1 / 20

Geestelike groei en opbou GKBO

Geestelike groei en opbou GKBO.

Télécharger la présentation

Geestelike groei en opbou GKBO

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Geestelike groei en opbou GKBO

  2. Wat is onsroeping?Bellville-Oos is gemeente van Jesus ChristuswatChristenetoerusom:met die Here (‘n lewendegeloofsverhouding),virmekaar(betekenisvolleverhoudingemet mekaar),en uitna die wêreld(Christus se ligtelaatskyn)teleef

  3. Roeping in kernwoorde Met die Here, virmekaar en uitna die wêreld

  4. Bou op • Onderlingeliefde en gemeenskap(Joh 15:9-17) (lidmate in nood,seniorlidmate) • SuiwerWoordverkondiging – J.C. alleen (1 Kor 1:23) • Lofprysing(Ps 50:14) (Ef 5:19) • Vormgodsdiensis aan die verdwyn(2 Tim 3:5)

  5. Bou op • Diensprojektenabuite (Hand 1:8) • Hourekening met ‘n veranderdesamelewing (1 Kor 9:20) • Soekvoortdurendna God se wil(Jes 55:6)

  6. Groei in • Toegangklikheid (vriendekringe) (Rom 16:2) • Dienste is oorlaai met werkwatlidmatemoetdoen(1 Kor 12) • Dienstekomnie by toerustinguitnie (Ef 4)

  7. Groei in • Mekaardienswerknie op pylnie(1 kor 12) • Flouliggie in gemeenskap(Matt 5:13-16) • Ons bid te min (afhanklik)(1 Tess 5:17)

  8. Groei in • Beteraanwending van gawes (1 Kor 12) • Baielidmatelewer net kritiek en doen self niks (toeskouers) (Jak 1) • Selfsug en selfgerig (my lewe, my werk) (Jak 4:3)(2 Tim 3:1-9)

  9. Waarheenoppad?

  10. Waarheenoppad?

  11. Wat is ‘n geloofsfamilie 7 Sept 2014 Dit is ‘n groepgelowigeswat op ‘n organiesewyseontstaanengereeldbymekaarkom in Christus se naam om God teaanbid, mekaarteondersteunentedraen‘nimpak in die gemeenskaptemaak. • Daar is nou reeds 13 aktiewe “families”

  12. Baiebelangrik Die geloofsfamilies is slegs ‘n voertuigsodatgelowigeshulroeping as christen beterkanuitleef en nie die doelopsig self nie.

  13. Hoekomgeloofsfamilies? Geloofsfamilies is volgens die kerkraad die bestemaniervirgelowiges om onsroepinguitteleef. • Lidmategroeisaam in geloof • Lidmatebedienmekaar • Ditbevorder die impakwatonsmoetmaak in die gemeenskap • Dienste (ampte) krygeleentheid om toerustingtedoen

  14. Watmoet in ‘n geloofsfamiliegebeur? • Verantwoordelikvir/aanmekaar(liefde) (hier begin die tug) • Elke lid moettuisvoel • Onderlingegemeenskap/verhoudings • Begeleiding tot geestelikegroei • Gerig op gemeente • Gerig op uitbreiding van die Koninkryk

  15. Watmoet in ‘n geloofsfamiliegebeur? • Genadegee, ontvangenbeleef • Groei (geesteliken in getalle) envermenigvuldig • Gereeldeaanbidding • Gawes word geïdentifiseer, ontwikkelengebruikbinneenbuite die groep • Goeierentmeesterskap van tyd, geld enbesittings

  16. Watkanek as lidmaat van ‘n geloofsfamilieverwag? • Gereeldebyeenkomste • Kontak met medegelowiges • Praktieseondersteuningdeurmensewatvirmekaaromgee • ‘n Omgewingwaarjygeestelikkangroeienkan leer hoe om die Woorduittedra • Platform om temastebespreekenBybelkennisteverbreed • Dienswerkprojektevirondersteuning • Mensewatvirjou bid • ‘n Geleentheid om virander tot hulptewees

  17. Hoe lyk ‘n geloofsfamiliebyeenkoms? • Frekwensie: 1 keer ‘n week of 1 keer in twee weke – die groepebesluitself • ‘n Byeenkomsbevat die volgendeelemente: • Aanbidding • Mekaarondersteunendra • Bybelstudie • Gebed • Dienswerk

  18. Geloofsfamilieboekies 28 Sept 2014 • Galasiërs • Mekaar • 7 Doodsondes • Heilige Gees Daar is nog Boekiesoppad Mekaar Vrug van die Gees Galasiërs

  19. Geloofsfamilieboekies • Boekies is beskikbaar by Mediateek in hardekopie – R10 • VirdigitalekopieëvragerusvirJenny by die kerkkantoor • Laaiditgerusaf op die webwerf

  20. Wat word van lidmateverwag in ‘n GF? • Onvoorwaardelikeliefde • Algehelebeskikbaarheid • Getroueaanbidding • Groteropenheid • Absolute eerlikheid • Sensitiwiteitvirander • Vertroulikheid • Getrouebywoning • Dankoffer • Gemeenteverantwoordelikheid

More Related