekoor, met die blye evangelie uit die hemel aangehoor:

  8. L 364:1(vervolg) Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogste heem'le. Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogste hemele.

  9. L 364:2  Met hul harte vol van vreugde praat hul van die Jesuskind: Herder vir die mens op aarde wat verdwaaldes soek en vind.

  10. L 364:2(vervolg) Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogste heem'le. Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogste hemele.

  11. L 364:3  Ere in die hoogste hemel, klink dit nou die wêreld deur: Liefde, vrede, welbehae daal in Jesus tot ons neer.

  12. L 364:3(vervolg) Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogste heem'le. Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God in die hoogste hemele.

  13. Lied 365: 1  Hoor die blye eng'lelied aan die Koningseun gebied: "Vrede op aarde - God die eer - Hy daal tot die sondaar neer." Almal wat Hom liefhet, sing

  14. L 365:1(vervolg)  om Hom lof en dank te bring! Almal, juig met hart en stem: God word mens in Betlehem. Hoor die blye eng'lelied aan die Koningseun gebied.

  15. L 365:2  Christus, ewig God en Heer, Christus daar omhoog vereer, in die volheid van die tyd word Hy mens, in needrigheid. Sondelose Lam van God kom aanvaar die mens se lot -

  16. L 365:2(vervolg)  Hy, met mense saamgetel, ware God - Immanuel! Ook die aarde bring Hom eer - Christus, ewig God en Heer!

  17. L 365:3  Jesus, ware Vredevors komvirHom ‘n volkverlos. Wêreldwyd, in elke land kombevrydingdeursy hand. In onsnood het Hygedaal,

  18. L 365:3(vervolg) vironsleweduurbetaal. Vrygemaak, deurHomgevind, is ekooknoukoningskind! Almaldeursykomsverlos, dank en loof die Vredevors!

  19. Lied 464 1. O Heer my God, as ek in eerbied wonder            my ooglaatgaan, naBetle'em lank geleë eksien die ster, die herders en die skape en hoe Maria aan U aandag gee Dan juig my siel, o Jesus-kind U toe Hoe groot is U, Hoe groot is U Dan juig my siel, o Jesus-kind U toe Hoe groot is U, Hoe groot is U

  20. Lied 464 2. Eksien hoe wysemanneuit die Ooste U loof o Heer en met geskenkeeer Ekhoor hoe Eng'le van die hemelsaam sing En U, o Jesus, al hulhulde bring. Dan juig my siel, o Jesus-kind U toe Hoe groot is U, Hoe groot is U Dan juig my siel, o Jesus-kind U toe Hoe groot is U, Hoe groot is U

  21. 2 Petrus 1:16-20 Die heerlikheid van Christus en die boodskap van die profete 16Toe ons aan julle die krag van ons Here Jesus Christus en sy wederkoms bekend gemaak het, het ons ons nie op versinsels of legendes verlaat nie. Nee, met ons eie oë het ons Hom in al sy majesteit gesien.

  22. 2 Petrus 1:16-20 17Hy het van God die Vader eer en heerlikheid ontvang toe die Allerhoogste Majesteit gesê het: “Dit is my geliefde Seun oor wie Ek My verheug.” 18Die stem uit die hemel het ons self gehoor toe ons saam met Hom op die heilige berg was.

  23. 2 Petrus 1:16-20 19En dit het vir ons die boodskap van die profete nog meer bevestig. Hierdie boodskap is soos ’n lamp wat in ’n donker plek skyn. Julle sal goed doen as julle in sy lig bly totdat die dag aanbreek en die môrester opkom in julle harte.

  24. 2 Petrus 1:16-20 20Dít veral moet julle weet: geen profesie in die Skrif kan op grond van eie insig reg uitgelê word nie, 21want geen profesie is ooit deur die wil van ’n mens voortgebring nie. Nee, deur die Heilige Gees meegevoer, het mense die woord wat van God kom, verkondig.

  25. 2 Petrus 1:16-20 Die heerlikheid van Christus en die boodskap van die profete 16Toe ons aan julle die krag van ons Here Jesus Christus en sy wederkoms bekend gemaak het, het ons ons nie op versinsels of legendes verlaat nie. Nee, met ons eie oë het ons Hom in al sy majesteit gesien.

  26. 2 Petrus 1:16-20 17Hy het van God die Vader eer en heerlikheid ontvang toe die Allerhoogste Majesteit gesê het: “Dit is my geliefde Seun oor wie Ek My verheug.” 18Die stem uit die hemel het ons self gehoor toe ons saam met Hom op die heilige berg was.

  27. 2 Petrus 1:16-20 19En dit het vir ons die boodskap van die profete nog meer bevestig. Hierdie boodskap is soos ’n lamp wat in ’n donker plek skyn. Julle sal goed doen as julle in sy lig bly totdat die dag aanbreek en die môrester opkom in julle harte.

  28. 2 Petrus 1:16-20 20Dít veral moet julle weet: geen profesie in die Skrif kan op grond van eie insig reg uitgelê word nie, 21want geen profesie is ooit deur die wil van ’n mens voortgebring nie. Nee, deur die Heilige Gees meegevoer, het mense die woord wat van God kom, verkondig.

  29. Lied 354: 1 O Christus, ons verlange, U het ons heil gebring. Sal ooit ons jubelsange u lof na waarde sing?

  30. L 354:1(vervolg)  Vervul in welbehae ons harte met u Gees; skenk ons in hierdie dae 'n ware Christusfees.

  31. L 354:3 Soos kinders met "hosannas" hul Koning bly ontmoet, en Sion sy Messias met jubels kon begroet – só wil my lied u vrede, u heerskappy besing; my lof- en dankgebede U juigend hulde bring.

  32. L 354:4 Ek, magteloos gebonde, ek word deur U bevry; ek is bevlek met sonde - U kom en reinig my. Nou leef my dankgebede - nou kan ek sing en dien! Nou kan ek sterf in vrede - ek het my Heer gesien!

More Related