1 / 8

Rekenaar Virusse

Rekenaar Virusse. Virusse is programme wat sonder jou wete en toestemming, kan oopmaak en dupliseer op jou rekenaar. Die virus vervang die “Execution files” en programme met korrupte kode, en kan veroorsaak dat jou rekenaar gedeeltelik of glad nie werk nie. .

jubal
Télécharger la présentation

Rekenaar Virusse

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Rekenaar Virusse

  2. Virusse is programme wat sonder jou wete en toestemming, kan oopmaak en dupliseer op jou rekenaar. Die virus vervang die “Execution files” en programme met korrupte kode, en kan veroorsaak dat jou rekenaar gedeeltelik of glad nie werk nie. In 1986 is die eerste van ons outjies geskryf, naamlik “Brain”. Dit was ’n “boot sector virus”wat “boot sectors” geïnfekteerhet. Wat is ‘n Virus?

  3. Die skryf van ‘n Virus? ’n Virus ontstaan deur iemand wat die kode skryf om ander rekenaars te infekteer. Hierdie kode kan baie probleme veroorsaak soos bv. Programme kan gedeeltelik of glad nie meer werk nie. Lêers (files) kan korrup word of uitgevee word. Toegang tot jou rekenaar kan verkry word. Sisteem lêers kan oorgeskryf word.

  4. As ’n rekenaar nie beskerm word teen Virusse nie, kan dit geïnfekteer word. ’n Virus kan vinnig versprei oor jou se rekenaar se lêers en programme. ’n Virus kan ook dormant (stil) lê totdat jy dit aktiveer. Die duplisering van ‘n Virus

  5. Daar is spesiale Anti-Virus sagteware beskikbaar, wat Virusse kan afhaal van jou rekenaar. Die sagteware sal jou rekenaar ook teen Virusse beskerm. Hoe haal ek ‘n Virus af?

  6. "Trojan Horse" Hy dupliseer nie self nie maar hy maak onverwagte openinge in die sekuriteit van die rekenaar. Tipes Virusse "Worm" Hy kruip weg in ’n program en dupliseer van sisteem tot sisteem. "File Infector" Hy kruip weg in ’n lêer (file) en as jy lêer oopmaak dan dupliseer hy en eet ’n stuk van die lêer op.

  7. Skaf ’n Anti-virus program aan wat jou rekenaar sal beskerm teen virusse. Vermy programme van onbekende bronne. Moenie onbekende E-posse oopmaak nie, maar “delete” liewers. Op-dateer jou Anti-virus program gereeld oor die Internet. Doen gereelde “backups” van jou programme en lêers Veiligheidsmaatreëls

  8. Die Einde

More Related