1 / 15

Psalm 100:1

Psalm 100:1. Juig, al wat leef, juig voor die HEER! Dien God met blydskap, gee Hom eer; kom nader voor sy aangesig, en prys Hom met 'n lofgedig!. 1. 2. 3. 4. X. Psalm 100:2. Die HEER is God, erken dat Hy 'n eie volk vir Hom berei, 'n volk om Hom te dien en vrees

jeanne
Télécharger la présentation

Psalm 100:1

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Psalm 100:1 Juig, al wat leef, juig voor die HEER! Dien God met blydskap, gee Hom eer; kom nader voor sy aangesig, en prys Hom met 'n lofgedig! 1 2 3 4 X

  2. Psalm 100:2 Die HEER is God, erken dat Hy 'n eie volk vir Hom berei, 'n volk om Hom te dien en vrees en skape van sy wei te wees. 1 2 3 4 X

  3. Psalm 100:3 Gaan deur sy poorte in met lof, met lofsang in sy tempelhof; kom in sy huis, o bondsvolk, saam; verhef sy lof en prys sy Naam. 1 2 3 4 X

  4. Psalm 100:4 Want goedertieren is die HEER; sy goedheid eindig nimmermeer; sy trou en waarheid hou hul krag tot in die laaste nageslag. 1 2 3 4 X

  5. Psalm 38:1 Straf tog nie in ongenade my misdade, HEER, verdra my met geduld. Wil tog nie in toorn ontsteek nie en U wreek nie op my sonde en sondeskuld. 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 X 14 15 16 17 11 12 13

  6. Psalm 38:3 Niks is aan my sonder wond nie, niks gesond nie, om u grimmigheid, o HEER! Om my ongeregtighede is geen vrede in my beend're immermeer. 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 X 14 15 16 17 11 12 13

  7. Psalm 38:15 Ja, 'k bely voor U my sonde onomwonde en bekommerd oor my kwaad. Maar my vyand lewe pragtig, altyd magtig en in hoog verhewe staat. 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 X 14 15 16 17 11 12 13

  8. Psalm 38:17 Wil my, HEER, in hierdie lewe nie begewe; wees nie ver van my gebed! Hoor die roepstem van 'n lyder, o Bevryder wat my altyd uit wou red! 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 X 14 15 16 17 11 12 13

  9. Psalm 119:1 Salig wie in hul opregtheid wandel in die Heer se wet, wie Hom soek van ganser harte en op sy getuig'nis let. Salig die wat in hul wandel nie op onregspaaie gaan, maar wil wandel op die weë in Gods wet vir hul gebaan. X 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 28 29 30 31 32 33 34 35 36 38 39 22 23 24 25 26 27 37 41 42 40 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 62 63 61

  10. Psalm 119:2 Dis u wil dat ons u woorde in getrouheid sal betrag. Kon ek maar, ek sou 't van harte. HEER, verleen U my die krag! Ag, was tog my voet maar vaster, dat ek van die spoor nie dwaal in u wet my voorgeteken, en geen skande oor my haal! X 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 28 29 30 31 32 33 34 35 36 38 39 22 23 24 25 26 27 37 41 42 40 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 62 63 61

  11. SelfbeheersingJy kan selfbeheersing aanleer deur die volgende te doen: Bybelse standaarde vir jou lewe te stel. Jou lewe doelbewus te moniteer of jy aan die Bybelse standaarde voldoen. Doelbewuste aksies te beplan en uit te voer om Bybelse standaarde in jou lewe te laat geld.

  12. Skrifberyming 14-1:1 X 1 1b 2 3

  13. X 1 1b 2 3

  14. X 1 1b 2 3

  15. X 1 1b 2 3

More Related